Crusaders (22) 46 / Lions (16) 19 (final score)

The Crusaders hosted the Lions at AMI Stadium, Christchurch at 06:30 SA Time on Saturday 20 March 2010. This is the match thread for discussion of the game. The Game was broadcast on SuperSport 1 on DSTV in SA. The Crusaders won 46 / 19 but had to work hard with their 2nd stringers to achieve the win.

Scores:

Crusaders: 5 Penalties & 3 Conversions Colin Slade, 2 Tries Sean Maitland, 1 Try Jonathan Poff, 1 Try Adam Whitelock, 1 Try Willi Heinz

Lions: 3 Penalties & 1 Conversion Burton Francis, 1 Penalty Earl Rose, 1 Try Hannes Franklin

 

Teams:

Crusaders: 15 Jared Payne, 14 Sean Maitland, 13 Adam Whitelock, 12 Ryan Crotty, 11 Zac Guildford, 10 Colin Slade, 9 Kahn Fotuali’i, 8 Thomas Waldrom, 7 Jonathan Poff, 6 Richie McCaw (captain), 5 Isaac Ross, 4 Sam Whitelock, 3 Owen Franks, 2 Ti’i Paulo, 1 Ben Franks.

Replacements: 16 Corey Flynn, 17 Wyatt Crockett, 18 Chris Jack, 19 George Whitelock, 20 Willi Heinz, 21 Daniel Carter, 22 Robbie Fruean.

 

Lions: 15 Earl Rose, 14 Wigan Pekeur, 13 Walter Venter, 12 Doppies la Grange, 11 Wandile Mjekevu, 10 Burton Francis, 9 Jano Vermaak, 8 Todd Clever, 7 Derick Minnie, 6 Cobus Grobbelaar (captain), 5 Franco van der Merwe, 4 George Earle, 3 Ross Geldenhuys, 2 Hannes Franklin, 1 JC Janse van Rensburg.

Replacements: 16 Charles Emslie, 17 Heinke van der Merwe, 18 Willem Stoltz, 19 Robert Kruger / Jacques Lombaard, 20 Jacques Coetzee, 21 Carlos Spencer, 22 Michael Killian.

Referee: Keith Brown (New Zealand)
Assistant referees: Matthew Stanish (New Zealand), James McPhail (New Zealand)
TMO: Ben Skeen (New Zealand)

97 Responses to Crusaders vs Lions – Game Thread

  • 31

    Kom Leeuwens!
    Julle sal maak dat ek en Jacques (KingPaul se neef) vroemore begin suip……ons gan nou vuurmaak en brekfis opsit, as dit ni was dat ma-hulle hier kuier met haar verjaardag nie het ek beslis n biertjie geknak 🙁

  • 32

    This game will soon run away from the Lions…. specially after jalf time

  • 33

    Hellooooooooo Pieta (die ander fokkers hier groet my mos nie)!

  • 34

    31 Missed Penalty Burton Francis 19 – 13
    23 Missed Conversion Colin Slade 19 – 13
    22 Try Jonathan Poff 19 – 13
    19 Penalty Colin Slade 14 – 13

  • 35

    Jisja GBS, hoessit!
    Lyk soos n Landcruiser saamtrek hier voor my kaia soos KP se familie uitslaan vir die langnaweek, manne kook kreef en drink brannas vir brekfis, hehehehe!

  • 36

    35@ Pieta – Hehehehehe, klink goed….. moer, ek is NOU lus vir kreef… sommer vir brekfis!

  • 37

    Pietman se vir Ma baie geluk hoeveel jare is jy nou al geseen met so goeie moeder

  • 39

    GBS/Superbul
    Ek sal maar bietjie laagle, besige dag voor by die winkel, het n moosa vrag Weskusvis ingekry wat ek vandag moet smous……gisteraand bietjie kwaai gevat met die Bulle wat my senuwees geknaag het……

    Komaaaan Leeuwens, nee manne, fokkit tog!!!!!

  • 40

    Lemoenetyd!

    Nouja, laat ek uit die kooi klim en klere aan die lyf pluk!

  • 41

    Superbul
    Ma se dankie, sy slaan vandag 84, en so lewendig soos altyd, bak al vanoggend van 4 uur af beskuit en brood, my oonde staan vol gerys…..en pa knie nog steeds met een oog op die klein tv daar innie kombuis, ander oog is op die Cape Hope brannewyn, maar ma hou hom dop so die ou kannie n skelm slukkie inkry nie

  • 42

    Pietman is KP self ook daar, as hy daar is gee hom n klap teen die oor oor sy simpel comment op die Bulle thread.

  • 43

    Klink my julle gaan vet pret he Pietman, geniet dit. My ma is ook 84. Die ou mense gaan goed aan. Natuurlik groetnis aan jou Pa ook bedoel.

    Gister by oom Sussens op Tshukudu gesit en gesels , lekker om met die ou mense te kuier. Op RSG na 2 gister op Ian Wessels se program lekker gelag, hulle het oor oumens stories gepraat. Luister jy RSG?

  • 44

    Superbul
    Nee, KP is innie Kaap, gister met hom gepraat van Jaques se selfoon af, hy was daar by die winkel om te kom kreef koop toe bel hy vir KP by die werk….klink nie of die ou deurkom vir die naweek nie, hulle WP-manne is seker te benoud om die Kaap te verlaat 🙂
    Goooo Cheetahs, btw!!!!!!

  • 45

    Jy gesien wat die seun reken?

  • 46

    Nouja, daar val die eerste lemoensappie en word die eerste Kameeltjie virrie dag misbruik… ek is nou op die groot skerms innie kantoor… flok daai Notebook is te klein vir kak-ogies so vroeg in die more!

  • 47

    Wie is almal vervang deur Dick, hy is mal die ou,

  • 48

    45@ SuperBul – KingPaul is maar net optimisties…. hehehehe

    Saders 25 / 16

  • 49

    Jano en Burton af , wat rook die man
    Rose bly????????

  • 50

    Die SA manne maul almal mooi, beter as die NZ en Ozzie spanne.

    Die Canes coach was duidelik bekommerd daaroor gisteraand na die game.

  • 51

    Hy se daar op DIE annerkant hy moet net coke drink dan is hy van vooraf dronk, so baie a…hol is nog in sy lyf. Seker dit wat gepraat het. Daai waarmaker drinks. 😆

  • 52

    Superbul
    Nee nie KP se kommentaar gesien nie…..al wat ek weet is as die Bulle so kuk speel en steeds wen is dit n goeie teken….
    Ons sal sien wat gebeur oorsee met die Bulle en WP, dis waar die dinge bepaal gaan word, nie hier in SA nie.

  • 53

    Jy moes Colin Cooper se onderhoud op tv na die game gesien het. Die NZlanders het kennis geneem, dat die toer na SA nie meer n free shopping bonuspoint spree is nie.

    Maar ek like Cooper , hy is n rustige ou n ware rugby man.

  • 54

    Morning Piet and Super,

    Now just about missed this game. Up since 6am. Damn thought this game was on after the Sharks game.

  • 55

    Hy het maar net gese die Bulle sou meer gebaat het as hulle verloor het, hulle raak windgat.

  • 56

    Much better from the Lions today.

  • 57

  • 58

    Try Saders, come on now Lions. Don’t let it slip.

  • 59

    Referees need a bye to get their focus back, everyone is blowing his own game again.

    Maybe a emergency think scrum.

Users Online

Total 127 users including 0 member, 127 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm