The Vodacom Blue Bulls’ Springbok lock Bakkies Botha is going to be on the sideline for three months following an achilles injury.

From the Bulls web site: 

Botha, who has played in 83 Super Rugby matches for the Vodacom Bulls and represented South Arica in 66 tests, needs to go for an operation on Friday and Dr Org Strauss expects that he will make his return in March 2010.

Botha’s Springbok teammate Wynand Olivier is struggling with a knee injury which will keep him from training for about three weeks. Olivier is experiencing problems with a loose piece of cartilage in his knee, but the injury is under control and he will rejoin the squad in January.

Dr Strauss confirmed on Tuesday afternoon that the rest of the players in the squad are all doing fine and apart from Botha and Olivier there aren’t any other new injuries.

The Bulls will train in Pretoria until Friday, after which they will go to George for their gruelling summer camp.

11 Responses to Bakkies to miss the start of the Super 14

  • 1

    Well at least he has now been forced to rest…..so no more whinging about being tired…..

  • 2

    Ooooooooooooooo weeeeee, daar is baie bulle op die site wat my seker sal afslag vir wat ek nou gaan skryf, so ek vra maar voorlopig om verskoning vir die tone waarop ek gaan trap.

    Reg, ek voorspel die Bulle gaan SUKKEL om in 2010 die Super 14 semi-finaal te maak.

    Hoekom… wel, kom ek stel dit eers so. Ek dink min mense sal met my stry dat die NIE die backup spelers was nie, maar die eerste keuse spelers wat die dinge aan die gang gekry het by die Bulle in die CC. Gaan kyk maar waar het hulle gele vooe die Bok-Bulle gekom het. Sommige mense het selfs so ver gegaan as om te spekuleer dat die Bulle nie die CC semi-finale kan maak nie. Herlaas, toe die Bokke wel terug keer was daar geen stop keer aan die Bulle nie. En dis seker reg so.
    Maw, mens kan BAIE gewig heg aan die argument dat dit die (hele) paar ster spelers in die Bul span is wat die skip aan die dryf hou.
    So kom ons kyk gou na daai sterre.
    Van voor.
    Gurthro Steenkamp se tyd is verby, maar anders as sy mede-spelers nie agv fiksheid nie. Hy is nou net plein te sleg. Dink terud aan Eddie Andrews en julle sal die idea kry.
    Bakkies soos ons hierbo lees is nou uit, en dis ‘n goie kans vir hom om te rus, maar hy HET vanjaar BAIE stampe en stote gekry. Sy form sal ‘n dip moet neem.
    Matfield, anders as Botha, het gekies om sommer NOG ‘n game die jaar te speel. En ek is jammer, maar as hy so lynstaan genius is hoekom kon hy nie die planne verander nie. Na die tyd het VM gese dis oor hulle kon Afrikaans praat of iets. Wel Matfield, hoe is die vir Afrikaans. JY PRAAT KAK. hy kon nie vinnig of hoog genoeg spring om eertse by die bal te kom nie. Dis dit. Sy lyf GAAN op pak.
    Danie Russouw sal sekerlik instaan vir Botha aan die begin, en dis nie sleg nie, maar hoe baie ervaring het hy nou al saam met Matfield op slot ivm Bakkies?
    Spies is ieswers beseer, en hy neem ‘n rukkie om terug op form te kom na ‘n besering.
    FdP. Ek het op ‘n kol Saterdag gesien hoe John Smit 2 keer in ‘n ry moes gaan scrummie speel. Waar was FdP? Op pad, maar hy was net te stadig. Die een briljante ding wat hy gedoen het was om die tap te neem aan die begin wat ons momentum gegee het om die 3 later te druk, maar ek dink teen die einde was hy FLOU!
    Morne Steyn het ‘n K*K dag teen Ierland gehad, maar ek dink dit was ‘n vloek.
    WO, Ek dink hy gaan volgende jaar weer baie spanne baie seer maak op baie maniere.
    Bryan Habana was een van die spelers op die veld wat weer gewys het hy soek werk en is altyd daar. Hy was genuine een van die beter spelers. Maar is ook op pad uit…
    Kichne. Shame, ek dink hy was beter by Grikwas, regtig. Kan nog nie lekker die mas op kom by die Bulle nie. Het nie baie gespeel nie, en kan ‘n gevaar wees, maar ons sal moet sien.

    Ek din tensy die Bulle hulle top spelers vir die eerste 3-4 weke rus gaan hulle ‘n GROOT prys daarvoor betaal.

  • 3

    2@ Greenpoint-Gunner – Met watter deel van jou agterstewe het jy gedink Gunner?

    Seker met jou Tail-Gun…. bwahahaha

    Die Bulls gaan nou rus man, soos die ander klomp en weer vars wees volgende jaar, en effektiewelik mis Bakkies dalk 2 games.

  • 4

    Ai flok tog.

    Hierdie WP kenners wat weer hul peesters wil indruk waar dit nie hoort nie.

    Sal hul nooit leer nie?

  • 5

    Nog n ding.

    Maak wat hul wil, die WP sal NOOIT die Bulle se S14 rekord kan verbeter nie, nie eers ewenaar nie. Geen ander SA span sal kan nie.

  • 6

    #5 Pill

    I see you believe in the gift of prophecy…

  • 7

    How can Bakkies not be playing? He said that he feels no pain.

  • 8

    @1 EEE – 😆

  • 9

    Pity for Bulls but think it will be best in the long run for Bakkies to have this rest. We need our enforcer and he has played plenty rugby this past year. Have to take good care of him if we want to see him playing in the next world cup.

    Now we need JS, VM, FdP, Habs, MS and Brussow to take a 5 or 6 week rest too. Need to look after those players if we want them still around for 2011.

  • 10

    #6

    See it`s really easy, 2010 is the last round of the S14 and then S15 starts!!

    So i will put my money where my mouth is. 😆

  • 11

    Sounds like Bakkies managed to ‘limp’ to John Smits charity dinner in London……. 😆

Users Online

Total 138 users including 0 member, 138 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm