Allister Coetzee, head coach of the Vodacom Stormers, today announced his team to play the HSBC Waratahs at Newlands on Saturday 20 February.

Official Media release by the Stormers 

Following their 26-13 victory over the Lions in Johannesburg, the Cape franchise return home to Newlands for a five week home run, starting on Saturday. Tickets are priced between R80 and R95 for seating, with standing room tickets R50. Tickets are currently on sale through Computicket outlets nationwide, online at www.computicket.com or via the Call Centre on 083 915 8000. The Newlands Box Office in Boundary Road will be open from Tuesday till Friday from 9am to 4pm, and on Saturday from 9am until kick-off.

Kick-off is at 19h10, with gates opening at 17h30.

 

The Vodacom Stormers team is as follows:    
15.       Joe Pietersen
14.       Gio Aplon
13.       Jaque Fourie
12.       Juan De Jongh
11.       Bryan Habana
10.       Peter Grant
9.         Ricky Januarie
8.         Duane Vermeulen
7          Francois Louw
6.         Schalk Burger (C)
5.         Andries Bekker
4.         De Kock Steenkamp
3.         Brok Harris
2.         Tiaan Liebenberg   
1.         JC Kritzinger

Reserves
16.       Deon Fourie
17.       Eusebio Guinazu
18.       Anton Van Zyl
19.       Pieter Louw
20.       Dewaldt Duvenage
21.       Lionel Cronje
22.       Sireli Naqelevuki

20 Responses to Stormers Team Announcement

  • 1

    Tahs to take this?!

    Still undecided on this one.

    Still not entirely convinced on the Stormers forwards…

    Both teams coming of a bad game last week imo.

    Good backline,but will the forwards deliver ?

    Bryan knows how it feels to win these matches, and what it takes…
    But J.Fourie knows how it feels to lose them from his stint at the Lions 😆

  • 2

    I will do Preview threads for Saturday’s games tonight, after Boots and All… after my SuperBru and SportsPool picks for the weekend…

  • 3

    Ai. Hoe het ek geweet dat hierdie bloubalaap weerseens die eerste gaan wees om sy negatiewe komentaar hier te kom lewer!!

    Kom ek vertel jou gou ‘n geheimpie, ons volbloed WP supporters voel ‘n veer vir wat jy dink of waaroor jy “convinced” is.
    Jy was 10/1 laasjaar gesuip gewees toe die semifinale in die CC gespeel is en die WP pak hul man gestaan het.

    Maar wat, help seker nie om met jou te redineer nie…

  • 4

    O-ja, wat ek eintlik wou sê voor ek die comments gelees het.
    hierdie span is glad nie bad nie en dis die idiale geleentheid vir Ricky om weer su claim aftesteek. Het die laaste ruk baie goeie goed van Conrad Hofmann ook gehoor, op skrumskakel en losskakel. Ricky is bietjie meer hardegat as Dewald, iets wat ons gaan nodig he teen die Tahs. Ook interresant om sien AC het vir Guinazu bo JD Moller gekies. Moller sal moet uithaal as hy weer wil span maak met JC en die Argentyn wat hom nou verbygesteek het.
    Verwag om meer van Cronje en Sireli in die wedstryd te sien as in die vorige game teen die Lions. Ek het ‘n idee dat Sireli binnekort vir Aplon gaan lig as 1ste keuse regtervleuel en Grant se skopvoet(of te kort daaraan)gaan maak dat Cronje al harder aan die deur gaan klop. Hopenlik is Juan se balverspreiding Saterdag beter, anders gaan hy moet plek maak vir Grant op 12….

    GO STORMERS!!

  • 5

    @4 KingPaul

    kan nie meer saam stem nie.

    Ek weet nie van Hofmann nie. Ek sien hoe hy binne ‘n paar seisoene vir die Lions of die Sharks uit draf. Op loskakel is daar nou De Waal, Grant en Cronje en op Skrumskakel is daar Ricky en Duvenhage.
    Ricky was baie goed vir Ospreys.
    Ek stem saam oor De Jongh ook. Hy is ‘n great speler maar hy het maar laas jaar begin op ‘n senior vlak speel en hy het nie baie ervaring op 12 nie. Help nie veel as mens vir Mossie en Habana in die span het en die bal kom nie verby binne senter nie.

    Maar hoe dit ookal sy, dis steeds ‘n baie goeie span. Ek sien hoe ons die Tahs hard gaan druk nie naweek.

  • 6

    GG
    Problem met DeJongh is dat hu sukkel om die ball te offload in die tackle. Weet nie omdat dit is omdat hy eintlik ‘n buitesenter is nie? Daar is kere wat hy baie mooi breek, maar dan of te lank aan die bal klou, of verkeerde opsie uitvoer. Maar met bietjie afrigting kan hy net beter raak.
    Ek hoop ook Joe skop beter pale toe die naweek, anders gaan DeWaal moet terug in die span in..

  • 7

    KingPaul

    Hoe seer maak jy my hartjie nou…

    Ek het regtig gedink jy sou nou al oor jou PMS gewees het skattebol ( wou ‘n paar spelfoute ingooi om jou meer tuis te laat voel siende dat jy soos jou gat spel ) maar het maar daarteen besluit, is dit nie nice van my nie.

    Verder is ek verheug dat jy ‘n veer voel ,want nou nou het jy van my verwag om iets vir jou te voel, en dit sou vreeslik moeilik vir my gewees het.

    Ten laaste diepseun, kan jy onthou hoe die Cheetah skrum alles voor hulle plat gevee het in die CC verlede jaar. Ons kon dit sien die naweek toe hulle gespeel het ne.

    So jou argument rakende die onderwerp is toe nie so waterdig nie,is dit Kingdiengelieng…

    In elk geval, enige ou wat sy naam met “King” begin ly waarskynlik aan ‘n minderwaardigheids kompleks.

    So ek dink aan jou hoor….

    Vir wat dit ook al mag werd wees diepseun…ek hoop jou spannetjie wen die naweek.

  • 8

    Vlieg in jou moer man!!
    Ek is nie hier om spel nie, ek is hier om rugby te gesels. Maar met jou in die omtrek raak dit flippen moeilik. Voel al te veel soos Voldy!!

  • 9

    Terwyl julle dames hier staan en stry oor spelling en make-up het ou Straeuli vir Andy Goode as replacement FH geleen gekry….ek wens hy wou so hard probeer het om vir Butch te kry man…

  • 10

    KP as jy hier is , julle moet net nie weer soos laasweek net een helfte speel nie.

    Ek dink eerlikwaar julle gaan hulle bere. Dis jul eerste groot game voor die Nuweland skare. Julle het skitterende agterspelers, so hardloop die Dinges uit hul uit, kry daglig tussen julle en hulle.

    As daai laaste 30 minute aanbreek en hulle is minder as 15 agter julle kan dit moeilikheid beteken. Hulle kom bleddie goed terug. So ek dink julle gaan ver voorloop maar kwaai keer teen die end. Komaan ek staan heelhartig agter julle hierdie game.

  • 11

    Eish Blouste stadig ou maat , ek weet jy is die ultimate blou ou soos jou nick se, maar moenie te veel praat voor die kalwers in die kraal is nie, jy maak my as n Super Bul skoon senuagtig.

  • 12

    Fire

    Dis goeie nuus vir julle, julle kan alle hulp op die stadium gebruik…

    KingPaul

    Beste wense vir jou ook …

    Jy het immers die gesprek begin jou drama queen…

  • 13

    Aag ou super

    Daars eintlik geen kwade gevoelens van my kant af nie, soos ek se ou King het begin, en lyk my sy draad is bietjie kort… 😯
    Hy deel uit, maar sukkel bietjie met die ontvang gedeelte… Gaan kyk maar die vorige threads…

    Myne sou ook seker maar gewees het as my span die laaste 10 jaar so k@k was 😆

    Gaan in elk geval geen slaap verloor nie…YAWN…

  • 14

    Is julle Superbru ook opgeneuk, ek wil pick maar die website is deurmekaar, alles in n lyn ondermekaar en oormekaar. Kan nie nou pick nie.

  • 15

    Ja ou Blouste ons moet soms maar die manne nie te veel druk nie. Jy weet ons het heeltemal te veel skietgoed vir die ander spanne se manne. Maar moenie die arsenaal opmors nie. 😆

  • 16

    He he he

    KingPaul

    I love you my brother !!!

  • 17

    Blouste en Koningkie,

    Manne, julle moet stadig met mekaar, daarsie ‘n manier wat ons wil he dat ons plek hier verval en raak soos Voly nie.

    Verskil van mekaar maar verskil asseblief met respek, ek vra mooi.

    Koningkie ek en jy is groot vrinne en ek vra dit as jou vriend. Blouste, ek en jy het noggie persoonlik ontmoet nie, maar ek en Koning het al en benewens die feit dat julle vir verskillende spanne skree is julle beide maar dieselfde kerk se soort mense….. of dieselfde dam se tipe ganse.

    Kom manne, reik mekaar die hand, ek sal dit persoonlik waardeer.

    My hart le daarby dat beide die Bulle en die Stormers hierdie naweek goed doen en wen.

  • 18

    KingPaul

    Jy vat die lewe te ernstig man…

    Maar jy en sommer jy ook gbs is welkom om terug te gaan na DIE begin…
    Die “Stormers vry al klaar na Jean” thread.

    Hier is my opsomming… ( onnodig in elk geval !!! )

    Ou koninklike…jy is die een wat met my begin hanna hanna het… Ek sien dit as pure pret en onskuldige fun…

    Maar as jy kan uitdeel moet jy kan vat ook my maat. (Ja, jy het eerste uitgedeel, of ek jou nou geirriteer het met my op of aanmerkings of nie )

    In ieder geval, vir my het dit nooit iets persoonliks geword nie, soos ek vroeer vir superBul ook gese het.

    Aan die ander kant lyk dit my ek het onder jou vel ingekruip…( TheSaint dog nog hy gaan die eerste ordentlike reaksie uitlok 😆 , toemaar Saint hier is darem ‘n Stormer teenwoordig )

    Op ‘n ernstige noot… Ek het maar wat my aanbetref net “retaliate” op jou posts.

    Soos ek gese het “love you broer”

    Jy is welkom om my terug k@k te gee met rente…

    Ek verwag dit man !!!

    In elk geval, geen kwade gevoelens van my nie…

    Sien jou op dievolgende Stormpie thread…

    O, en by the way, as jy rugby wil gesels…ek wag nog vir jou antwoord rondom die skrum situasie…

    Mooi loop Koringkriek .

  • 19

    Ok King…

    Hier is my offisiele verskoning as ek erens op jou tone getrap het.
    Dit was nie my intensie nie.

    So as ek myself op ‘n manier uitgedruk het wat vir jou ‘n belediging was of jy voel ek het afbreuk gedoen aan jou persoon,se ek weer jammer dit was nie my bedoeling nie.

    Net onskuldige “banter”

    Sal wag vir jou reply…

    Groete

  • 20

    O flok, daar gaan my spelling ook… 😆

    afbreuk = afbreek…

Users Online

Total 88 users including 0 member, 88 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm