Die Springbokke het ‘n terugslag gekry voor môre se laaste toetswedstryd dié seisoen teen Ierland op Croke Park in Dublin.

Die Burger berig soos volg: 

Bakkies Botha moes weens ‘n rugprobleem aan die span onttrek.

Hy word vervang deur die slot van die Westelike Provinsie, Andries Bekker.  

Francois Hougaardt neem Bekker se plek op die kantlyn in.

52 Responses to Bakkies onttrek / withdrawn!!

  • 1

    Oh shit!
    Game might just be a little closer than what we wanted.
    Boks will still win.

  • 2

    Okay you finally got the message GBS.

    Bekker to take Bakkies place and F. Hougaardt to the bench. Why Hougaardt to the bench? Maybe need cover for wing and scrummie and Ruan to cover FH.

    Huge loss losing Bakkies. Then his back is more important than the game.

  • 3

    The bench was initially 5/2. It is now 4/3. Danie Rossouw to cover lock. That explain the two loose forwards on the bench. That makes it very much a traditional type of bench.
    Adding Kankowski will give you three loose forwards on the bench. Does not make sense.
    The intention is to have John Smit for 80 minutes on the field. Adding Wian to the bench makes no sense.
    Thus the best option is to add a third back on the bench. With the players available it is either Hougaard or Nokwe. Make your choice.

  • 4

    Should’ve moved Danie Rossouw to lock and brought Jean Deysel in as eightman. No problem with Francois Hougaard added to the bench, still would’ve liked a real extra kicking option in case Morne Steyn gets injured.

  • 5

    GBS

    Where has this story originated – I see you posted it at 5:20 PM, now midnight SA time and no other SA site is reporting it ? Not on Rugga world, keo, supersport, 702, planetrugby, scrum 24, iol, news 24 – zip, zilch, nothing, f*k all

    I realise you have special insight into the Bulls but hope someone is spinning you a yarn…or else you’re hoping Gert Smal (being an educated , discerning sort) will spot this and tell the Micks to relax.

    Ag, even if he is injured fly AB de Villiers over – he can play any position , drink a 100 pints of Guiness, pomp the Irish chicks and be back in PE to score another ton on Sunday morning – probably fit 18 holes in as well.

    I have a good feeling about this weekend.

  • 6

    Mieliepap,

    LOL re A.B.

    GBS well done if you were 1st in SA with this story, must be that surname that gets you on the inside.

  • 7

    GBS definitely has the inside track. The news is now also posted on other sites.

  • 8

    Just go onto Die Burgers website.

  • 9

    Bakkies has a sore back? I am sure that during the 3N he told is tha he feels no pain.

  • 10

    Groundbreaking reporting on RT as it happens.

    Well done GBS. Very soon Voldy is going to cut and paste from this site. 😆

  • 11

    More , enige maatjie vir n praatjie.

    Gisteraand weer lekker swaer weer gehad en toe gaan die ADSL lynne af, eers hier teen 4 uur vanmore weer aan.

    Krieket was mooi, het meeste van AB se batting gemis met die krag onderbreking. Ja soos iemand gese het sy klas is goed en sy vorm het toe teruggekom.
    Ek hou ook van Duminy se boulwerk.

    Roelof moet maar eers weer sy confidence gaan terugkry by die Titans.

  • 12

    O ja en Dale Steyn lyk ook nie baie goed nie. Hoop hy kom vinnig op sy beste vorm.

  • 13

    Mmm not very good news for our struggling pack, it is going to be tough!

  • 14

    13
    Maybe the whole pack will scrum now and not wait for one guy.
    I hear the Irish scrum is not the best , so lets hope for once we have ball. Wonder how is the weather there today?

  • 15

    “Brian O’Driscoll’s men have left nothing to the imagination in their build-up to Saturday’s final tour match at Croke Park in Dublin. If you read some of the press coming out of Ireland, you would be excused for imagining that the Irish are preparing to go to war, and not just preparing for a rugby match”

  • 16

    15 @ Superbul

    Hulle vat hierdie wedstryd baie ernstig op, hulle sal definitief 100% gee. Ons sal moet uithaal en wys in slegte weer teen 80 000 fanatiese Iere.

    Dit gaan moerse wees, kan nie wag nie.

  • 17

    Snoek hoe kry n ou die tyd vinniger om, ek self kan nie wag nie.
    Darem minder as 12 ure om te wag, wat het jy gepick vir die game. Ek het Bokke met 10 gekies, meer in hoop as iets anders.

  • 18

    Superbul, ek het die bokke met 5, maar sou 15 gegaan het as die weer vooruitsig beter was. Hierdie is een van die beter bok spanne van die jaar, net jammer oor Bakkies. Ek like die voory vir ‘n verandering, en die bench is sterk.

  • 19

    Dink die kak vooruitsig van die Iere om die laaste 20 min vir Deysel en Potties te sien opkom. Ha ha, daai twee mannetjies is sterk skillfull en lus vir rugby, en die iere gaan hulle moet hanteer in die tweede helfte, nadat Schalk en Danie alreeds tussen hulle ingeklim het.

  • 20

    Ek sou ook nie vir Danie replace nie, skyf hom 4 toe in die tweede helfte, met Potties wat in sy plek op 8 inskyf.

  • 21

    Ek sou self n lekker droee veld verkies het, my favorite senter moet nou sy kans aangryp. Ek voel dat hy nog nooit regtig in n volsterkte Springbokspan sy kans gekry het nie.

  • 22

    21 – Ja, Wynand was die vorm binnesenter in die S14, en hy het die talent. Hy sal nou moet uithaal en wys, ek is net bevrees dat hierdie nie ‘n game vir die agterspelers gaan wees nie. Sal maar moet sien.

  • 23

    Ja as dit so modderbad is soos wat die pers dit beskryf gaan die agterlyn moet druk plaas op die hoee skoppe. Driee sal dalk tog kom maar meer vanaf short range.

  • 24

    23
    en foute

  • 25

    Ek sien daar is sekere mense wat waaayyy te veel tik gebruik.

    Hulle rate Bekker way above Bakkies??

  • 26

    Waar kom hulle vandaan kan dalk alles verklaar.

  • 27

    #26

    Hmmmm… ja ons weet wie hulle is.

  • 28

    25 – Kom pilletjie, name en shame…………

  • 29

    sien Hougaart kon nie Saracens se segetog laat volhou nie.

    Londen – Die Saracens-rugbyspan se oorwinningslopie het Vrydag tot ‘n stilstand geruk met ‘n 12-12 gelykoptelling teen die Warriors in die Engelse premierliga.

    Warriors-losskakel Willie Walker het drie strafskoppe uit drie geleenthede in die eerste helfte tussen die pale deurgepos. Sy span was teen halftyd 9-3 voor.

    Walker het nog ‘n strafskop in die tweede helfte oorgesit en so al 12 punte vir sy span ingebring.

    Die Suid-Afrikaanse losskakel Derick Hougaard, wie se skopskoen onlangs die Springbokke laat buig het in hul wedstryd teen Saracens, het sy span in die wedstryd gehou.

    Dit was egter nie genoeg om ‘n oorwinning te beklink nie.

    Die gelykoptelling beteken wel dat Saracens bo aan die punteleer sal bly, ‘n gemaklike sewe punte bo die tweede span, Northampton.

  • 30

    Ja, ons SA spelers is die wereld vol, en ek sou like om te weet presies hoeveel van hulle speel tans buite SA.

Users Online

Total 65 users including 0 member, 65 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm