Good morning muppits, moepels & mopkoppe. The Final results are out for the Rugby-Talk End of Year SuperBru Competition.

Final Results:

Congratulations to Ed for winning this Competition!!

Other meritorius mentions go to the rest of bloggers in the top ten… Slasher who is 2nd and grootblousmile who takes 3rd place. Other serial bloggers in the top ten includes Pietman (4), Koos aka Swanie (6), Puma (8), 4man (9) and Snoek (10).

  Pts BP Tot
1 Ed_the_Lion 45.0 2.33 47.33
2 Slasher 45.0 1.92 46.92
3 grootblousmile 43.0 1.33 44.33
4 Pietman 42.0 2.25 44.25
5 Die_Valk 42.0 1.50 43.50
6 Koos 41.5 1.08 42.58
7 Hef 41.5 1.00 42.50
8 Puma 40.5 1.00 41.50
9 4man 40.5 0.33 40.83
10 Snoek 40.0 0.58 40.58
11 Supa die Blou Bul Player is the chairman of this pool Supa die Blou Bul won the yellow cap in this pool in round 6 40.0 0.50 40.50
12 scrumsaam 40.0 0.33 40.33
13 croc 39.5 0.33 39.83
14 Bullsbabe 37.0 1.83 38.83
15 superBul 37.0 0.50 37.50
16 K9 36.5 1.00 37.50
17 Pollie 35.5 1.17 36.67
18 Veltie 35.5 1.00 36.50
19 SA Barbarian SA Barbarian won the yellow cap in this pool in round 6 35.5 0.83 36.33
20 trupisero 35.5 0.50 36.00
21 Gertjie 34.0 1.33 35.33
22 Rugby_Princess 33.5 1.00 34.50
23 Blou Baard Pastei 34.5 0.00 34.50
24 KingPaul 32.5 0.50 33.00
25 JL1 32.0 1.00 33.00
26 Isigidi 32.0 1.00 33.00
27 carol 32.0 0.00 32.00
28 EEE 32.0 0.00 32.00
29 Loosehead 30.0 0.33 30.33
30 Boerboel 28.5 0.67 29.17
31 ashley 25.5 0.00 25.50
32 CanBok 23.0 0.83 23.83
33 smallies72 18.5 1.00 19.50
34 Ex Player 4.5 0.00 4.50

13 Responses to SuperBru – We have a Champion!

  • 1

    Congratulations ot our Lekker Lion Friend – ‘Ed Jan’ for topping the chart!! 😀

    Hey the ‘smileys’ are back!!

  • 2

    Congrats Ed.

  • 3

    1 – Hello Carol, Yes enjoy those little smiley faces 😎

  • 4

    Sydney – Australian rugby international back Quade Cooper has been charged with burglary, police said on Sunday.

    Cooper, 21, was released from custody after being charged with burgling a property on Queensland’s Gold Coast earlier Sunday, police said.

    The player was one of the successes of the Wallabies’ grand slam tour of Britain and Ireland last month, where he played in all four internationals.

    The Australian Rugby Union (ARU), to which Cooper is contracted along with the Queensland Rugby Union (QRU), was reluctant to comment.

    “We are still looking to receive the full facts of the issue,” an ARU spokesman said. “It’s a matter before the courts so at this stage we can’t make any further comment.”

    Cooper is on holiday and was scheduled to return to pre-season training with Super 14 side Queensland Reds next month. He made his Test debut against Italy last year and has played 11 internationals for Australia.

    He is due to appear at Southport Magistrates Court on December 11.

  • 5

    Once a convict…

  • 6

    4 – Super, Really don’t understand what drives someone that earns so much to do such a stupid thing. He will have ruined his rugby career. Unless the Aussies just squash it like they normally do.

  • 7

    Fark, you mean I never won?

  • 8

    7 – Loosehead 😆

  • 9

    Like a good prop me and Explayer prop the table!

  • 10

    9 Boerboel

    Propping with 3 hookers between you is cheating 🙂

  • 11

    Congrats Ed! Not bad for a lion…

  • 12

    Dáái aand was Boetman nie die bliksem in
    2009-12-06 22:24
    Artikel IN Beeld

    Ek het altyd gedink die Currie beker of Tafelberg daar van Blouberg se kant af is die mooiste gesig wat ’n mens in ons ondermaanse te siene kan kry.

    Tot ek Saterdagoggend daar op Kaapstad se lughawe ná die groot 2010-paartie kom.

    Ek staan nog so met my koedoehoring-foefiezela met sy knaldemper daar rond, toe stop daar ’n bus voor die lughawe gebou en wie klim daar uit?

    Sowaar die mooiste vraggie skoonhede wat jy ooit in jou lewe bymekaar sal sien van elke land en volk in die wêreld!

    Ja en toe daai Mejuffrou Wêrelds met hul onmenslike lang bene wat aanhou tot hulle ophou daar uitklim, kon ek steeds Tafelberg daar ver in die agtergrond sien, maar was hy skielik glad nie so indrukwekkend vir my nie.

    Om nie eens van die Curriebeker te praat nie. Ek het in elk geval ná ek in st.7 die middelbladfoto in Gideon Louw se broer se Playboy gesien het, agtergekom rugby is nie so belangrik nie.

    Maar toe dink ek so by myself, kyk is vry. Maar dis ook maar beter vir ons plein Piete en gewone Gawies dat ons nie soos Tiger kan gholf speel, soos Simson of Ryk gebou is, soos Steve kan sing of soos Joost kan rugby speel nie.

    Ons manne sit juis hierdie week en bespiegel met watse stok in sy groot arsenaal ou Tiger se blondie hom daai nag uit die huis gedryf het.

    Dik Daan sê hy dink dit was dalk met ’n lekker skerp “bitching wedge” of met Big Bertha.

    “Is Big Bertha een van die poppies by wie hy geslaap het?” vra Oom Johnny, wat nou nie eintlik iets van daai moeilike ou sportjie (ek praat nou van gholf) verstaan nie.

    “Nee my oom, dis ’n tipe drywer wat jy koop as jy regtig ’n goeie drywer kan bekostig,” verduidelik Daan geduldig.

    “Maar as hy ’n goeie drywer gehad het, hoekom het hy dan ’n ongeluk gemaak?” wil Oom Johnny weet en toe praat ons maar oor iets anders.

    Sal ek die dag ooit vergeet toe ek daar saam met Dik Daan en wyle Groot Paul by Zwartkops ’n ronde gespeel het.

    Toe ons so in die sterk vuilskemer daar op die 18e aangestap kom, sê Daan: “Manne, ek sal nou ’n mooi hou moet slaan want dis my skoonma wat daar op die stoep van die klubhuis saam met my vrou staan.”

    En toe ou Daan so aanlê, maak Paul versigtig keel skoon en sê: “Daan, jy moet eerder jou vyfyster vat, jy gaan nooit vir ou Vuilis van hier af met ’n ses raakgeslaan kry nie.” Eisj!

    Ek het een aand baie laat saam met wyle Piet Steytler, Louis Changuion en wyle Boetman in die afgebrande Magoebaskloof-hotel, waarvan wonder bo wonder net die kroeg oorgebly het, gesit en kuier.

    Terwyl Louis oor sy omswerwinge vertel het en Piet van die twee broers wat die sirkusleeu van Oos-Londen Johannesburg toe moes vat met ’n lorrie en hoe die leeu in Winburg ontsnap het terwyl hulle in die Royal se kroeg gesit het, het ek vir Boetman dopgehou.

    En daai aand het hy met sy sagte oë en stil glimlaggie sóó na die manne gesit en luister en was hy vir niemand en niks de bliksem in nie.

    My maat, ek hoop jy het ’n ou getrein om nou voorkant toe namens jou oor onreg te praat.

  • 13

    Congratulations Ed….I’m afraid when it comes to the Boks, I never choose with my head, only with my heart 😉

Users Online

Total 110 users including 0 member, 110 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm