Boland may have been relegated to the first division but if rumours are to believed they have scored a massive coup by appointing one of the best coaches of junior players who also has Super rugby experience.

Rumours are doing the rounds that ex-Lions coach, Loffie Eloff have signed on to coach the relegated Boland rugby union from 2010.

Reports did the rounds last week in the media that Loffie is being courted by European clubs and Boland Rugby for a coaching position with Boland not given much hope given they had to compete with the Euro or Pound, but it seems Loffie has opted to remain in South Africa.

This is a surprise move on Loffie and Boland’s part that they managed to secure the services of such an experienced coach especially given how emphatically Boland was beaten in losing their place to the Pumas in the first division.

Boland however has been seen as one of the breeding grounds of South African rugby with many a player starting their senior careers here before moving on.

One has to suspect with the recent swopping of players between Boland and Western Province in the Currie Cup that WP Rugby, or rather the Stormers management had some hand in securing a top coach for the Boland Rugby Union.

It seems the fact that Rassie Erasmus has apparently moved away from a more direct coaching role to that of Director of Rugby is beginning to bear some positive results for the region (Western Cape) who will only see one team, WP Rugby, in the Currie Cup first division in 2010.

Do not be surprised if Rassie, who initiated a positive and concrete working relationship between the Griffons and Cheetahs rugby in the past through sharing of resources is aiming to do the same thing with WP Rugby and Boland.

81 Responses to Boland secures top coach

  • 31

    Het ek gese Ludeke is kak? Of het ek gese die unie is kak?

    Moerse verskil…

    Ludeke btw het baie sukses bereik voor hy die Lions gejoin het.

    Hier is n vraag…

    Is Dawie Theron n top coach?

    Hy het ook fokol gewen nie.

  • 32

    #31 Op watter gronde beskou jy dan Loffie as n ‘top coach’?
    Net op grond van die feit dat hy n CC semi finaal gehaal het?

  • 33

    #29

    Nee lees n bietjie…

    Hy het sukses behaal buite die Lions.

    IN die Lions is a final n sukses maar relatief.

    Loffie weet wat dit vat om titels te wen, hy het dit bewys, en soos Ludeke, sal hy buite die Lions strukture dit weer doen.

  • 34

    #32,

    Titels op international vlak as n age group coach.

    n Kak Lions na n Currie Cup final te vat.

    En obviously n coach wat respek van sy spelers het as jy die stront van die Leeus in die laaste jaar gelees het.

  • 35

    Ek is uit vir nou.

  • 36

    #31 Jy het al baie gese Ludeke is nie goed nie, dis net die strukture wat hom goed maak.
    Ons gaan buitendien nou in sirkels hier. My punt is:
    Ons kan vir ure debatteer of n coach nou regtig goed is, en of dit net sy strukture is of nie. Maar NIKS van dit is meetbaar nie. Al wat meetbaar is, is n afrigter se uitslae. Loffie se uitslae maak hom nie n top coach nie.
    Jy glo Loffie is n top coach, dis jou opinie.
    Ek glo hy is nie n top coach nie, in elkgeval nie voor hy n beter wen rekord het nie.

  • 37

    34# Lions na CC finaal gevat terwyl die beste 25 spelers oorsee was? Het jy nie net vanoggend gese ons moet nie die ouens rate op CC performance nie? (Juan De Jong gesprek)
    Respek? So enige coach wat respek van spelers kry is n ‘top coach’?
    Buitendien, as ek alles hoor wat Ed_the_Lion en Willa die Leeu vertel wat naby die Leeus kamp is, wonder ek oor daai respek…klink my Loffie het lekker droogemaak.
    Anyway… agree to disagree.
    Ek stem saam jou #33. Kom ons kyk of Loffie dit iewers anders doen, want sover het hy nog niks bewys nie.

  • 38

    Ek dare jou om vir my te wys waar ek ooit gese het Ludeke is kak!

    Ek was inteendeel een van die min mense wat die jaar die Bulle ge-tip het om ons beste Super rugby span te wees.

    En ja, strukture maak n moerse verskil in enige coach se sukses, dit is bewys oor en oor.

    Loffie het titels gewen buite die Lions strukture, op internasionale vlak, dis hoekom ek hom rate. Hy weet hoe om te wen, net soos Ludeke SWD na amper CC glorie gevat het in die laat 90’s.

    n Coach raak nie sommer kak nie, maar sy omgewing kan sy resultate direk beinvloed, ek dog Ludeke en die Bulls sou jou dit geleer het.

  • 39

    #38 Ek se nie jyt gese Ludeke is kak nie, ek se jy het gese dis net die strukture wat Ludeke goed maak, niks meer nie.
    Oor jou punt oor strukture, weereens, hoe meet jy dit?
    Dis maklik om ‘goeie strukture’ of ‘slegte strukture’ te gebruik soos dit jou mening oor afrigters te pas.
    Maar aan UITSLAE GEMEET is Loffie nie n ‘top coach’ nie. Inteendeel, hy het n swak rekord.

  • 40

    #39

    Dit is maklik ja, so se my, dink jy Ludeke is a top coach?

    En hoekom?

    Oor strukture of net omdat hy goed is?

    Want by die Leeus (vergeet strukture) was hy net plain hondkak.

    So is Ludeke n top coach?

    En hoekom, strukture of die man homself?

  • 41

    #38 Dalk kon Loffie net nie die trappie hoer hanteer nie? Gebeur met baie spelers ook. Op junior vlak was hy nog kompeterend, maar senior vlak is te moeilik vir hom.

  • 42

    Lekker Lieffie!

    Nou, waar staan ons met die 15de Super span saga?

  • 43

    En my opinie, strukture het n moerse influence op n coach of unie se sukses.

    Ons het met Heyneke gepraat so 3 jaar terug, en hy het self gese sonder Oom Dolf sou hy fokkol bereik het by die Bulls nie.

    Hy het iemand nodig gehad om sy visie te implimenteer van n administrasie (struktuur) oogpunt af.

  • 44

    38 Supa, ek weet nie hoe baie mense die hoer trappie kan hanteer nie. Hulle se jy kan nogal maklik jou footing verloor as jy daar op loop…

  • 45

    #40 Ek het jou al geantwoord. Maar jy probeer die die argument oor Loffie dodge deur heeltyd na Ludeke te verwys. Ek sal jou weer antwoord.
    By die Leeus was Ludeke kuk, want sy UITSLAE het gewys hy is kuk.
    Toe verdwyn hy twee jaar en kom terug. Nou rate ek hom, want sy UITSLAE is goed.
    Of dit dit te danke is aan strukture of nie, weet nie ek of jy nie, want ons kan dit dit nie meet nie.
    Aan UITSLAE gemeet, is Loffie nogsteeds kuk, net soos Ludeke was. As Loffie nou verbeter en trofees begin wen, dan sal ek toegee hy is beter of n ‘top coach’. Maar tot dan, is hy nie n ‘top coach’ nie.
    Ek meet dit aan uitslae, dis al waaraan jy dit kan meet. Die res is maar ons menings.

  • 46

    #43 Dit het n invloed ja, maar dit beteken nie Loffie is goed net omdat hy nie goeie strukture het nie. Dan kan Ronald Mcdonald maar die Leeus gaan afrig en ons kan debatteer hy is eintlik n goeie coach al is sy uitslae sleg.

  • 47

    #44 😆

    Jy laat my nou dink aan destyds toe Gaffie en Dave Von Hoesslin so ‘op die hoer” trappie gedwing is in NZL!

  • 48

    Maar jy reken strukture in die unie het niks te doen met n coach se sukses nie?

    Verstaan ek jou nou reg?

    Jy weet wat ek se, maar kom ek maak dit eenvoudig.

    Lions se strukture is kak, dus n coach sal kak resultate he.

    Maak dit die coach kak? Nee.

    Dit is my punt, baie eenvoudig.

  • 49

    #48 Nee, jy verstaan my duidelik verkeerd.
    Ek se dan dit het n invloed! Lees 46!
    Wat ek vir die hoeveelste maal vir jou se, dis onmeetbaar. Ons kan nie meet hoeveel van Ludeke en Loffie se sukses, of gebrek aan sukses, is te danke aan strukture nie.
    Ons gaan net na hulle resultate kyk, en daar is Loffie s’n nogsteeds swak!
    Jy beskou Loffie as n goeie coach, al is sy resultate kuk, net oor hy by n unie met swakker strukture is. Maw, enige coach wat Lions toe gaan, mag maar swak resultate kry, hy bly n top coach want hy is by n unie met swak strukture.
    My punt is, sy uitslae is kuk, so tot sy uitslae verbeter, is hy nie n top coach nie. Eenvoudig.

  • 50

    #46

    Maar hy het al sukses bereik!!!

    BUITE DIE LEEUS

    Net soos Ludeke!!!

    Chester het fokol sukses bereik buite die Leeus nie, maar ook nie in hulle setup nie, dis hoekom ek Chester nie rate nie.

    Net so rate ek Dawie Theron as a top coach want hy bereik baie in amateur strukture, al het hy ook fokol gewen nie.

  • 51

    #48

    So Loffie se resultate buit Leeus rugby maak hom nie n belowende of goeie coach nie?

    Hy het tog resultate daar gekry dan nie?

  • 52

    Supa,

    Is Rassie n top coach?

  • 53

    #50 Ja, op 0/19 vlak. En toe se ek vir jou, hy kon nog nie die trappie hoer maak nie. Sedert hy 0/19’s afgerig het, het hy nou klomp jaar net swak resultate gehad. Kon dit nie op senior vlak maak nie.

  • 54

    Morne,
    Ek gaan nou nie dieselfde goed vir jou 100 maal se nie.
    Jy glo Loffie is n ‘top coach’ oor hy 0/19’s gewen het.
    Ek glo Loffie is nie n ‘top coach” nie oor hy op senior vlak niks gewen het nie.
    Finish en klaar.
    Ons kyk maar of hy Boland regruk…

  • 55

    Is Rassie n top coach?

  • 56

    Of eerder, is Rassie, Dawie of Jimmy Stonehouse top coaches?

  • 57

    Ek wag maar op jou antwoord

  • 58

    Hehe,

    Is PDV n top coach?

  • 59

    Ah well, I suppose the most important and most difinitive answer is something I will have to wait for.

  • 60

    Aaai i am too late.
    I LIKE Loffie.

Users Online

Total 30 users including 0 member, 30 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm