Brian Mujati might be banned from rugby for anything from six months to life after being cited.

Mujati pushed referee Nigel Owens of Wales in the European Cup match againt Perpigan last Friday.

Mujati is in his first season with Northampton.

In 2003 Percy Montgomery was banned for 24 months, 18 months of which were suspended, for also pushing a referee. Neil Back also received a six-month ban for pushing referee Steve Lander in 1996.

They are currently reviewing the video material.

60 Responses to Mujati in trouble

  • 1

    Hmmmm sins of the father

  • 2

    You know with his daddy being a farm thief in Zimbabwe.

  • 3

    When I read Articles like this I cringe… what goes through a player’s mind to blatently push a Ref?

  • 4

    @grootblousmile – Sometimes refs need more than a little push!

  • 5

    As dit Barnes was sou ek dit ten volle verstaan het hehehe

  • 6

    Mujati’s career has been a perfect example of how NOT to manage a young prop with potential.
    He was put into a Bok jersey way too soon and was sent to the NH where scrumming is superior to the SH at the wrong time in his career.
    He has been totally mismanaged and as a result I do not hold out much hope for him even if he is not banned.

  • 7

    4@AB
    and the name of Mark Lawrence jumps to the foreground!!

  • 8

    ‘n Mens sal eers moet sien presies wat gebeur het, maar dit klink ernstig.

    Die een ding van professionele rugbyspelers – selfs al kom hulle van een van die universiteite af, het hulle dikwels geen kwalifikasies om ‘n beroep te beoefen behalwe om rugby te speel nie.

    Of moet die unie ‘n geskorste speler twee jaar lank dra?

  • 9

    Nigel Owens!!
    Mujati moes hom ‘n PK gegee het!
    Nes Wikus Blaauw Saterdag vir Mark Lawrence ‘n PK moes gegee het! Of het Mark vir Werner Kruger jammer gekry?

  • 10

    9@KingPaul
    amen!!

  • 11

    btw, i see that morne steyn won the award for bulls player of the year

    makes me think of an incident after saturday’s game. one of the bulls supporters wanted to know from province fans what they thought of morne steyn.
    no-one answered of course, so he just kept on repeating the question.
    things started getting a bit tense, until a voice out of the crowd answered the question with “ek sil hom laat vashou en dan sil ek op sy f*kken voet pis!!” 😆

  • 12

    @KingPaul – o F@k julle kan kerm, een week was Beast die held teen die BIL die volgende week en weke daarna die joke van die Bok skrum. Gee kans Wickus gaan ook nog sy moses teekom, en moenie dan kerm as ons hom in die grond intrap soos julle vir Werner doen nie.

  • 13

    @superBul – Kerm!! Jy kerm al fokken heel seisoen! Twee maande terug toe was JF en Habana nog heroes, nou skielik kan jy nie wag dat hulle rugby agteruit moet gaan by die WP nie! Gee ‘n slag krediet waar dit nodig is, Werner Kruger is nie ‘n voorry se gat werd nie, en ten spyte van JJ Harmse se gesanik het Wikus hom nog steeds in sy moer geskrum. En nie een keer hanneviervoet soos wat jy dit voorspel het nie. Wys my nog een voorry wat so bestendig was die seisoen soos Wikus?
    Nee ou tjomma, ek deel krediet uit wanneer iemand of ‘n span dit verdien, maar ek gaan ‘n ou gas gee as hy swak is.

  • 14

    Ek BRUL van die lag hehehehe

  • 15

    @KingPaul – Kruger is maar kuk jong. @superBul – Blaauw het sy moses teegekom teen Kevin Buys.

  • 16

    @KingPaul

    Ek gee jou sommer drie. Wian du Preez, Coenie Oosthuizen en WP Nel.

  • 17

    @K9-MonsterLeeu

    Pasop vir jou staples as jy so hard lag.

  • 18

    @KingPaul – Ag my fok ek like van nou af die WP , wat hul doen, deel hul vreugde omdat hulle so konstant is, altyd daar iewers in die middel. Ek dink Rassie is reg en ek hoop die twee Bokke wat weggedwaal het na groener gras doen goed in die WP.

    Wanner ek gese het ek wens die WP word sterk en hoop hulle kry ons in die finaal bedoel ek dit. Wat was nou lekkerder as laas Saterdag. Maar ek stop nou vir eers enige melding van die WP.

    Want ek is moeg , fokken moeg om altyd beskuldig te word ek dink dis tyd om te trek soos Bok van Blerk sing. Ek sal met GBS se toestemming my nick verander na Super_0_ , want alles wat ek se word as negatief aangesien. Net oor jou HAAT VIR DIE BULLE

  • 19

    Hak Hak Wikus Blaauw is ??????

  • 20

    Overrated

  • 21

    @Ed_the_Lion – Jis Ed, hoe hang hulle?

    Wikus Blaauw? Hang seker maar af van watter trui hy aan het, en watter trui die beoordelaar van hou, of miskien meer belangrik, nie van hou nie…

    John Smit en Werner Kruger sal waarskynlik nie diesefde antwoord op die vraag gee as Kevin Buys van jou team nie. Dis alles relatief.

  • 22

    @Supa Die Bloubul – janee toe w.p. met wickus kla was was hy maar blaaw in die gesig

  • 23

    het iemand al vir wp.nel mooi gesit en dophou hy praat omtrent niks op die veld nie selfs as hy nou net ‘n ou pap geskrum het gee hy net so ‘n knik met sy kop en gaan aan,7 driee vir ‘n vaskop is ok nie te sleg nie.oor so twee jaar sal hy reg wees en dan gaan die wereld se loskoppe op ‘n streep k@k

  • 24

    @smallies72 – Ek het dit al voorheen gesĂȘ, dis tyd vir Peter Div om na die jong voorrye te kyk. Beast, John Smit, Jannie Dup en Guthro Stenkamp tel dalk onder die beste 10 voorrye in die land, maar ek wonder of hulle onder die sterkste 3 in elke possisie tel?

  • 25

    Hallo julle mense.

    Julle klink soos die seuntjies wat stry oor wie se Pa die vinnigste motor het!

    Go Cheetahs!!

  • 26

    @KingPaul – wian word al die laaste drie jaar betrek by bok oefen kampe hy het vir js lelik verniel WETIGLIK al die in boor stories is verskonings john kan baie bly wees dat die nuwe reels van skrum soo n paperige afere maak anders sou hy saterdag seergekry het

  • 27

    @Boerboel – so ‘n bek kort jam

  • 28

    naand superbul hoe gannit da innie bos?

  • 29

    @superBul – superBul, kalmeer, jy is groter as hy, sien hom net reg. Nie nodig om jou identiteit te verander nie!

  • 30

    Schalk to lead Stormers next season
    20 October 2009 (18:40)

    And Stormers coach Rassie Erasmus also added on Tuesday that the openside flanker will be making a positional switch to eighthman.

Users Online

Total 37 users including 0 member, 37 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm