WP will face the Leopards, Boland and possibly the Lions without ironman Schalk Burger.

The departure of Chris Jack and the injuries to Fondse and Van Zyl, has come at an unfortunate time in view of other teams being bolstered by their returning Boks. The tight five that have shocked a few arch enemies and their supporters who vocally love to hate  anything south of the Hex River valley, may find it more difficult to impose themselves to the same extent that they muted the noise levels of Loftus and ABSA stadium earlier this season.

The medical news on Burger is that his ribs are still severely swollen and tender after his injury in the 67th minute of SA’s Tri Nations win against NZ last Saturday.

To make matters worse for the resurgent WP outfit, the injuries to Willem de Waal, Fondse and Newman have been confirmed as long term, which means they will not play any further part this season.  Andries Bekker is still on the mend and will also miss Friday’s excursion to Potchefstroom.

The substantial vacuum left by Jean de Villiers will also be felt, but fortunately Juan de Jong has shown huge potential in midfield, and his pairing with Frikkie Welsh looked sharp and attacked with pace against the Cheetahs last weekend.

Ricky January will be rested this weekend. Allister Coetzee did not elaborate on what the cause of his fatigue was. It is doubtful whether his current form can justify displacement of the incumbent Dewaldt Duvenhage.

De Kock Steenkamp will fill the void left by Chris Jack in the engine room, and Tiaan Liebenberg will join Hilton Lobberts on the bench.

“We wanted to keep that continuity going,” Coetzee said at the media conference on Tuesday.

“Making a lot of changes at this stage can be disruptive. We are definitely looking to consolidate”

This where the rubber hits the road, and where the walk should be walked, and the talk be left to those who mask their fear by making snide comments about the shadows as they walk down a dark alley.

266 Responses to Western Province without Schalk Burger

  • 181

    177@K9-MonsterLeeu – waar is Ed die Bul, lewe hy nog ?

  • 182

    @WitenBlou

    Klink vir my of die Wallabie ou skoor gesoek het. Vieslik om n middelvinger te gooi. :mrgreen:

  • 183

    @bdb -jong hy is maar baie skaars.sal hom so bietjie later op skype soek.

  • 184

    @Supa Die Bloubul – Maar ek moet se, die skare het dit redelik moeilik vir die ou gemaak. Kyk, as die ou n regte Aussie is het hy op die harde manier geleer dat jy nie op n SA stadium moet skoor soek met die locals nie.

  • 185

    183 @K9-MonsterLeeu – hy gaan glo soms onder die skuilnaam ‘Ed the Lion’ …

  • 186

    @bdb – Ed sê ek moet vir jou sê hy werk en dit is MNR Ed die Leeu vir jou.

  • 187

    #169 Supa

    That was a brave response, Supa and I admire that. But in my book not supporting an SA side, no matter the colour of our SA team’s jersey when they play an overseas side, is also unpatriotic.

    But, maybe you’re so emotionaly attached to the Bulls you can’t see these things.

    Regarding my own explanation on why the anti-WP fervour exits: I actually don’t have an answer and in my #1 posting I offered some reasons why I could not understand it – after all the Capies don’t threaten anyone! I was hoping by asking the question I would get some sort of clarity from people like yourself.

    I guess it’s just one of those crazy SA quirks we all have to live with. 😉

  • 188

    187@K9-MonsterLeeu – om op almal se senuwees te werk, is streng gesproke nie eintlik ‘werk’ nie.

  • 189

    Fight? What fight?
    Ek het dit as ligte vermaak met die oorsensitiewe Ridders ervaar!
    @isigidi

  • 190

    187@fender

    No bravery to be admired unfortunately, I read the question the wrong way around. I do support the Stormers against NZL/Aus sides. Ask WP supporters like KP, Ex player etc. that knows me. But, lets say it’s the last round of the s14 and the Stormers would need to lose for the Bulls to reach the semi, I would support against the Stormers. My love for the Bulls are to great.
    On the second point, its sorry to hear you dont have your own explanation, maybe you should reconsider mine then! 😉
    Where you from fender?

  • 191

    Ek wil net graag comment oor die anti wp gevoel. Daar is n anti enige span gevoel by die meeste mense. Ek dink net dat daar is n BAIE groter anti blou bul gevoel in die land. Kyk maar net op facebook na die amptelike anti blou bul site. Die Blou Bulle is K@k. Dit is 14 000 sterk. Die Anti wp een is omtrent 500 as ek reg kan onthou. D|ie gevoel gaan gewoonlik waar jy bly. Die blou bulle in die Kaap sal meer gekant wees teen die wp as ander in ander provinsies omdat die media soos die Burger altyd die wp sal bevoordeel (en dit moet so wees) Van my bloubul vriende wat bly op Welkom haat die Cheethas met n GROOT passie. Hulle skree vir die wp as hulle teen mekaar speel. Ek het n ruk in Pretoria gebly en dus kan julle weet dat ek nie te lief is vir die bulle nie. Voor ek daar gebly het kon ek die sharks nie verdra nie. Ek glo dit gaan maar oor waar jy bly.

  • 192

    @WitenBlou

    Stem WitenBlou, dis wat ek aan die heel begin gese het ook. Daar is net soveel mense wat die Bulle haat, indien nie meer as WP nie! Ek weet van n paar SA ondersteuners wat die Chiefs ondersteun het teen die Bulls in die finaal. Dit maak my natuurlik moerig, maar wat kan jy maak.
    Ek het ook al daai FB groep gesien! hehehe

  • 193

    @Supa Die Bloubul – So julle het my Facebook groep gesien. 🙂
    WitEnBlou, Flok, in hoeveel provinsies het jy al gebly? Waar bly jy nou?

  • 194

    Ek is anti enige span wat teen die Bulle speel of in hulle pad staan op pad na die finaal toe!

  • 195

    @Ed_the_Lion

    Lekker Eddie. Daar is al n paar FB groepe! Jy werk vinnig!

  • 196

    @Supa Die Bloubul – Ek moet se, ek behoort nie aan hulle nie, maar daar is van die fotos op die groep wat baie snaaks is.
    Ek glo ook dit gaan oor wie jy ken wie jou irriteer. My ma is n bul, en vir haar part is ek altyd jammer as die bulle verloor. Maar haar broer gee my n holkramp en ek hou daarvan as die bulle verloor as hy naby is. Verder het ek goeie bul vriende met wie ek lekker kan rugby praat.

  • 197

    @WitenBlou – ek is anti-bulle agv Supa!!!! As ‘n bloubul net vinnig op die veld draf moet hy ‘n bok wees. 😉

  • 198

    @Ed_the_Lion – Gebore en grootgeword op Mbaai. Toe ses maande VSA toe vir seisoen werk. Toe swot ek in Heidelberg (ons kerk het sy eie seminarie wat ook deels deur Potch werk) vir 3 jaar en 1 jaar in Pretoria (na die seminarie geskuif het). Toe doen ek 1 jaar prakties in Louis Trichardt en werk nou al vir 3 jaar op Welkom.

  • 199

    @WitenBlou

    Dis verseker so.
    Ek hou van jou ma. Sy klink na n baie slim vrou. 😉

  • 200

    @K9-MonsterLeeu
    Darem een ding wat Bulle en WP ondersteuners gemeen het, nie een van hulle stem saam jou dat Earl n Bok moet wees nie! 😆

  • 201

    197@K9-MonsterLeeu
    Jy was antiblou die dag wat ek jou ontmoet het!! Gomgat!! hehe

  • 202

    @K9-MonsterLeeu – Ek moet se ek was nog nooit anti Leeus of Cheethas nie. Behalwe toe julle ons uitgeskakel het verlede jaar vir die semis. Toe was ek bietjie omgekrap met die leeus. Maar jy kan op die einde net jou eie span blameer vir n verloor. Behalwe as jy vir die wp skree en Marius Jonker blaas. 🙂

  • 203

    @Supa Die Bloubul – My ma is gebore in Oos Transvaal, maar haar familie kom almal vir geslagte al van die NTVL af. Sy vertel my dat die Bulle en die Leeus mekaar gehaat het vroeer jare. Is dit so?

  • 204

    196@WitenBlou – jy het ‘n baie goeie ma, jy moet haar waardeer jong. Sê vir haar al die rugbykenners op RT stuur groete.

  • 205

    #190 Supa

    No, I’m very happy to take your word for it, Supa.

    Born under that funny old flat top mountain long before people were told where they could or could not stay. As a result, I have travelled our beautiful country extensively. So, though I now live in Slaapstad’s northern suburbs, I can tell you that the people get friendlier the further away I get from my home town.

    I don’t make too many new friends when I say that down here, but then God has blessed me with many wonderful friends allready. And there’s no point in being greedy now is there? 😉

    Cheers Supa – I’ve got to run. Look forward to meeting you here tomorrow.

  • 206

    203 @WitenBlou – ons bulle het nog nooit iemand gehaat nie, ook nie ons goeie ou leeuvriende nie. Ons hou nie baie van hulle nie, maar nooit haat nie. 🙂

    Maar van die leeu kant kan ons nie dieselfde sê nie, kyk maar net na al die ‘haatspraak’ teen al die liefdevolle blou bulle op hierdie blog deur bv. K9 en Ed. Jy sal sien soos jy langer hier lees. Daardie twee ouens is ‘n ander klomp, maar ons kalm rustige BB verdra hul altyn in liefde …

  • 207

    203@WitenBlou

    Ek is maar nog jonk, so ek kan nie praat vir vroeer jare nie. Maar al die Leeus ondersteuners wat ek ken haat die Bulle. Meeste het teen die Bulle in die s14 finaal vir die Chiefs geskree. Behalwe Ed en my een koshuispel, hulle haat nie die Bulle nie, maar is nogsteeds groot Leeus, met reg natuurlik. Die Bulle wat ek ken is eintlik meer anti-wp as anti-Leeus sou ek se.

  • 208

    205@fender

    Are you the one running away now?? 😉
    Cheers fender.

  • 209

    202@WitenBlou
    Of Willie Roos. 🙄

  • 210

    Maar ons kan almal saamstem oor een ding. Die verskille oor ons rugby lojaliteit maak die lewe interresant. Ek is n GROOT wp ondersteuner, maar niemand moet rugby verafgod nie. Dit moenie familiebande en vriendskappe versuur nie. Dan is rugby nie meer lekker nie.

Users Online

Total 52 users including 0 member, 52 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm