Stormers coach Allister Coetzee has named a squad of 22 for Saturday’s opening Vodacom Super 14 match against the Lions in Johannesburg but he is still waiting on a full recovery from his skipper, Schalk Burger.

“Schalk has a bruised shoulder but fortunately it is not ligaments or an AC or anything like that so we are confident he will get over it and be able to lead the team against the Lions,” 

“We are expecting Schalk to be fully involved in our session tomorrow (Wednesday) morning. Obviously if there are any complications we can change the 22, but we are expecting Schalk to be fit.”

Coetzee siad that lock Adriaan Fondse, wing Nick Koster and Conrad Jantjes, was not considred as they still have a few weeks to go before full recovery from long-term injuries.

The in form Lionel Cronje and Peter Grant was picked to share the flyhalf duties, with Grant most probably the starter on this occasion. Cronje has shown brilliant form against the Sharks and Force, and this played a role in selecting the in form player over a player coming back from a long term injury.

The starting team will be named on Thursday.

Stormers squad: Joe Pietersen, Gio Aplon, Bryan Habana, Sireli Naqelevuki, Jaque Fourie, Juan de Jongh, Lionel Cronje, Peter Grant, Dewaldt Duvenage, Ricky Januarie, Francois Louw, Duane Vermeulen, Pieter Louw, Schalk Burger, Andries Bekker, Anton van Zyl, De Kock Steenkamp, JC Kritzinger, Brok Harris, Deon Fourie, Tiaan Liebenberg, Wicus Blaauw.

67 Responses to Schalk a doubtful starter? Stormers squad announced

  • 31

    Hoe sal jy nou in elk geval weet Asgat…

    Elke keer as iemand praat oor ” ..your mother tongue.. ” wil jy hulle moer want jy dink hulle skinder oor jou ma se tong… 😯

  • 32

    blouste @ 31
    nee bru,
    i speak my english deliciously!! 😀

  • 33

    flok, nou waa’s blouste maandag op ñ woensdag nou weer heen?

  • 34

    o, en proooooooooooooooooooooooooovince!!

  • 35

    Hier’s ek brotha !!!

  • 36

    #34
    huh? 😯

  • 37

    Kyk die Bulle se konstante oorwinnings oor naweke gee ‘n heel ander betekenis aan Blou Maandae !!!

    Lekwar man !!!

  • 38

    ag flok #36 was vir #35!!

  • 39

    Bietjie deurmekaar Asbak ?

    Toemaar, niemand verwag van julle manne van die suide om so ver te kan tel nie… 😆

  • 40

    blouste @ 37
    dont count your chickens
    … ag flok, djy ve’staan sieker nou weer niks
    ok
    in plain afrikaans …. moetie k*k praat as s14 noggie gebegin hettie!! :mrgreen:

  • 41

    blouste @ 39
    lol
    ten minste KAN ons tel!! 😉

  • 42

    hmmmm,
    daai koei daar regs bo lyk maar bra verleë
    ..
    wonner of daai die uitdrukking dié jaar oppie bulls ondersteuners se gesigte gaan wees? 😉

  • 43

    # 40

    Dis juis die punt…

    Tot die S14 begin het ons BULLE nog die “bragging rights”

    S14 Champs !!!!

    Iets wat julle stormpies natuurlik nie lekker sal verstaan aangesien julle nog nooit in die bevoorregte posisie was nie 😥

  • 44

    #43
    maar
    alles wat jy kwytraak net voor die aanvang van die toernooi
    SAL beslis teen jou gehou word … soooooooooo brag maar saggies, ou bees!

  • 45

    o, en prooooooooooooooooooooovince!!

  • 46

    Prooooooooooooooooblems !!! 👿

  • 47

    blouste @ 46
    ag nee jong
    moenie so swartgallig wees nie
    ek dink darem nie die bulle sal sooo sleg vaar nie!! 😀

  • 48

    Gmmfff…

    Ek is niks behalwe optimisties nie…

    Kannie waggie….

  • 49

    47: ek hoor die WP se motiverings- en videosessies bestaan glo daaruit dat hul net heeltyd ‘Road to Victory’ kyk, van die oggend tot die aand.

    Is dit waar ?

  • 50

    48: Blouste Kampioen, ek sien die Bulle begin met hul moelikste game teen SA spanne Vrydagaand … maar gelukkig sluit hul darem die laaste rondte af met hul maklikste wedstryd teen ‘n ander SA span. Ludeke en HM sal seker vir die laaste rondte die VC span speel. Wat dink jy ?

  • 51

    # 49 😆

    Kom nou asbak, gee ons die “insights”…

  • 52

    51: ons het al klaar gehoor Slaptjips het die BB lied al gesing en speel in sy kar TERWYL hy nog vir die WP gespeel het. Laat die res ook nou maar uitkom.

  • 53

    bdb @ 49
    nee, ons kyk net dvds van die “goue era”!!

  • 54

    53: nie geweet daar is nog videos oor van die dae toe goud ontdek is aan die Witwatersrand nie ?

  • 55

    53: in watter donker straatjie moes jy daardie skaars DVD’s gaan uitkrap het ? Die Argief in die Kaap verbrand mos alle ou materiaal na 350 jaar, so waarna het jy gekyk ?

    Jan v Riebeeck uitnodigingspan teen Harry die Strandloper Barbarian span, 20 April 1652 ?

  • 56

    55
    watter harry en sy span met pragtige hardlooprugby gewen het!! 😉

  • 57

    # 56

    watter Harry…

    Harry die strandloper man….jeez 😆

  • 58

    #56
    maar ook net omdat hulle MOES hardloop :mrgreen:

  • 59

    blouste @ 57
    lol, tikfout!!

  • 60

    #59

    Aag nee ou Ash man , jy ook ou al op die Tik…

    Verduidelik baie van jou posts… 😆

Users Online

Total 54 users including 0 member, 54 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm