Pretoria – The Blue Bulls won the Currie Cup at Loftus when they beat the Free State Cheetahs 36-24 in a lively and high-scoring final in which they controlled matters from the outset and were never behind.

The difference in this game was the Bulls experience and the game breakers who came to the Party. Fourie du Preez , Bryan Habana and Morné Steyn did what most expect they would do the whole week.

A 21-point blitz in the opening quarter from the home side meant the Cheetahs were forced to play catch-up for the rest of the game.

The Cheetahs fought valiantly but in the end it was their discipline, which has been their strength this season, that let them down when it mattered most.

Four penalties and a drop from home fly-half Morné Steyn made sure the Cheetahs were punished for the slightest mistake.

The Blue Bulls were simply better than the visitors from the first minutes when they took a 7-0 lead to the end, with a few lapses in concentration letting in a game and at times competitive Free State Cheetahs side for three tries which kept them in the hunt.

The Blue Bulls held the Free State in the scrums and didn’t allow them the advantage in this facet and did more than their share at the breakdowns where the Bulls’ teamwork nullified the work of Heinrich Brussow on the ground.

The Blue Bulls seemed on a cruise to the biggest Currie Cup final score yet when they were ahead 24-0 after 25 minutes with three tries on the board.

But the Cheetahs, renowned for their fightback in the second half this season, came back with two excellent tries to creep to 24-14 after 35 minutes – and the game was on. A drop goal by Morne Steyn on the stroke of half-time saw the Blue Bulls go into the tunnel 27-14 ahead.

Man of the match Fourie du Preez had a major hand in all three tries and must now be arguably the best scrumhalf in South Africa’s history.

31 Responses to Bulls complete the ‘double’

  • 1

    Good luck to the Bulls

    Cheetahs played the wrong game plan.

  • 2

    1 Boerboel
    Thanks for the ‘good luck’, bet we won already!

  • 3

    Brilliant Bulls! I am a proud supporter!

  • 4

    Boerboel thanks.
    Dink jy daar is iemand in die WP span wat Habana so kan wegstuur soos FDP? hel FdP is ongelooflik, ek het net so feeling gehad die ysters in die Bul span gaan n groot game uithaal.
    Funny partykeer het die Bulle baie goed geskrum net om die volgende oomblik te slaap.

  • 5

    4: kyk, almal het mooi hul kant gebring. Spies was ook baie goed en Habana het alles gegee, eish, ons gaan hom mis, maar dit is die lewe. Hy het daai beker styf vasgehou en trane gehad, nie uit blydskap nie … maar omdat hy nou vir 2 jaar hom nie weer gaan sien nie ! 😉

  • 6

    Sharky, het Brussow geteken ?

  • 7

    😯

  • 8

    hoe kon hy teken hy was op loftus 😆

    we wont know till next week

    just like we dont know about alberts and ludick

    i doubt if brussow is leaving the cheetahs to be honest

  • 9

    SB #4, FdP het ‘n moerse game gehad, so ook Pierre Spies nietenstaande dat sy pak voorspelers nie kon oorheers nie. Ek het Bulls met 11 gehad, so was net 1 punt uit.

  • 10

    9: kyk, die Ctahs voorry was beter as die Bulle s’n, maar hul het nie in so ‘n mate gedomineer dat dit die wedstryd vir ons gekos het nie, en dit is wat nodig is. My troos is wel dat ons skrum definitief nie swakker sal word nie, maar sterker, as ouens soos Bees Roux, Frik Kirsten en Gary Botha weer terug is.

    Maar voel regtig vir die Ctahs voorry, hul moes in die bokgroep gewees het.

  • 11

    BDB, WP Nel is nog jonk en gaan nog sy kans kry. Ek dink Heinke is overrated, hy kan net skrum.

  • 12

    Nietemin, die Bulle/Blou Bulle het vanjaar verdien om die trofeë te wen. Hulle het wragtag goed gespeel as ‘n span.

  • 13

    11: as ek moet kies, kies ek eerder ‘n groot sterk stut wat baie goed is met skrum en gemiddeld is met ander aspekte van sy spel; as ‘n gemiddelde skrummer wat skitterend is met die res van sy spel.

    Eers basics, dan die res !

  • 14

    12: dis waar, deur die jare kry jy sulke spanne, wat jy net op een manier klop: as hul aftree ! 😉

  • 15

    Baie geluk bulle, julle is ‘n goeie span en verdien die beker die jaar.

    Aan alle cheetahs supporters, julle span het alles gegee en goed gedoen teen ‘n baie sterk span.

    Dit was ‘n moerse nice game om te kyk.

  • 16

    15: ja-nee kyk, as die BB nie weet van verloor af nie, dan weet die Ctahs nie van gaan lê nie ! As hul bietjie meer kop gehou het daar aan die einde, kon dit dalk veel nader gewees het. Ek weet Strauss was dalk bietjie moeg, en dit is maklik om nou te sê, maar ek dink toe hy afgaan, het hul laaste kanse daarmee heen gegaan. Sy neef het net moeilikheid gemaak toe hy opgekom het.

  • 17

    16 – Vir ‘n ou wat nie ‘n span in die finaal het nie is dit lekker om ‘n contest te sien. Julle bulle sal like om met 50 te wen, maar ek was bly dat die cheetahs terug geveg het.

  • 18

    17: dink nie daardie finaal teen Chiefs sal sommer weer gebeur nie, dit was so iets van ‘n freakshow. Al die ander wedstryde tussen Bulls en SA spanne was baie naby. Dit is nie net die BB wat goed is nie, die ander spanne word al beter. Wiele moet seker draai een of ander tyd, maar ons Bulle geniet die huidige trippie !

  • 19

    Bulle Bulle Bulle !!!!

    EIsh – die Cheetahs het probeer maar die manne in Blou was te goed!!! Koelkoppe, verdediging en FDP was die verskil.

    Sorry Cheetahs, julle wou maar julle kon nie.

    Bulls FOREVVAAAAA!!!!

  • 20

    10 bdb

    Ek verskil. Ons skrum het ons baie gekos! Dit het ons n drie, twee strafskoppe, twee vryskoppe en baie momentum gekos. Dis nou al maande se gesukkel. Hopelik maak Gary, Bees en Frik die ding reg. Dis duidelik ons swakpunt. Dink hoeveel meer geleenthede sal ons he as skrum vorentoe gaan.

  • 21

    BDB #18 Ons WP manne het ook die trippie in die laat tagtiger jare toe die WP 5 jaar in ‘n ry die CC gewen het so geniet. Nou is dit egter te lank gelede en iets moet gebeur!!!

  • 22

    20: ja, dit is waar, delete my boodskap by 10 ! 😉

    Dink net wat kan hierdie span doen, veral Spies en FDP agter ‘n skrum wat vorentoe gaan ! (dieselfde vir die bokke)

  • 23

    I am the last man standing … soos die BB !

  • 24

    OK ek sê maar nag aan almal wat nie hier is nie!

    Nag BDB aan jou ook.

  • 25

    24: lekker slaap BB, ek is besig om af te skakel, sal nog tot middernag skryf, dan verander my pampoen in ‘n lemoen …

  • 26

    Word wakker, word wakker!
    Die CB staan in Pretoria!
    Vic, Bakkies, DanieR, Fourie, Pierre, Bryan….vat vyf julle legendes!
    Wereldbeker, S14, DrieNasies, nou die Curriebeker op julle kerfstok….hoeveel manne kan dit se?
    Welgedaan!

    Jammer aan JoeP, Francois Louw, Tiaan Liebenberg, Duanne Vermeulen, Peter Grant,…..julle WP-ouens het n ‘raw deal’ gekry by PdeV, Ian Mac en Peter Jooste met hulle spankeuses vir die Springbokspan.

  • 27

    More , more Bul Pietman, jou Move was die moeite werd ne. Lekker om n Bul te wees. Hoe lank kan n mens suffer. Die wat ons so haat kry vir julle, julle sal teen jul beterwete die ander span kies. Bulle ken van bekers wen en daai smaak van sjampagne uit die Currie Beker is verslawend.

    Kyk met hoeveel passie het die Cheetahs weer probeer, ja hulle ken ook daai smaak.

  • 28

    Geluk aan al die Bulletjies!

  • 29

    28
    dankie Finchy.

    27
    Volgende jaar kan Habana darem aan die WP span verduidelik hoe lekker dit voel, ek sien al hoe hang hulle aan sy lippe as hy hulle die staaltjies vertel. Hoe dit voel om uit Currie en S14 bekers te drink.

    Goeie koop van die WP.

    Bulle sal vinnig iemand moet groom om daai “decisive” moves van Habana in finale na te maak.

  • 30

    27

    Fair coMMent!

Users Online

Total 77 users including 0 member, 77 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm