This is a MUST READ. The sometimes controvercial Media24 Sports writer has all WP supporters up in arms about an Article he has written comparing WP as “The Bafana Bafana of Rugby”… here is an extract from his Article, as taken from Sport24.

The Article starts off with a long-winded story about Eric Rush… but let’s cut to the chase of the Article, here it is:

***************************************

Something that is not one man’s opinion, though, are the SA Rugby Player Award nominations that were released yesterday. The SA rugby media share their nominations in the various categories, so it was a shock to see some of the names presented in some of the categories.

For the full list of nominees, CLICK HERE (link removed)…

Sure, one needs to accept the view of the majority, but some of those are beyond belief. For example: Team of the year – Western Province. What? How on earth did that happen?

I can understand the nomination of the Springboks, the Bok sevens side, the Bulls and Griquas. All have won something this year and actually have a trophy cabinet to prove it. But Western Province? Is finishing second in Currie Cup now the new first? Are WP the Bafana Bafana of rugby? Why not the Sharks if you wanted to use the Currie Cup as yardstick?

We have enough greatness in our game and enough teams who perform on a regular basis. There is no need to reward mediocrity.

Similar with the nominations for Currie Cup player of the year. We have three players from WP along with Sarel Pretorius and Stefan Terblanche. Really?

Juan de Jongh has certainly improved a lot and has become a very prominent player, Joe Pietersen played some good rugby, and Luke Watson scored a lot of tries from the back of the Province maul, but how on earth did they get nominated ahead of some very deserving players from the Sharks, Bulls, Lions and Cheetahs?

It is great to see Province finally making it into the top four as they have the potential and pedigree to be there all the time. But three of the top five Currie Cup players from one team? Again, are we rewarding second best? Has WP become the Bafana Bafana of rugby?

Some of the other categories will be closely fought. Fourie du Preez should be player of the year, but what a season for both Morné Steyn and Heinrich Brüssow! They certainly deserve a lot of credit for their first full seasons in Test rugby.

One could have easily nominated five more Boks, though. Jaque Fourie will be in the race for try of the year for his late try against the Lions in Pretoria. His name deserves to be in the player of the year category as well, but it’s not.

I thought Bismarck du Plessis had the best season of his life, but he was not nominated at all. Du Plessis was colossal in the Lions series and established himself as the best hooker in the world during the Tri Nations. He made numerous crucial turnovers during the season, was spot-on with his lineouts, and has often been a tower of strength in the Bok pack. He deserves to be there.

But then, that is only one man’s opinion!

Read JJ in Rapport every Sunday

******************************

Reactions to this Article has been rather scathing… what do you, the RUGBY-TALK bloggers say about this Article of JJ Harmse, the objective Sportswriter… hahahaha

294 Responses to JJ Harmse endears himself with Bafana… sorry WP

1 2 3 10
  • 1

    Jan JJ sit nie vêr van my Saterdag.
    Saterdag trap ek die Jan se tjank af.

  • 2

    Jan-Jan Harmse ?

  • 3

    As jy ooit gewonder het hoeveel JJ Harmse weet van rugby, luister hierna en vorm jou eie opinie.

    “I thought Bismarck du Plessis had the best season of his life”

    I rest my case.

  • 4

    Briljante post van JJ, se hulle man se hulle. Hierdie pussyfooting moet end kry, maar jy kon maar met jou artikel tot na die Semi finaal gewag het dan kon ons behoorlik gal afgegaan het.

  • 5

    3@isigidi – Nee man, Bissie was baie goed hierdie jaar, wie was beter, Schalk Brits ?

  • 6

    @superBul – hy gaan maar ‘n doos voel as die semi nie saterdag verloop soos julle bulle dink hy gaan verloop nie.

  • 7

    Om ‘n span wat tweede eindig op ‘n kompetisie log te nomineer as die span van die jaar bo die span wat twee meer wedstryde as daai span gewen het is waansinnig.

    Wat dink hierdie ouens wat die spanne nomineer? Dis belaglik, en daar is geen manier hoe jy daai nominasie kan regverdig nie.

  • 8

    @isigidi – 3

    Is daar iets verkeerd daarmee? Ek het self gedink Bismarck het die beste rugby ooit gespeel. Hy het geen kaarte en min strafskoppe afgestaan, en was ‘n ramkat op die veld.

    Wat mis ek?

  • 9

    6 @ K9-MonsterLeeu – Dit maak nie saak of WP die naweek wen of verloor nie, hierdie nominasie is gemaak op wat reeds gebeur het, nie op wat moontlik mag gebeur nie.

  • 10

    @bdb – Hallo een oog blou bdb. Hy word gemeet aan sy eie standaarde en nee, ek’t nie gesê daar is beter hakers nie.
    Nee wag, daar is.
    Eerstens dink ek hy was niks beter as Tiaan Liebenberg nie en tweedens dink ek sy form is so af dat ek liewer vir John S op haker vir Bokke sou kies en dan ‘n properse vaskop in John se plek.
    Verkeerd?

  • 11

    4@superBul
    bietjie bang, babertonse rosie?

  • 12

    Ek kan regtig niks fout vind met wat JJ Harmse se nie.
    Of kyk ek iets mis?

  • 13

    @K9-MonsterLeeu – K9 jy weet wat die kans is natuurlik skraal maar ek se jou, hy se hoe hy voel en dit is baie beter as om draad te sit. Kyk as ons Saterdag verloor hoop ek dit is omdat die WP beter as ons was en nie n fout of besering iewers wat die een span die voordeel gee nie(veral nie n kaart nie)

  • 14

    12@Pietman
    piet, piet, piet
    jy alweer dronk? 😀

  • 15

    @isigidi
    Bismarck had the best season of his life, for sure.
    Harmse is right.
    He is not comparing Bissy to anybody else, he is talking about the man himself….no?

  • 16

    @Ashley – Ja skyt bang.
    En jy?

  • 17

    @Ashley
    Hey, hey hey, hierdie is nie n Oopketelgaring nie gehoor…..daai ene is gesluit, al eergister al!

  • 18

    JJ harmse
    Jou ma se poeding!! Hulle moes jou geskiet het en vir die haaie gevoer het toe jy die eerste keer voet in die Kaap gesit het! Sleg moer!
    Eers kla jy oor die WP skrum wat kamstag skelm skrum, en nou die kak! Jou span is sterk genoeg om op hul eie te wen, nie nodig dat jy nou al na verskonings begin soek nie!

  • 19

    Eers raak die bulle naar met die nominasies en toe maak JJ die slapenaars naar met sy artikel. ‘n Nare ou spulletjie hierdie hahahaha

  • 20

    Harmse is ‘n selferkende Bulle ondersteuner. Dus ignoreer hom.
    Die WP het alreeds die CC twee maande gelede gewen. Dis waarom hulle genomineer is. Die enigste rede waarom die beker nie op Nuweland is nie is as gevolg van die laksheid van die Sharks om aan WP die beker te oorhandig.

  • 21

    @Pietman – Nie een blou bul kan nie. Die blou sonbrille dof die misteakies uit.

  • 22

    16@superBul
    nog nie
    sal eers saterdag begin bewerig raak as ons nuweland toe ry!!

  • 23

    @dWeePer
    Kan wees, dat hy n Bulondersteuner is.
    MAAR, wat se hy wat jy nie mee saamstem nie?
    Dis die punt.

  • 24

    @isigidi
    Nou verstaan ek glad nie…..jy sal moet duideliker praat uit die prss box uit ou pella (o flok, hier is nie meer smileys nie, sorry!)
    Wat bedoel jy?

  • 25

    Soos ek nou nou gese het. Julle dink nie Hamiltons of Maties sou beter niminasies gewees het nie. veral Hamiltons? Hulle het darem die club champs gewen. Ek dink die die laaste, nie nuversiteits span wat gewen het was hier 2001 rond iewers toe Dick Muir vir Pirates afgerig het.

    Nee JJ praat die waarheid, WP het geen claim om daar te wees nie. Dan het die Sharks ‘n groter claim omdat hulle sonder hulle bokke steeds top of the log gebly het.

    Maar gun dit maar vir die visvoete, dit sal hulle laat beter voel. Voel of hulle darem ‘n kans staan met iets.

    Net vir die rekord, eks ook donners bang vir nuweland die naweek.

  • 26

    @Pietman – Ek het gesê hy word gemeet aan sy eie standaarde. Dis nou Bissie. Niemand trek in twyfel dat hy die beter haker in SA op die oomblik is nie, MAAAAAAR hy was strate beter verlede jaar.
    Om te sê hy het die beste seisoen van sy lewe gehad, is wens denkery and just not true.
    Ek sal graag stats van hom van verlede jaar wil vergelyk.
    Sy intensiteit was nie soos verlede jaar.
    My punt.

  • 27

    Ten minste was JJ se artikels die mees akuraatste die laaste paar jaar, so los ons man uit. Julle is te skyt bang om Tacitus en Spaticus hier te laat blog , julle is te sensitief om te luister na mense wat die BRAGGING RIGHTS verdien het te luister.
    JJ is n BLOU BUL en hy is nie skaam daaroor nie en hoef nie skaam te wees nie.

  • 28

    @isigidi
    Ooooo, ok, is DIT wat jy meen.
    Nee, ek dink Bissy was beter vanjaar, teen die Britse Leeus veral, maar ook in die Tri.
    Hy het n moosa seisoen gehad, voorwaar.

  • 29

    Ek stem saam met Pietman, Bissie was baie goed die jaar. Hyt nie sy kop so baie verloor nie.

    Tiaan Liebenberg en Adriaan Strauss verdien ook groen truie, maar hulle is nie in Bissie se klas op die oomblik nie.

  • 30

    10 @isigidi – middag gestreepte IG. Ons beste hakers op hierdie stadium:

    1. Bis
    2. Andrian Strauss
    3. Tiaan

    Smit is nou ‘n stut, en te dik vir haker. Ek sal hom nog daar speel, as ons vir CJ kan terugkry.

1 2 3 10

Users Online

Total 139 users including 0 member, 139 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm