The Stormers host the Brumbies at Newlands, Cape Town. This is the match thread for discussion of the game. The match will be broadcast on SuperSport 1 on DSTV in SA.

Scores:

Stormers:

Try-P Louw(81min)

Penalty-Pieterson (14min,  22min, 49min, 66min)

Brumbies:

Try: George Smith (77min)

Penalty-Gitau (16min, 28min, 51min, 64min)

Conversion-Gitua (78min)

Teams:

Stormers: 15 Joe Pietersen, 14 Gio Aplon, 13 Jaque Fourie, 12 Juan de Jongh, 11 Bryan Habana, 10 Peter Grant, 9 Ricky Januarie, 8 Duane Vermeulen, 7 Francois Louw, 6 Pieter Louw, 5 Andries Bekker (c), 4 De Kock Steenkamp, 3 Brok Harris, 2 Tiaan Liebenberg, 1 JC Kritzinger.
Reserves: 16 Deon Fourie, 17 Eusebio Guinazu, 18 Anton van Zyl, 19 Pieter Myburgh, 20 Dewaldt Duvenage, 21 Lionel Cronje, 22 Sireli Naqelevuki.

Brumbies: 15 Adam Ashley-Cooper, 14 Pat McCabe, 13 Stirling Mortlock, 12 Christian Lealiifano, 11 Francis Fainifo, 10 Matt Giteau, 9 Josh Valentine, 8 Stephen Hoiles (c), 7 George Smith, 6 Rocky Elsom, 5 Mark Chisholm, 4 Ben Hand, 3 Salesi Maafu, 2 Stephen Moore, 1 Ben Alexander.
Reserves: 16 Huia Edmonds, 17 Guy Shepherdson, 18 Justin Harrison, 19 Mitchell Chapman, 20 Patrick Phibbs, 21 Matt Toomua, 22 Tyrone Smith.

201 Responses to Stormers 17(6) vs Brumbies 19(6) (Final score)

1 2 3 7
  • 1

    hmmmm
    sal ek vanaand na die game sê:
    “mooi so manne”
    of
    sal dit wees:
    “die-f*kken_n****rs_kannie_rugby_speel nie, hulle maens es hulle vrek gelê het toe hulle gebore is

    hmmm watter ene gatit wies?

    sal moet wag en sien!!

    komaan stormers!!
    julle
    bieter f*kken wen!!

    o, en vir enigeen wat wil wiet
    ekt
    nog niks gesypie … is nog by die flokken werk!! 😯

  • 2

    #
    hulle maens es = hulle maens moes 😀

  • 3

    flok, waas allie witmense nou heen

    😆 staan sieker ammal byrie krane hulle oë en uitspoel na hulle #1 gelees het!!

    😀 softies!!

  • 4

    Ash, hello. Jou rasis 🙂

  • 5

    Ek dink Stormers gaan pak kry vannaand. Brumbies is die eerste ondentlike span waarteen hulle speel in die S14

  • 6

    rugbybol @ 4
    lol

  • 7

    of gaan die Stormers wys hulle is ‘n span om mee rekening te hou die jaar? Dink dit gaan ‘n goeie game wees.

  • 8

    rugbybal @ 5
    groot moontlikheid dat dit gaan gebeur
    ek was impressed met die brumbies verlede week teen die bulls
    het nie die indruk gekry dat of die stormers of die waratahs op dieselfde level was as die brumbies en bulls nie
    maar nou ja, sal maar moet wag en sien, nê?

    een ding is wel seker … as die stormers vanaand wen, gaan meeste kapenaars begin met “dis o’s jaar dié!!” watch net!!

  • 9

    @ 6
    As ons nou op Voldy was, sou ons in ‘n moese racial war ingetrek word.
    Wat my aanbetref moet daai plek ‘n pynvolle dood ly.

  • 10

    @8
    Ek het dink dieslfde ding. Hens my Superbru pick. Maar as jy kyk na my Superbru standings weet ek net mooi niks van rugby.

  • 11

    rugbybal @ 9
    lol, ja miskien
    ek dink die comment wat in elk geval alles sou getrigger het sou jou een @ 4 gewees het, hehehe!!

  • 12

    @11 🙂

  • 13

    ash … Jou ou sleg moerkoffie.

    Ek’s ook nog by die werk as dit jou sal laat beter voel.
    Ma ek is een van daai “ek werk vir my pa en my pa soek nog werk” tipes…
    So dit tel seker nie 😆

  • 14

    blouste @ 13
    as jy vir jou pa werk, werk jy mos nie, bliksem … seker weer klomp cullerts wat allie werk moet doen nê?
    nie ñ wonner jy kan heeldag sit en :poop: gesels hier nie!!

  • 15

    KP ek gaan gou shop dan bel ek jou , Stormers alles van die beste mag Habana sy driee kwota opgebruik voordat julle teen ons speel. So komaan maak dit so drie vanaand.

  • 16

    Werk nie regtig vir my pa nie, en nee ,ek stel net produktiewe werkers aan wattie toy-toy nie 😆

  • 17

    blouste @ 16
    lol
    anyway ouens
    ek eers uit
    gesels weer môre!!

  • 18

    Cheers

    Ek is ook eers weg.

  • 19

    VRYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT!

    The Stormers to narrowly clinch this game.

  • 20

    KP jy moet nou nie weer Nuweland aan die brand steek nie, geniet die game Stormer ondersteuners, knock them back. We need al the win we can against the Brumbies. They were rated by many as a possible semi finalist.

  • 21

    Good luck Stormers. Just klap those Brumbies….. 😀

    Go Stormers, Need two saffa teams in the semi this year.

  • 22

    Hey Puma my friend , the Sharks are now properly with their backs to the wall. Normally you can reach the S14 semi-finals with 4 losses, some rare occasions even with 5. Now that does not leave the Sharks with much space. But its not over yet, hope, although by a thin thread.

  • 23

    Jis jis jis!!
    Goeie nuus, die d@nnerse lifts hier by Nuweland werk, so ek hoef nie 25000 trappe te geklim het na die media losie toe nie!
    Lekker aand vir rugby, ligte briesie wat waai van links na regs as jy op die hoofpawiljoen sit. Die veld is in uistekende toestand, die beste wat ek dit sedert laasnaweek gesien het!! Sover is daar gen veranderinge aan die spanne nie, alhoewel ek nog steeds hoop Elsom rek ‘m b@lspier in opwarming. Volgend berigte verwag ons so 36000 toeskouers, so die atmosfeer behoort wonderlik te wees. Ouens is nou aan die opwarm en Habana lyk lus vir nog 2 driee!!

    Praat weer later, gou nog ‘n bier of twee knak voor afskop!!

  • 24

    raait, lekker game wat vir ons wag

  • 25

    Standard Bank Pro20 Series, 2nd Semi-Final: Warriors v Cape Cobras at Port Elizabeth, Feb 26, 2010

    Warriors 101/3 (15.0/20 ov)
    Cape Cobras
    Warriors won the toss and elected to bat
    Warriors RR 6.73
    Last 5 ovs 47/0 RR 9.40

  • 26

    Brilliant night for rugby in Cape Town.
    Famous Grouse and soda, chops, boerie and a brinjal tart.

  • 27

    How Kakliavuki is still making money by playing rugby only Rassie knows.

  • 28

    Right, sorry, het my conection verloor, maar nou is ons weer aandie gang.
    Stormers het mooi aangeval, maar toe eers die bal verloor, en toe strafskop afgestaan!! ai,ai,ai!!

  • 29

    Behoort ‘n goeie wedstryd te wees.

  • 30

    bietjie windgat sal ek se, waarom nie die eerste penalty vat nie.

1 2 3 7

Users Online

Total 44 users including 0 member, 44 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm