Allister Coetzee, head coach of the Vodacom Stormers, today announced his team to play the Brumbies at Newlands on Friday 26 February. 

This is the second game of a 5 week home run, with the Vodacom Stormers having won last weekends game against the Waratahs 27-6.  Kick-off is at 19h10, with gates opening at 17h30.

Tickets are priced between R80 and R95 for seating, with standing room tickets R50, and are currently on sale through Computicket outlets nationwide, online at www.computicket.com or via the Call Centre on 083 915 8000. The Newlands Box Office in Boundary Road will be open from Tuesday till Thursday from 9am to 4pm, and on Friday from 9am until kick-off.

The Vodacom Stormers team is as follows:
15.       Joe Pietersen
14.       Gio Aplon
13.       Jaque Fourie
12.       Juan De Jongh
11.       Bryan Habana
10.       Peter Grant
9.         Ricky Januarie
8.         Duane Vermeulen
7          Francois Louw
6.         Pieter Louw
5.         Andries Bekker (C)
4.         De Kock Steenkamp
3.         Brok Harris
2.         Tiaan Liebenberg
1.         JC Kritzinger

Reserves
16.       Deon Fourie
17.       Eusebio Guinazu
18.       Anton Van Zyl
19.       Pieter Myburgh
20.       Dewaldt Duvenage
21.       Lionel Cronje
22.       Sireli Naqelevuki

69 Responses to Vodacom Stormers Team to play Brumbies

  • 1

    Is dit net my verbeelding of is die kaartjies goedkoper by Nuweland?

  • 2

    1@ Blouste – Ja, want die besoekers daar is almal “Cheap Skates”…. hehehehe

    …. of is dit nou “Cheap Skyte”

  • 3

    Lots of consistency in selection, this will stand the Stormers in good stead…. squad members are clearly identified… and rewarded.

  • 4

    Hierdie gaan ‘n tawwe game wees…

    Stormers het al genoeg gedoen om te impress.

    Brumbies was actually langer in die game die naweek as wat die score line suggest.

    Going to be a much more tactical game…

  • 5

    Brumbies play a “Total Onslaught” type of game… they’re strong all over… forwards, set phases, breakdown points, kicking game… going for posts… and of course that unique style of interesting and often devastating running lines which they employ.

    If any team can put you to the sword when on fire, it is the Brumbies.

    … but then again, the Stormers now play much the same way whereas before they had distinct frailties.

    … only worry for me is the apparent inability of the Stormers to score enough tries per game, their defence has been top of the pops though…

  • 6

    Yes…

    And every week I feel next week the picks would be easier…Man o man…

  • 7

    Donnerse Reds het my hele superbru opgedonner…en stupid ek dog die Lions kan sorg vir ‘n upset teen die Chiefs…

  • 8

    #7
    TheSaint

    Hoe sien jy jou span se kanse teen die Brumbies ?

  • 9

    Ek dink…

    Ek dink…

    Ek dink as ons speel soos wat ons het die laaste twee weke, met die agterlyn wat net ‘n bietjie in die game inkom sal ons ‘n paar punte teen die besoekers opstapel.

    Ek voel ons lynstaan is beter as hulle s’n, en waar hulle George Smith het, het ons 3 spelers wat vir die bal kompeteer op die grond.

    Matt Giteau het nog nie oortuig vir die Brumbies nie, ‘n bietjie pressure op hom en kak-happery deur January en ons kan die skakelpaar ontsenu he. Josh Valentine is die swak skakel.

  • 10

    Stormers in with a great change for sure !!!

  • 11

    7@ The Saint – Ek was flippen gelukkig met die SportsPool picks… wou Saders kies met 22 teen die Reds, maar maak toe die fout om die scores per ongeluk om te ruil, met ander woorde ek kies toe Reds met 42 / 20 of so iets dergliks in plaas van anders om, en submit toe my picks… en jouwragtig, daar gaan wen die Reds amper met daai score, ek was net 1 uit gewees… flok, ek kry toe hope punte vir SportsPool Club.

    Natuurlik was ek nie so gelukkig met SuperBru nie…

  • 12

    How lucky can one be… ?

  • 13

    gbs @ 11
    hei ienigene kan mos hoor daais ñ liegstorie man!!

  • 14

    13@ Asbak – Hey, ek lieggie, for vark steaks!

  • 15

    gbs @ 14
    ñ eerlike prokurower?
    hmmm, jaaaaaaaaa boet!!

  • 16

    15@ Asbak – het ek al 1 keer vir jou gelieg?

    Ek bedoel nou benewens die keer toe ek jou gebel het en gemaak het of ek die Balju was…. hehehehe

  • 17

    #16

    Hy het seker dadelik geweet dis nie die balju nie…

    Hy praat immers elke week met die man… 😆

  • 18

    blouste @ 17
    lmao … good one!!

    gbs @ 16
    jy remind my …. ek skuld jou nog vir daai een!! 😆

  • 19

    17@ Blouste – Nee hy was nogal respekvol… stil, maar respekvol… hehehehe

  • 20

    Ha ha ha…Asgat, wat hoor ek nou ?

  • 21

    GBS, dit is slordig. Nou ontneem dit my die kans om ekstra punte te kry. EK dink jy moet die regte ding doen en die score insit wat jy oorspronklik wou 🙂

  • 22

    gbs @ 19
    jou gat man!!

  • 23

    21@ Onerb – Ek kannie, ek run nie die kompetisie nie… ek pick maar nes julle… dit word van buite ge-administer…

  • 24

    Bwahahahaha…

    Ash…sien jou al sweet aan die ander kant…hehehe

  • 25

    24@ Blouste – Ek dink Asbak was wit soos ons vir so paar minute… hehehehe

    Ek bedoel, bleek geskrik… hahahaha

  • 26

    #25

    😆

    Jy sien Ash, nie altyd lekker om so wit te wees nie 😆

  • 27

    hey watte f*k gat hier aan?

  • 28

    blouste @ 24
    nee,
    1ste gedagte was … o flok, mev ash het weer gaan shopping en natuurlik weer nie betaal nie
    2de gedagte was … o flok, die d*nner gaan mos nou vi’ my die summons hier voor ñ m*erse klomp mense in die winkel kom gee!! 😆

  • 29

    28@ Asbak – Hahahaha

  • 30

    #28

    He he he

    Kan dink dit laat ‘n man koud vir ‘n paar oomblikke…

    “..en natuurlik WEER nie betaal nie..” jy sal moet dophou 😆

Users Online

Total 16 users including 0 member, 16 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm