No place for two Boks but Adriaan Strauss is back at hooker and will be wearing the captain’s armband on Saturday.

No real surprises from Naka with a fit again Strauss pushing his cousin onto the bench with Richardt in turn pushing Hendro Scholtz into the stands. The other Bok missing out is Jongi Nokwe who has recovered from a hamstring injury but Drotske decided to go with Fabian Juries who has served him well the last couple of weeks.

Free State Cheetahs: 15 Hennie Daniller, 14 Lionel Mapoe, 13 Corné Uys, 12 Meyer Bosman, 11 Danwel Demas, 10 Jacques-Louis Potgieter, 9 JP Joubert, 8 Ashley Johnson, 7 Frans Viljoen, 6 Heinrich Brüssow, 5 David de Villiers, 4 Nico Breedt (captain), 3 WP Nel, 2 Adriaan Strauss, 1 Wian du Preez.
Replacements: 16 Richardt Strauss, 17 Coenie Oosthuizen, 18 Izak van der Westhuizen, 19 Kabamba Floors, 20 Tewis de Bruyn, 21 Louis Strydom, 22 Fabian Juries.

And in case you have forgotten:

Date: Saturday, October 31
Venue: Loftus Versfeld, Pretoria
Kick-off: 17.00 (15.00 GMT)
Referee: Jonathan Kaplan
Assistant referees: Pro Legoete, Cobus Wessels
TMO: Shaun Veldsman

11 Responses to Vodacom Free State Cheetah team

  • 1

    Good team and the trio in that back line that played previously for the Bulls my biggest fear, JP, JLP and Daniler. Three great players.
    In fact DD was also at the Bulls not too long ago.

    Anyone for a side bet that Pro Legoete will at some stage have a influence in the game? Maybe a card or a scrum ruling?

  • 2

    As hierdie nie die intro was op die Cheetahs se tuisblad nie sou ek dit as uiters arogant aangesien het.

    Bloemfontein. – Die Vodacom Vrystaat Cheetahs kan die naweek weer Suid-Afrika se top span word as hulle die Blou Bulle in die eindstryd van die Absa Curriebeker op Loftus in Pretoria klop, al het hulle vierde in vanjaar se kompetisie geïndig.

    Om nou skielik die titel as SA se top span te claim waneer jy die CC wen , Ha.

    Laat mens dink aan die storie, jy is so goed soos jou laaste game. maar nou ja dit is wat SA soek, dat die groot boom wind moet kry. Bring it on Cheetahs.
    Hoeveel van SA se mees betroubare Springbokke gaan afgeskryf word as die Bulle verloor, almal gaan seker skielik has beens wees, nou ja dit is ook normaal vir die SA rugby publiek , die buite die Bulle se dampkring, is nou maar net so helde moet eenvoudig afgekraak word met elke moontlike geleentheid. “that wont be anything new”

  • 3

    1
    Bul, ek kan sien hoekom jy bekommerd is oor JLP, JP en Hennie, maar nie juis DD nie. Ek dink as mens die Kukste span in SA vir 2009 moet saamstel, begin jy by hom…

    Net my opinie.

    2
    Ek dink dit sal great wees as die Cheetahs die naweek wen, en nie omdat ek nie van die Bulle hou nie (dit ook) maar ek dink dit sal goed wees as die “mag” bietjie verdeel word. Ek se dit omtrent in elke post wat ek tik, maar dit maak nie saak of my WP die Currie Beker wen of nie (nou praat ek kuk, dit maak saak) maar al wat ek wil he is dat daar meer spanne is wat hard kompeteer, en so di plaaslike standaarde lig.

    En moenie worry nie, ek dink nie dis die Bulle se Bokke wat dit vir hulle gaan verloor nie, maar eerder die ouens wat nie Bokke is nie.

  • 4

    VRYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT! No surprises there.

  • 5

    GG in n mate stem ek saam dis nice as die krag verdeel is, maar n +++++++++++++++++++++++++++++++++++++++semi+++++++++++++++++++++++++++++++++++++ is goed genoeg om die Vrystaat se krag te bewys. Hulle het nie die CC nodig nie, ons soek hom man. Maar ek praat mos nou uit my Bul oogpunt.

    nee kyk dit het darem nie te lank gevat vir PdV om sy fantasie oor WP te los nie en toe kies hy die ysters van die Sharks en Bulle, nou hoop ek nie hy keer terug daarna nie.

  • 6

    gOOde team

    Will they be be best team in SA if they win

    WeLL- surely “some” braGGing rights goes with the team and suPPorters who gets into a semi and win the next two matches.

    Lets ask the question in aNNuder way

    The $harks ended first on the log and would have bEEn the wiNNer if the CC were of the same format as the SoCCer Premierships!

    Are they the best team in South Africa?

  • 7

    So hier is die span wat Saterdag slae kry…interessant.

  • 8

    Vrystaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaat.

    Bullllllllllllsssssssssssssssssssss.

    Good luck to both teams. I am neutral here. Just give us a good game of rugby to watch and I will be happy. LOL.

  • 9

    good morning everyone

    may the best team win ,

  • 10

    Dink FDP en MS gaan die hele saterdag op Danville Demas skop …

  • 11

    # 9 more sharky, sien julle is besig met groot visvangs daar by die see (Ludik en Alberts).

    Ja, julle en die WP moet nog baie aankoop om by die BB en Ctahs te probeer bly …

Users Online

Total 93 users including 0 member, 93 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm