Wikus van Heerden will once again play for the Lions.

The GLRU have been negotiating with Saracens to have Van Heerden released from his current contract. He was not able to get out of his contract in time for the Super 14, but he will be back to feature for the Lions in next season’s Currie Cup.

149 Responses to Captain courageous to return to Lions den

  • 121

    cheers puma bro catcha laters

  • 122

    Halloooooooooooooo

    SHARKY!!!!!!!!!!!!!!! I HEARD THAT!!!!!!!!!

    😆

  • 123

    Ek was ‘n Matie in die 80’s toe WP rugby alles oorheers het. Ek het diep WP roots!…Die WP sal weer opstaan en tot hulle reg kom….

  • 124

    #113 Bwaaaaaaaaaaaaahahahahahahahahaha

    Lekker windgat nê?

    Puma I also have the friday feeling……get me outta here

  • 125

    #118 Ja nee Polla dis uiters k*k om te verloor, ek sukkel ook maar om dit goed te vat

  • 126

    😆 wb trippy

  • 127

    #123 “Dreams are good friends, when you’re LOSING”

    Hehehehe ag ek speel net Pollatjie hoor!!! die wp sal defintief weer opstaan en die leeus ook. dis hoe dit hoort en dis goed vir SA rugby

  • 128

    #126 Why have you been using my name in vain? hehehehe

    I came back from lunch at 12h00 and logged into Rugby talk and then the boss decided he needed to chat with me…..wateva, pain in the whatsit!!!

  • 129

    118: jy is reg. Sodra ‘n speler of span vrede maak met verloor, gaan hy aanhou verloor. Soos die gesegde sê: mik na niks, dan gaan jy dit elke keer raakskiet.

  • 130

    #125 Janee….my moerigheid oor ‘n verloor het niks met die opposisie te make nie. Mens kan krediet gee waar dit toekom, dit is net nie lekker nie. Die wat van verloor hou kan vir anner spanne gaan skree!

  • 131

    #130 Ook maar goed julle kan my nie hoor as die Bulle verloor, even terwyl hulle speel en hulle maak droog, niemand sal my ooit in hulle lewe weer ‘n dame noem nie 😆

  • 132

    #128 lol hun , well i be off catch you guys laters

    ciao for now

  • 133

    Dis ook nie goed as mens NOOIT verloor nie…Kyk hoe waardeer julle Bulle die wenne na daai drie verlore in ‘n ry in die CC!…

  • 134

    Nakelakakki skuld my nou al twee TV’s!..lol

  • 135

    Ek het nie geweet die Bulle het enige dames vir supporters nie!…lol…(Nou’s ons kwits vir No 127)!

  • 136

    Ja, dit is ook goed om te verloor, maar op die regte tyd. Stefan wen 12 in ‘n ry as kaptein, en verloor dan die een wat saakmaak. Eina !

  • 137

    #136..Dis nou juis wat ek bedoel..pleks die Sharks het so een hier of daar verloor !

  • 138

    #135 hahaha ok dan quits…..

    Ja almal moet verloor nou en dan, Bulle mag net nie Saterdag verloor nie anders gaan ek weer nie soos ‘n dame wees nie!!! Julle ek was amper dood in die twee semi’s gewees, ek het nogal gedink ek sla rustig wees in die cheaters/sharks game maar neeeeeeeeeee, teen die tyd dat die eindvluitjie in die Bulls/wp game geblaas het was ek KLAAAAAR

  • 139

    Praat weer later…ek voel nou bang want ek is alleen!

  • 140

    O..kule is weer terug!..nou amper geloop!

  • 141

    Nou’s hulle weer weg!

  • 142

    ek is hier Polla!!!!! die ding vat net lank om te refresh

  • 143

    Heloooooo!..dit eggo hier binne!

  • 144

    hahahaha ja dit raak partykeer ook net eweskielik stil, frustrerend

  • 145

    Ons is vinnig hier in die Kaap!..contrary to believe

  • 146

    miskien julle netwerke ja, maar dit is ook al hehehehe

  • 147

    Asbakkie……kom praat hier dit raak nou stil hier by ons

  • 148

    nou ja, that is me out……..praat later weer

  • 149

    Dear Grim Reaper,

    So far this year you have taken away my favourite dancer Michael Jackson,

    my favourite actor Patrick Swayze,

    my favourite actress Farrah Fawcett and

    my favourite singer Stephen Gatelly.

    Just so you know, my favourite politician is Julius Malema.

Users Online

Total 45 users including 0 member, 45 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm