News is that the Bulls are happy with their current crop and the purchases already made and won’t be signing more players for the 2010 Super 14 season, and have added just four new faces to their team for next year.

Training for next year started this week, without their Springboks, with three of their new signings joining their ranks as they set about defending their Vodacom Super 14 title next season. Prop Bees Roux, hooker Gary Botha and flyhalf Jacques-Louis Potgieter are already back in Pretoria and training with the side but the Bulls will have to wait a little longer for Jaco van der Westhuyzen, who will only join them in the middle of January if his club side allows him to.

Van der Westhuyzen’s side NEC Green Rockets are struggling in the Japanese League at the moment, meaning that he could well join the Bulls sooner rather than later.

Ian Schwartz confirmed that the team would not be signing any further players, putting rumours to bed about a possible signing of former All Black Carl Hayman.

Instead, the Bulls are focussed on re-introducing Heyneke Meyer and they will also fly in a number of consultants to work with the players before the season starts.

Schwartz added that player identification to replace older stalwarts over time is already receiving due attention.

In related news it has been confirmed that Francois Hougaard has signed a new 3-year deal with the Bulls.

26 Responses to Bulls buying season is closed

  • 1

    Bees Roux het baie om te bewys, Gary Botha is altyd welkom terug in Pretoria, Jacques-Louis Potgieter is useless, en Jaco van der Westhuyzen kon maar in Japan gebly het.

  • 2

    1@ Straatie – Jy’s ‘n negatiewe mannetjie, hoopie dis hoe jy jou lewe ook lei en / of ly en so elke dag tot dag beskou nie! Jy moan en vind ALTYD fout… en beskerm sekere witbroodjies met jou lewe.

    Jacques-Louis Potgieter is die 2de beste losskakel in SA, by myle en ek sal hom graag wil sien as binnesenter by die Bulle, met Wynand wat uitskuiwe na buitesenter.

    Die hele Bulls voorry sal moet herform en uithaal en wys… Gurthro veral, sy tegniek is power.

  • 3

    2@ Grootbloutande – Ek’s net ‘n realis. Ek wil my spanne sien wen met 20 punte, 1 – 3 punte is so 1980s ;). Ek is nie ‘n Jacques-Louis Potgieter fan nie, en ek sal nooit wees nie. Nie eers die mense in die Vrystaat rate hom nie. Hy’s veels te wisselvallig. Niks fout met Wynand op binne-senter nie, sy verspreiding was een van die groot redes vir die Bulle se sukses die jaar. Jy kan nie met my stry as ek se die beste game die jaar was die Super 14 final nie… Dit was hoe Bulle rugby speel.

  • 4

    3@ Straatie – Nee jong, jy is ‘n opperste stroom-op pessimis… moenie realisme, objektiwiteit en daai goed met mekaar verwar nie.

    Realisme is dat 1 span nie AL sy games met 20 PLUS wen nie, kompetisie is te sterk….
    Realisme is dat die Super 14 Finaal ‘n poks was… die groot score natuurlik…
    Realisme is dat jy die vreemdste spelers afskiet en die vreemdstes rate…
    Realisme is dat die Bulls dun is op buitesenter….
    Realisme is dat Wynand soms geneig is om te suinig te wees met die bal (ek dink hy is uitstekend, maar ek issie blind vir sy foute nie)….

    Vat nog so paar happies realiteit….

  • 5

    Ja ‘n mens gaan nie elke game met 20 wen nie, dis waar. Maar ons spanne kan baie meer wedstryde ordentlik wen. Ek rate spelers wat ek dink het die regte skill sets, sure hulle almal is nie 100% afgerond nie maar met die regte geleenthede kan hulle wereld klas word. Ek dink Stephan Dippenaar verdien ‘n run op buite-senter. En niks van daardie hy’s te jonk nonsens nie. Who cares if Wynand is te suinig, ‘n goeie speler is gewoonlik suinig. Danie Gerber was suinig… Mannetjies Roux was suinig…

  • 6

    Dis die grootste klomp kak daardie suinig storie (Ek is lus om die Ooms langs die veld aan te rand as hulle met daardie jy speel suinig stories kom). As ‘n ou aleen kan deur die ander span hardloop hoekom nie? Niemand het gemoan omdat Christian Cullen suinig was nie. En ek se vir jou meeste agterspelers sou hulle sile verkoop het vir van daardie driee. Daar is altyd ‘n kans dat die ou vir wie jy gaan die bal pass hom gaan aanslaan… Vra vir Ashwin Willemse…

  • 7

    5@ Straatie – Neewat, eenvoudig gestel, ek stem nie saam met die spelers wat JY rate of eenvoudig maklik afskiet nie… so eenvoudig soos dit.

  • 8

    Jy hoef nie saam met my te stem nie. Ek gee nie om nie. Dis jou reg om jou eie opinie te he, moet net nie ‘n bleddie groeps denker wees nie. Niks erger as dit nie.

  • 9

    8@ Straatie – Groepsdenker… ekke… hahahaha, you’ve got to be kidding me. Speel maar in jou eie modderpoel!

  • 10

    @9 grootblou 🙂 – Wie rate ek almal wat jy nie verstaan nie buiten Burton Francis?

  • 11

    Kannie sien dat die 4 kopies van die Bulle en nog Heyneke die groep enigsins gaan verswak nie. In teendeel gaan ons bietjie meer ordentlike diepte he waar dit saak maak.

  • 12

    Wat ek wel weet is dat al die stutte by die Bulle sal moet verbeter en dat al agt (sien live chat op die Bulle se site) het iets om te bewys.

  • 13

    JL Potgieter mag “useless” wees en word nie deur die Cheeters “gerate” nie, maar hy is enige tyd beter as die loskakels wat tans in hulle oefen groep is.

  • 14

    Baroneman, hond & henniek – You guys have registered and been APPROVED!

    Kindly omplete your Profiles by adding REAL NAME & SURNAME and start blogging.

  • 15

    @13 – Is Dumond nie daar nie? (Sou die talent opmorsers hom nie vir die Cheetahs leen nie?) Hy’s enige dag beter as JL Potgieter.

  • 16

    15 – Van, Don’t think Dumond is going to Cheetahs as Hernandez is injured.

  • 17

    Dit gaan so skaaf-skaaf vandag sien ek! Ek hou van wat by die Bulle gebeur. Sou graag wou gehad het dat BJ ‘n kontrak moes kry. Verder het ons oral diepte. Kom ons hoop dat jong manne soos v d Heever, Dippenaar, Watermeyer, Brummer, Hougard, Maku, Steenkamp, v d Merwe, ens sal “grootword” volgende seisoen. Paar groot spelers kan na vore kom.

  • 18

    Wanneer sien ons weer ‘n paar video=clips!

  • 19

    17@ Daai Daisy Blompot – Al wat skaaf is die hans-tor op Straatie se skewe kurkprop… hehehe

  • 20

    #19 – Dis als goed vir “besigheid”, ouens wat so bietjie stroom-op is! 🙂

  • 21

    19@ DDB – Ai man, moet ek alles doen… vertel vir my van nice vireo’s…. dan plaas ek hulle op…

    Aan die ernstige kant, die Pictures en Vireo’s sal die naweek uitgebrei word, tyd is ‘n faktor!

  • 22

    #21 – Kan jy video’s van youtube opsit? Daar is daai mooi drie van Danie Gerber teen Ierland ek dink. Baie ander ook!

  • 23

    22@ DDB – Natuurlik kan ek vireo’s opsit vanaf youtube, dis baaaaie maklik.

    Ek willie sommer maklik ou videos opsit nie, wil dit beperk tot omstrede insidente en puik drieë van die huidige tye…

  • 24

    Sal bietjie gaan kyk, dan laat weet ek jou!

  • 25

    24@ DDB – Fanks… ek kan genuine doen met bietjie hulp, want ek werk my kediks!

  • 26

    Hello RT-maters!
    Ek is terug uit die bundu, sal eersdaags weer saam gesels.
    Maar wil net se dat Bees Roux is n groot aanwins vir die Bulle, daai Upingtonner is moosa sterk en balvaardig, net wat die Bulle benodig op vasskop…..

    Met Heyneke terug gaan die Bulle alles wat voorkom plat gaffel volgende jaar!

    Ek verskil van Van Straaten, J-L Potgieter is ons losskakel vir die WB 2011, innoverende speler.
    Vlokkie en Slaptjips moet hom net lekker ‘tune’…..
    Tjeers, laat ek die pad vat voor die hitte toelaan hier in Nam.

Users Online

Total 56 users including 0 member, 56 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm