The saga between Jaque Fourie, the Lions and Western Province will in all likelihood come to an end within the next two weeks.

Fourie has made it clear that he has no desire in continuing his career with the Johannesburg side. After a lengthy career with the red and white, this process must be leaving a bad taste in most Lions supporter’s mouths. Western Province has made a habit of luring Lions players to the Cape with more money and a promise of a better lifestyle.

Fourie is still under contract with the Lions until October 2010 and although he is employed as a “technical advisor”, he has received and accepted his salary on a monthly basis which automatically makes the contract valid. It has been confirmed that Fourie has not attended any training sessions with the Lions since returning from Springbok duty.

Western Province has broken SARU regulations by approaching Fourie without the consent of the GLRU and should be taken to task. But this in all probability will disappear into the night and nothing will be done.

Saying that Fourie needs to honour his contract with the Lions and finish out his time with them is naïve and ignorant. Having the opportunity to earn more, and providing your family with a settled and secure future is every player’s right. Yes, the union honoured the contract when Fourie was injured and didn’t feature for more than half the Super 14, but this is part of the risk and investment the union decided to make in Fourie.

The question is not if Fourie should go, the question should rather be, that maybe there is something wrong with the whole negotiation and transfer process in rugby union. Every player should have the right to earn more money. If his current union cannot match or offer more, then why should the player honour his contract? It’s preventing the player from having a better quality of life.

What should happen, is that Western Province should buy out Fourie’s contract and pay the GLRU an agreed upon transfer fee. In this scenario Fourie will have his wish, and the GLRU will have a return on their investment. It’s maybe time for Rugby union to take a leaf out of Football and the processes involved in contracting and selling players.

It’s not a question of honour or doing the right thing. It’s business.

59 Responses to To honour or not to honour

  • 1

    Djy moet djou kant breng da in gautengeleng djan

  • 2

    Lion should just have stopped paying him to confirm the validity of the contract.

  • 3

    Ek dink Wp moet eerder met die Lions rugby unie onderhandel vir n oordrag fooi. Daarmee saam voel ek dat die Lions vir Fourie moet laat gaan (vir die oordrag fooi natuurlik). Nie omdat ek wp ondersteun nie, maar soos jy gese het as die ou beter pay kan kry, waarom nie?
    Dink julle nie dat die Lions eerder slimmer moes optree nie? Miskien vir die wp gese het, Kyk, ons sal hom laat gaan, maar dit gaan julle kos.

  • 4

    In die week wat verby was het die Bulle die dienste van Ross Geldenhuys bekom deur middel van onderhandelings. Daar was geen probleem nie en dit was eenvoudig. Die probleem is dat die WP nie Jacque fourie se kontrak erken nie.

  • 5

    Ek is ‘n Leeu ondersteuner, en wil die vlg se.
    As ‘n speler ‘n kontrak het, is dit bindend, maar ek is oortuig dat dmv onderhandelinge en ooreenkomste so ‘n kontrak kan be-eindig word, en die speler kan sy toekoms en heil elkers gaan soek. My probleem is, RASSIE, en die WP se manier van dinge doen. Soos dWeePer gese het, vat die Ross Geldenhuys geval, die Bulle het op die regte manier ge-onderhandel, en daar was geen probleem nie, Rassie doen dinge agteraf, en dis nie die 1ste keer nie, hy doen dit met heelwat spelers wat WP toe gelok word. Goeie voorbeeld was Brian Mujati, wat nie eers meer by WP is nie. Ek begin te wonder of die WP die regte kanale gevolg het toe hulle met Bryan Habana en Wynand Olivier gesels het.

    Dis tyd dat WP hul talent ontwikkel, en ophou span koop, kyk na al hulinvoer produkte en tog is hul kaste steeds leeg.

  • 6

    Spelers is vry agente in hulle laaste 120 dae van hulle kontrakte. Habana en Olivier was vry agente gedurende hulle onderhandelinge met WP.

    ‘n Persoon moet in ‘n posisie wees waar hy die kontrak tot uitvoer kan bring om dit ‘n geldige kontrak te maak. Mujati het nie ‘n werkspermit gehad nie en dus was hy nie in ‘n posisie om ‘n geldige werkskontrak te beding nie.

  • 7

    mmmmmm, sad that JF’s move has to be done like this. Messy stuff, still he will look good in the blue hoops 😀

  • 8

    @Mr-T – Miskien moet jy jou feite regkry Mr-T. Van die 22 tal wat WP die meeste in die CC ingespan het is 70% “homegrown” talent. Naas OFS die hoogste % van enige provinsie. Die Bulle was rondom 45%. Wie ontwikkel die meeste hulle eie talent en gee hulle speelkans? Maar moenie dat feite en regte statistieke in die pad staan van persepsies nie!

  • 9

    @Mr-T – Die Lions moet maar eers hulle eie huis in orde kry. Indien top-spelers voel hulle het nie ‘n bindende kontrak nie, wat het dit met Rassie uit te waai? Moenie WP blameer as JF eerder hier wil kom speel as in die chaos van Ellispark nie. Ek sien ook nie te veel silwerware daar bo by die cokeblikkie staan nie. Ten minste het WP se junior spanne al genoeg gewen om ons tevrede te hou. O ja, die huidige klubkampione is ook hier in die Kaap.

  • 10

    Klap daai bergbokke met een vet transfer fee. Daarmee koop ons twee jong Mossies.

  • 11

    Oordragfooie is doe antwoord. Jy wil nie ‘n speler hou wat nie meer daar wil wees nie maar daar moet finasiele gevolge wees. Kontrakte moet eerbiedig word.

  • 12

    @Polla, Niemand het gese die Leeus se kaste is vol silwer ware nie. Ek het geen probleem as ‘n speler sy heil elders gaan soek nie, doen dit net op die regte manier. Wat die Lions se huis aan betref, hul is besig om dit in orde te kry, sal wel nie oornag gebeur nie, en jy behoort dit te weet, kyk maar na die WP.

  • 13

    @Mr-T – WP se kaste is nou nie eintlik oorvol trofees nie.

  • 14

    @K9-MonsterLeeu – k@k man
    Die WC trofee, die 3Nations trofee, die 7’s trofee , die Madela skild en die Freedom cup staan op Nuweland!
    hehehe
    Maar ek stam saam met jou. As ‘n speler nie meer by ‘n provinsie wil speel nie, moet jy hom laat gaan, maar ‘n oordrag fooi moet betaal word of sy kontark moet uitgekoop word.
    Almal moan nou oor provinsies wat nie hulle eie spelers ontwikkel nie en so aan. Gaan kyk maar na die Engele en Franse klubs. Hoeveel spelers daar kom van ander provinsies en ander lande. Rugby in SA is nog glad nie so provesioneel soos oorsee nie, en een van die dae gaan dit nie meer provinsies wees nie, maar Super Klubs waar die klub met die meeste geld en die slinkste managers die beste spelers gaan he. Sad, but true…

  • 15

    @KingPaul – lojaliteit is laaaankal by die deur uit. Unies moenie dink hulle kan daarop staatmaak nie.

  • 16

    Hierdie storie gaan nou al langer aan as Egoli – dis emosionele pornografie sê ek……

  • 17

    By the way, goeie more!

  • 18

    @SA Barbarians – toemaar sien vir mossie baie. By die gym en by die winkelsentrumhier by my. gaan ‘n goeie chat met hom hê.

  • 19

    @K9-MonsterLeeu – 18

    hehehe wat gaan jy vir hom sê?

  • 20

    @K9-MonsterLeeu – 18

    Ek dink nogal ook oordragsfooie is die regte ding wanneer ouens voor die einde van hulle kontrakte wil waai

  • 21

    @SA Barbarians – vir hom sê dat hy is ‘n wesrand boiki en ons manne van die wille weste pas nie aan in daai valley van julle nie. Ons is te manlik.

  • 22

    Lojaliteit, nou daar is ‘n woord wat ek dink voor 95 laas gehoor is by die Unies, want toe was spelers nog Amateur gewees,
    Ek het geen probleem as unies spelers koop van ander unies nie. Doen dit net opi regte manier, en nie agter af nie. Mens moet mens se span bou op ervaring en jeug. So deur jou unie se jong talent te ontwikkel, het jy die jeug, en dan sal jy jou harde baarde he, wat ondervinding het, en indien nodig, skaf aan van ander unie waar die speler nie meer gelukkig is nie, en waar hy dalk splinters in sy gat kry van al die bench warming. Sodoende sal hy weet hy gaan meer game time by ander unie kan kry.

    Op die einde van die dag is dit die speler se toekoms, en soos al gese het, besigheid.

  • 23

    @K9-MonsterLeeu – 21

    Hoeveel van die Lions spelers kom uit die woesrand? Is dit nie waar julle probleem lê nie? 🙂

  • 24

    More all :pirate:

    Ooh my GBS … all these smileys to play with ! Where to begin ? :dance:

    But, back to the topic … All players should have the right “ply their trade” where ever they choose within the bounds of the law.

    If it is just a business decision & there is a binding contract in play then it should be fairly straight forward.

    Ethically speaking if you are going to take the money while you are injured you would think they least you can do is play a few games …

    Just food for thought on this fine (not) Autumn day :rain: & :thunder:

  • 25

    @Rugby_Princess – 24

    And a good morning to Your Highness to 🙂

  • 26

    :clap:
    nice touch, grs
    sooooooooooo many smilies to play with
    makes me feel like :dance:

  • 27

    @Rugby_Princess – 24

    Morning RP,

    Hope you well. You into your Autumn? Well we are right into our summer now.

  • 28

    @Ashley – 26

    Hi Ash, howzit mate. Yip, so many smileys to use. I like it 😀

  • 29

    28@Puma
    fine thanks puma.

  • 30

    @Ashley
    More daar Vaaljan!
    Ek sien Kroggies het in Bo-Lady Greystraat gewoon, ek vermoed dis na aan jou plek, of nie?

Users Online

Total 24 users including 0 member, 24 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm