WP hosted the BLUE BULLS in their semi-final of the Currie Cup Premier Division today, at Newlands, Cape Town. The Bulls won a nail-biter with 7 Morne Steyn penalties. Bulls won 21 / 19.

If you told me before the game that the game would be this hard and closely contested, I would probably have scoffed at you… it was a humdinger!

Bakkies, Bakkies, Bakkies, there you go again.. getting a yellow card in the 1st minute of the game! The “Enforcer” had a hard and uncompromising game and it did’nt cost the Bulls in the time he was off the field.

The Bulls started on a rampage, racking up penalty after penalty and in less than half of the First Half,were leading 12 / 0, because of the once again faultless boot of More Steyn.

ThenWP fought back and by Half Time they had scored from 2 penalties of their own.. also from the faultless boot of Joe Petersen.

After Half Time, WP came out with purpose and Gio Aplon showed jet-shoes to follow up a brilliant kick from Frikkie Welsch and beat Wynand Olivier and Pedrie Wannenburg to the Try Line, scoring the only try of the match.

Penaties decided the rest of the match, with Morne Steyn slotting a 53m Kick for the winning margin of 2 points with 2 minutes left on the clock.

It is difficult to single out star performers for this match because both from the Bulls and WP all players played their hearts out, all players and substitutions played like Springboks.

For the Bulls, the calmness of Victor Matfield, Fourie Du Preez and Morne Steyn stood out, for WP Joe Petersen, Gio Aplon and the war horse, Schalk Burger stood out. Schalk Burger also probably put in the tackle of the century when he monstered Fourie du Preez as he was about to put a kick through, near halfway.

What a game…. SA Rugby is alive and well!

In 2 weeks time we’ll see the Final at Loftus in Pretoria.

Hope you also enjoy our photo’s below! 

 

Photo’s from the First Half:

01

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

02

 

 

 

 

 

 

 

 

  

 

03

 

 

 

 

 

 

 

 

  

 

04

 

 

 

 

 

 

 

 

  

 

05

 

 

 

 

 

 

 

 

  

 

06

 

 

 

 

 

 

 

 

 

  

07

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Photo’s from the Second Half:

08

 

 

 

 

 

 

 

 

 

09

 

 

 

 

 

 

 

 

 

10

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

11

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

12

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

13

 

 

 

 

 

 

 

 

  

 

After-match TV Interviews – Victor Matfield, the winning Captain 

14

 

 

 

 

 

 

 

 

  

 

 

Morne Steyn – Awarded Man of the match

15

 

 

 

 

 

 

 

 

  

 

 

Match Statistics 

16

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Tackle of the Match, Schalk Burger absolutely flattens Fourie du Preez

20

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Points:

WP: 4 Penalties Joe Petersen, 1 Conversion, 1 Try Gio Aplon

Bulls: 7 Penalties Morne Steyn

Teams:

Vodacom Blue Bulls: 15 Zane Kirchner, 14 Francois Hougaard, 13 Jaco Pretorius, 12 Wynand Olivier, 11 Bryan Habana; 10 Morné Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Dewald Potgieter, 6 Deon Stegmann, 5 Victor Matfield (captain), 4 Bakkies Botha, 3 Werner Kruger, 2 Derick Kuün, 1 Gurthrö Steenkamp.

Replacements: 16 Bandise Maku, 17 Rossouw de Klerk, 18 Danie Rossouw, 19 Pedrie Wannenburg, 20 Heini Adams, 21 Burton Francis, 22 Gerhard van den Heever.

 

Vodacom Western Province: 15 Joe Pietersen, 14 Gio Aplon, 13 Juan de Jongh, 12 Paul Bosch, 11 Frikkie Welsh, 10 Peter Grant, 9 Dewaldt Duvenhage, 8 Luke Watson (captain), 7 Duane Vermeulen, 6 Francois Louw, 5 Andries Bekker, 4 Anton van Zyl, 3 Brok Harris, 2 Tiaan Liebenberg, 1 Wicus Blaauw.

Replacements: 16 Deon Fourie, 17 JC Kritzinger, 18 De Kock Steenkamp, 19 Schalk Burger, 20 Ricky Januarie, 21 Matt To’omua, 22 Sireli Naqelevuki.

Date: Saturday, October 17
Venue: Newlands, Cape Town
Kick-off: 17.00 (15.00 GMT)
Expected weather: Sunny and mild, with virtually no chance of rain. High 21°C, low 14°C. Wind 33km/h S
Referee: Mark Lawrence
Assistant referees: Jaco Peyper, Reuben Rossouw
TMO: Michael Cupido

365 Responses to WP (6) 19 vs Blue Bulls (12) 21 (f/t) – Game Thread & match summary

  • 331

    Ja waar dink jy sou ek wees lol. Daar was net een plek om te wees en dit was by die game. Het ‘n pic van Miguel en Naas geneem – jis maar die man is darem nou bles lmga. WAs ‘n helse game en teen die einde was my nerves op

  • 332

    Nooit gedink ondersteuners kan so chuffed met n verloor wees nie!

  • 333

    @bdb – Habana is nog op honeymoon en hy sal volgende jaar reg wees want hy sal die ball meer kry met die WP agterlyn

  • 334

    314@Boerboel

    Dink nie daai post was nodig nie Boerboel. Ek hou ook nie van Luke. Nie nodig om Pietman aan te val nie.

  • 335

    @Supa Die Bloubul – Nie chuffed nie Supa – julle het gedink omdat die Bulle die Bokspan was dat dit ‘n walk in the park sou wees – maar kyk daar het Bul supporters voor my gesit wat hulle koppe onderstebo gehad het want hulle het nie verwag dat die WP julle tot die einde sou vat nie – en van julle spelers was ook lekker nervous. Die no-name brand WP het die Bokspan tot die einde gehad

  • 336

    333@Karen

    Meer bal en minder trofees!!!!

  • 337

    Supa wat was julle scores vir die Superbru – dat die Bulle met 10+ sou wen. Het gese geluk maar gee ook vir ‘n slag krediet as ‘n ander span goed speel.

  • 338

    334@Supa Die Bloubul – Pietman is nou al maande lank beledigend teenoor al wat WP ondersteuner is, sorry, maar dit is hoe ek ek voel.

  • 339

    335@Karen

    Look at the scoreboard Karen! WP, nog n jaar trofeeloos! Of jy net-net verloor, of ver verloor. Maak nie saak nie! Niemand onthou losers nie.

  • 340

    @Supa Die Bloubul – Supa – die WP speel met ‘n span wat nog ver sal kom. Hulle spelers is dalk klein maar een ding is vir seker – hulle het vandag damn goeie rugby gespeel – niemand het vir ons ‘n kans gegee nie (ek self het gese my hart se ons gaan wen maar my kop se die bulls). Wel ek is trots op die span – finish en klaar.

  • 341

    333@Karen – hoeveel drie het die Stormers hierdie jaar gedruk in S14 en hoeveel het die Bulls gedruk ?

    Nee, praat feite. Die WP/Stormers het in 200/1 laas meer drieë as Bulle gedruk.

    ns. ook hierdie CB seisoen het ons 0/21 span (met bietjie hulp van bokke in laaste paar wedstryde) meer drieë gedruk as die WP.

    Nie wintie nie, feite.

  • 342

    Wp se verdediging was rotsvas… gaan kyk maar na die Match Stats, dis op as ‘n foto in die berig hierbo, net bo die Schalla tackle foto, Bulls het gerieflike besitsvoordeel en gebiedsvoordeel gehad, maar kon nie deurkom nie.

    2 Reuse-spanne het mekaar vandag aangedurf… respek aan beide spanne.

  • 343

    329@bdb – Na die tyd het die manne soos dik pelle gesels. Schalk het spesiaal oorgestap na Ludeke en hom gaan gelukwens. No hard feelings! Selfs ou Bakkies en die WP-manne was hand om die blaas, soos dit hoort.

  • 344

    337@Karen

    KAren, ek het dadelik krediet gegee aan WP. Op RT en FB. Jyt albei posts gelees. Gaan lees maar weer as jy wonder. Julle het op julle tuisveld verloor. Ons het gewen. Mooi Bulle!

  • 345

    @bdb – Ons praat nou van CC – die WP het meer gedruk as die Bulle en ons het die minste afgestaan – en ons het vandag gedruk en julle nie

  • 346

    Blah blah blah….

    Sien die WP /All Black ondersteuners kan maar nie n verloor vat nie. Gedink na 8 jaar sal hulle al gewoond wees daaraan.

    Ek se All Black ondersteuners, want ek nou n groep dikbekke by Spar gesien met All Black truie aan.

    Se ma wat van die Bulls, hulle sal nooit so laag daal nie. Bleddie skande as jy my vra.

  • 347

    OK, good night, ek gaan nou eers die game gou weer gaan kyk, miskien het ek iets gemis.

  • 348

    @Supa Die Bloubul – Nog nie al die posts gelees nie – maar thanks. Geluk aan die Bulls en ek is trots op die span al het ons verloor. Ek is beslis nie kwaad vir enige iemand nie en jy behoort dit te weet – ek dink net die WP het almal verbaas vandag

  • 349

    @bdb – 341
    Presies BDB. Bulle druk meer drie deesdae. WP porbeer maar bietjie die fokus verskuif…hehe

  • 350

    @Boerboel – Cheers Boerboel lekker kyk. Ek gaan maar nou verder met die ander kuier 🙂

  • 351

    Persoonlik het ek die Bulls gepick met 6 op SuperBru en heeltyd volgehou dit gaan woes en taai wees… en dit was.

  • 352

    @bdb – In 4 wedstryde die jaar is die driee telling nou Bulle 5, WP 4. Dis geen verassing dat so min driee gedruk is nie.

    Daai tackle was vir die WP MANNE MOOI
    Vir my was Fourie se opstaan briljant , geen oscar vertonning nie , net n smile.

  • 353

    BDB lmga – het foto’s geneem vd All Black supporters en raai wat – hulle dra Bulls jerseys vir ondersteuning aan Habana hehehe. Daar is moer baie vd AB wat bulls jerseys dra en ek het foto’s geneem van hulle 🙂

  • 354

    Cheers guys – geniet die aand verder 🙂

  • 355

    345@Karen

    Die Bulle het MEER driee, selfs sonder ons Bokke, gedruk as WP in die CC.

  • 356

    Nag Boerboel en Karen … geniet die blou maandag 😉

  • 357

    Weet julle wat…. dis fokkkkkkkkkkkkkkkkken lekker om ‘n Bul te wees !!

    Hie haaaaaaaaaaaaaaa

  • 358

    357@grootblousmile – maak my wakker as Ig se verslag op die blog is ! 🙂

  • 359

    358@bdb – ASSEBLIEF, dis nie IG nie, dis Isigidi !!

    Ig is daai nare mannetjie wat webmaster was op Voldy voor Roy!

  • 360

    @grootblousmile – O, gedink dit is sy afkorting, maar sallie wee nie.

Users Online

Total 97 users including 0 member, 97 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm