In a late development Western Province have called back Springbok flanker Hilton Lobberts from the Boland Kavaliers for their Absa Currie Cup rugby match against the Blue Bulls at Newlands on Saturday.

The ex Blue Bulls player was on loan to the Boland and was picked at the side of the scrum when the team was released on Wednesday, although he has played lock for WP .

Province have now decided to call him back due to what they have described as “lock problems”. It is still not clear wether he will play.

Lobberts’ place will be taken by Carel Hoffman, who was Boland’s best player in their 50-16 defeat against the Leopards last weekend.

Tiaan Liebenberg is also injured and might be out for the next two games. This will make Saturday more of a contest as the the Bulls are missing the experience and quality their Springboks bring to the table. WP have beaten the Sharks and Lions in their last two matches. On current from and with home advantage, WP are still the favourite to put one over their Northern rivals.

59 Responses to WP call on Lobberts

  • 1

    Kom verras hulle Buljanne!

  • 2

    I didnt know De Kock Steenkamp (WP) and Wilhelm Steenkamp (Bulls) are brothers.

  • 3

    Talent wat gemors is en hy het die potensiaal om bakkies se opvolger te word.daar moet n plan gemaak word met hom

  • 4

    @Supa Die Bloubul
    Dis darem snaaks. Jy weet dan altyd alles wat innie WP kamp aangaan. hehehe

  • 5

    @smallies72

    Stem smallies. Hy moet wragtig meer potensiaal he. Dink hy is te kort vir n slot egter en sy kop verlaat hom bietjie so af en toe. Ek sal egter nooit daai drie vergeet wat hy gedruk het in 2006 CC toe hy oor Bolla gehol het na die afskop nie.

  • 6

    @KingPaul

    Ek maak n punt daarvan om te weet wat in al die kampe aangaan. Die BULLE speel juis Saterdag in die kaap.

  • 7

    @smallies72 -Praat jy van Lobbers? Met so ‘n bietjie skaafwerk kan hy dit dalk doen. Ek weet net nie of sy lynstaanwerk goedgenoeg is vir ‘n 4 slot nie. Persoonlik hou ek baie van Fondse. Baie jammer hy is so ernstig beseer.

    As ek reg onthou, en ek mag verkeerd wees, het Loberts al vanjaar CC rugby vir die WP gespeel. Dan mag hy nie vir Boland speel nie.

  • 8

    @Supa Die Bloubul – kan jy onthou hoe warmkop bakkies hier in 2002 rond was.lengte is ook nie regtig so n faktor nie barend pieterse is sprekend hiervan .my punt is lobberts is tot so baie in staat ma hy is besig om dit te mors

  • 9

    @Supa Die Bloubul
    Nee wat, ek dink jy is sommer net nuuskierig?

  • 10

    Hilton Lobberts 1.90. Dis te kort vir n slot.

  • 11

    @smallies72

    Barend Pieterse was 1.96
    Lobberts is 1.90

  • 12

    @KingPaul – My koning sien post 8 barend pieterse was ok ma aan die kort kant ma dit het nie gekeer dat hy vir vic 2 jaar lank gerule het nie. op plaaslike en s14 vlak was hy top klas vra ma vir vic,nie dat hy dit sal erken nie

  • 13

    @KingPaul

    Kan dit nou nie help as dit die heel boonste artikel is op die site nie ne..dog jy sou bly wees. Hier is vir jou n oulike stukkie. Jy behoort dit te geniet.

    Ek kry dit in SA rugby magazine, dit gaan oor die s14 spanne se review:

    “The Cape clowns made no impact on the tournament, but a group of Stormers supporters were determined to make their presence felt at the (S14) final. The best of the lot, a brave soul, held up a sign that read:
    “Luke, wish you were here”.
    That predictably didnt go well with the Loftus faithful, particularly a big, fat bloke who was painted blue from head to toe and sported a blue construction helmet with horns fixed on the sides.
    Normally us okes from the Cape wouldnt take a a body-painted fatty seriously. We see that all the time in our numerous gay parades, but this fella meant business. The Luke lover, under severe pressure, promptly tore up the sign and threw his Province jersey into the crowd, where it was torn to absolute smithereeens. Gotta love Loftus.”

  • 14

    @Supa Die Bloubul – in slot taal is 196 ok nie rerig lank nie.los hom dan op flank,wat ek eintlik bedoel is dat hy mo@r fiesies is.en ons gaan dit nodig he as bakkies sy toks ophang

  • 15

    @smallies72

    Sommer twee jaar lank hom gerule? lmao…snaaks dat die Bokke hom nooit gekies het nie. Om terug te kom na die punt. Lobberts wat 10cm korter as ander slotte is kan n verskil maak. Hy moet eers n CC span of s14 span haal en begin domineer voor ek hom die volgende Bakkies sal noem.

  • 16

    14@smallies72

    Ja, hy is fisies, maar hy moet sy agressie beheer. Dis moeilik om hom te oordeel omdat hy nie regtig meer speel nie. 1.96 is dalk nie so lank nie, maar 1.90 vir n slot is darem baie kort! Ons het gelukkig nog vir Schalk op flank wat net so fisies is soos Lobberts. Dan is daar ander ouens soos Vermeulen, Deysel ens ook.

  • 17

    @Supa Die Bloubul – Stem saam! Maar die outjie is darem nog 22 of 23 – so nog 8 jaar aan sy kant. Hy gaan wel nie groei nie, maar kan dalk ‘n Danie Rossouw tipe impakspeler word.

  • 18

    Wat bedoel julle Lobberts is fisies ??

    Daai geelkaart-versamelaar bounce net so vannie losskrums af…. hy’s g’n fisies nie.

    Hy’s nie ‘n goeie flank nie en hy’s nie ‘n goeie slot nie……. ek was so bly hy het by die Bulle gewaai.

  • 19

    @Supa Die Bloubul – die s14 stats vir 2006 en 2007 het vir pieterse as die beste lynstaan man in terme van balle gesteel as ek reg onthou en dan is daar cb final 2005 3 vital balle

  • 20

    @Supa Die Bloubul
    Daai post van jou grens aan haatspraak….
    Hoe kan die ou sê ons het “geen impak” gemaak nie? Dan moes ons mos al ons games verloor het? En van watter gay perade praat hy? Ek bly al my lewe lank in die Kaap, nog nooit so iets raakgeloop nie? Maar miskien leef daai ou maar net sy eie fantasië uit.

  • 21

    @Ex Player
    O wag, hier’s Ex Player nou. Hy sal ons seker meer kan vertel vam die gay perades…

  • 22

    @Ex Player

    Ja, hy is nog jonk. Maar ek sien hom eerder as n flank. Rossouw is ook 1.98. Lobberts sal met Vermeulen, Deysel, Potgieter moet kompeteer wat ook almal jonk is en in die stadium is hulle hom ver voor in die race.
    Die vraag is, hoekom speel niemand vir Lobberts? Hy was al in 2006 Springbok gemaak. PDV het voor hy begin afrig het by die Bokke spesifiek van Lobberts gepraat. Mis Rassie n trick, of rate hy hom net glad nie? Of is Lobberts net nie goed genoeg in die stadium nie?

  • 23

    @Supa Die Bloubul – supa da slaan jy nou die spyker op die kop agressie wat beheer moet word.dis my hele punt.die barend ding is net om met julle ouens te mors

  • 24

    20@KingPaul

    Dis Ryan Vrede wat dit geskryf het in SA rugby. En soos ek verstaan is hy self n Stormer.(“Normally us okes from the Cape”).
    Maar ja, die ding word bietjie oordryf, maar dit bly snaaks dan n Luke fan wragtig op Loftus as die Stormers nie speel daar kom sit met sy banier!

  • 25

    @smallies72

    Post bietjie daai stats.

  • 26

    21@KingPaul

    hehe..ja hy behoort meer te weet.

  • 27

    @Supa Die Bloubul – rassie het hom dan terug kaap toe gevat.ek dink die fout is dalk by lobberts self ,hy moes dalk in pta gebly het

  • 28

    23@smallies72

    hehe…jy moenie met ons mors nie! Barend Pieterse was goed, en was dalk ongelukkig om nie n Bok te wees nie, maar hy is darem nie in Vic se klas nie. Vic en sy manne het 7 lynstane teen Engeland in die finaal gevat, 6 in een toets teen die Lions, 6 teen die AB’s, 8 teen Aus twee toetse terug.
    Barend Pieterse was in dieseflde koshuis as ek. Peacejob was sy bynaam.

  • 29

    @smallies72

    Ek sal nie se ek is spyt Lobberts is weg nie. Hy het gereeld opgekom net om dadelik n kaart of n strafskop te kry. Dalk moet die ou net speelkans kry en hy bewys my verkeerd. Maar daar moet seker n rede wees dat Rassie hom so min speel.

  • 30

    Manne, ek gaan nou Midrand toe ry… as julle hier klaar is, skuif tog net die stoele reg en maak die asbakkies leeg, gooi die bierbottels in die drom…

    Ons praat heelwat later.

    Gedra julle, al is dit sleg !

Users Online

Total 54 users including 0 member, 54 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm