Hierdie week gaan lank wees, baie gaan gesê word. Aanvalle en teenaanvalle. Die res van die Land gaan natuurlik weer “unite” , natuurlik teen die Blou Bulle. Dis reg so , dis wat SA rugby in die isolasiejare aan die gang gehou het, die fanatiese provinsialisme.

Uit die pers en uit Leon Schuster se grapkas:

 

Rapport

Spelers soos Fourie du Preez en Victor Matfield mag dalk die toon aangee in hulle posisies in wêreldrugby, maar niks brand ’n groter gat in daardie harte as om sonder die Curriebeker te wees nie.

Du Preez is ook nie skaam om dit te erken nie.

“Die Curriebeker is iets waarmee ons van kleins af saamkom.”

“Hoeveel finale het ek nie al van kleintyd af in my agterplaas gespeel en dan die wedstryd vir die Blou Bulle gewen nie,” het hy die afgelope week gesê.

Deon Stegmann. Hy sal een taak voor oë hê: Om sy gewese skoolmaat en Cravenweek- en SA Skole-spanmaat, Heinrich Brüssow, aan bande te lê. Let wel, nie te tem nie, maar ewe bedrewe te wees by die afbreekpunte. Brüssouw het vanjaar in twee wedstryde teen Stegmann nie die oorhand gekry nie en die tweestryd gaan ’n hoogtepunt wees.

Die feit dat Stegmann sy vriend so goed ken, gee hom dalk die binnebaan ten opsigte van ander teenstanders wat met Brüssow te doen kry. Maar vriende of nie, die Curriebeker is op die spel en wie híér die oorhand kry, kan dit selfs vir sy span wen.

Louis de Villiers

“Die momentum is beslis aan die Cheetahs se kant – nadat die Bloemfonteiners hul eerste paar wedstryde op ’n streep verloor het, het hulle hul beste kombinasie gevind.

Die laaste paar weke is hulle die allerlaaste span waarteen jy wil speel”

Op die grond het Brüssow vanjaar amper nooit tweede gekom nie en hy het die einste Bulle vroeër vanjaar gekasty op jag na die losbal. 

Maar die Bulle se tweeman-aanslag van Deon Stegmann en Dewald Potgieter is self nie te versmaai nie. 

Kom Brüssow bo uit, gaan die kragtige agtsteman Ashley Johnson meer kans kry om te hardloop en sal Pierre Spies meer moet verdedig.

Is die Bulle baas, is dit anders om. Die stryd op die grond gaan dus van kardinale belang wees vir albei spanne en hul strewe na sukses.

 

So bietjie van Leon

Oh Schucks, it’s the Cheetahs!

My Free State “Botterbulletjies” (Butter Bulls) – young, short, no big names, no Springboks, no chips on their shoulders – proved in the semifinals why they will beat the Bulls.

With all respect to John Smit, whom I admire greatly for his leadership, Bismarck and the “Beast”, who I admire equally, they were scrummed back by my Botterbulletjies. The famed Bok front row was annihilated, and Smit got scrummed back so far he was constantly looking his No8, Ryan Kankowski, straight in the eye. An “Os” is a castrated bull, but the Cheetahs’ forwards coach, Os du Randt, regained his lost balls by teaching the Sharks a scrummaging lesson they will never forget.

I’m proud to say that a Cheetah’s mother is a Cheetah, whereas a Bull’s mother is a cow. And one massive scrum from my Botterbulletjies, and the sons of the cow will become cow-ards. Hats off to the relatively small but gutsy fetcher-flank “Brussowtjie”, who must have put the fear of Os-ama in the hearts of the non-fetching Bulls loose trio. Not only will the Bulls “eet van die vloer af”, they will also not drink from the Cup.

Steve Stofsuier (Hofmeyr) can sing his lungs out and might even go over into the moffie Blue Bulls’ anthem, Liefling. This time he will be directing his song at the great Morne Steyn, who got married this week and will still be honey-Mooooo-ning on the green pastures of “Beloftes” Versfeld. And finally, in total desperation and when the Bulls’ heads are hanging low, our hero Stevie “Wonder-where-my-kids-are”, will go into his Kris Kristofferson imitation of the sad, sad Sunday morning comin’ down.

7 Responses to ‘n Bietjie Afrikaans oor Saterdag se Finaal

Users Online

Total 28 users including 0 member, 28 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm