Friends, Romans, Countrymen….. lend me your rugby ears…. Rugby-Talk has performed miracles in it’s short life span.

We’ve only been on air for a month and a half, approximately, yet yesterday we had already passed the 30 000 comments barrier… can you believe it !!

That means we AVERAGE more than 500 comments a day, with no let up.

We achieve over 5000 Internet page impressions a day on a continual basis.

Our membership is continually growing and ALMOST ALL our registered Users fall under the category of ACTIVE bloggers. We have already exceeded the 130 Registered Bloggers mark, without ANY attempt to go big or launch any marketing strategy.

We run virtually without incident here, except for the odd deletion of a wayward comment !

We have excellent Authors here, totalling 15 … with some of the best content you will find anywhere.

Control is solid, security is something other blogs can only dream of, tollerance is experienced here… this is a friendly yet diverse site, which is a safe haven and home for all.

We have affiliated with a number of the Rugby Unions in SA and we have only received favourable feedback.

It warms the cockles of my heart that we have done so well, far beyond what we have hoped for !

I thank you, I salute you !

 

Goooooooooi Mieliesssssssssss !!

282 Responses to Some Stats on how this blog has performed

  • 241

    Nou waar is die sogenaamde disrespek? En waar het ek gese ek hou nie van die authors nie? Lees eers mooi voordat jou bietjie mag kop toe gaan Eddie….
    @Ed_the_Lion

  • 242

    @Pietman – 239

    Pietman

    Het jy toe daai ribbetjie gebraai?

  • 243

    As jy jy n opmerking maak soos dat almal fokken lelik is op die photo gallery sien ek dit as n grap. As iemand anders egter n grap maak dan is dit nie n grap volgens jou .
    Gaan jy my mooi dophou ou grootseun? Kyk die vrees in my oe……
    @Ed_the_Lion

  • 244

    En terwyl jy nou so oorloop van bewondering, hoekom plaas jy nie n ou fototjie nie….want ek sien selfs die dames hier het nie n probleem met hul fotos nie…;.
    @SA Barbarians

  • 245

    @SA Barbarians
    Dik gevreet jong!
    Manne sal my nie weer honger praat op RT nie, nie vandag nie.
    My maat van Oz het 2kg rump hier aangebring, met n lekker vetjie aan….
    Ek het my laaste Impala mieliemeel uitgehaal, putu gemaak, en met twee blikkies Chakalakka van Swellies se Spar n moosa sous gemaak, en alles verorber…..saam met twee bottels van Raymond’s Collection Cabernet 2004 in Napa Valley, St Helena, Calif.

    Voel ek was by die huis in SA n slag, se juis vir die vrou vir die eerste keer in n lang tyd verlang ek nie huiskos nie.
    Ek voel soos n dikgevreete voorbanker in die SA parlement….le sommer so skeef en blog!

    Nee, die braaidag was lekker hierdie kant.
    Ek suig nou die oorskiet van daai wyn vir poeding….

  • 246

    243@Stan

    Stan, ontspan nou en hou n goeie gees hier op RT. Ed sit nooit met iemand vas nie en doen moer baie moeite met die site. Gee hom bietjie respek, hy werk regtig hard aan die site.

  • 247

    @Stan – Luister, en luister nou goed.

    Jou geselskap en jou maniere is nie in my smaak nie. Jy behoort agter te gekom het dat ek nie direk op enige van jou “posts” reageer nie.

    Jy sal jou tyd mors as jy weer op enige van my posts reageer, so hou verby en soek met ander mense kak asseblief.

    Jy intereseer, of intimideer my nie in die minste met jou lagwekkende macho houdinkies nie

    Oor en uit.

  • 248

    @Pietman – Klink lekker man!!

  • 249

    New Zealand 214 (47.5 ov)

    South Africa 172/4 (33.6 ov)

    South Africa require another 43 runs with 6 wickets and 16.0 overs remaining

  • 250

    @SA Barbarians
    Janee, ek het n lekker dag gehad.
    Sal jou binnekort kom wys hoe ek dit gedoen het.
    Nog beter, kom op Swakop toe, dan gooi ek n vet galjoen ook by, net vir jou, met n moosa beestertpot wat deur die nag stowe, vir moreoggend se brekfis, op n pottbrood met n dik sous!
    Ek is besig om te organise pappie, jy moet kom aansluit op my toer in die Namib, slaap ons n slag by Soussiesvlei weer, en maak groot vure.
    Hoes daai vir n koejawel?

  • 251

    En as ek nie mooi luister nie, wat dan? Jy is vinnig om te reageer as iemand anders met my praat maar wil nie self nie… ek soek met niemand kak niedie laaste persoon wat ek wil interesseer is jou…
    @SA Barbarians – Ek sit ook nie met hom vas en ek ek weet hy werk baie hard.
    @Supa Die Bloubul

  • 252

    @Stan
    Tyd dat jy ook saam met ons in die Namib kom slaap n slag, klink my….
    Jy is welkom.
    Bring net jou eie pisvel, raak koud daar snags….sal jou goed doen Stan.

  • 253

    @Pietman – 250

    Heeeeyyyyyyy dit klink moesa!!! Ek was nog net in Namibia se binneland gewees, sal graag die kus dele wil wil sien.

    Ek luister gister hoe die manne vertel jy braai ‘n snoek op koel kole. Ek het eendag daar by Muisbosskerm naby Lamberstbaai gestaan en kyk hoe die eienaar snoek braai. Hy smeer olie op die vel en braai hom dan op moerse warm kole met die vel onder en kwas hom kwaai met knoffelbotter en suurlemoen. Dis hoe ek dit ook sedertdien doen.

    So doen elke ou maar sy eie ding nê

  • 254

    @SA Barbarians
    Wag vir dit, sal jou mail.
    Sal jou n lift gee uit die Kaap, ons vlieg sommer tjop-tjop.
    Nefie het die Nam Charter Services.

  • 255

    Praat jy van jag in Suidwes… dis die koudste wat ek in my lewe gekry het so 2 jaar gelede… en ek ken van minus 30 grade.
    Ek het nog 8 waterbok koeie wat ek moet gaan skiet wat ons op n winskoop pakket gekry het.
    @Pietman

  • 256

    @SA Barbarians
    Daai ou by Muispisbosskerm kom van Pretoria af.
    Hy weet fckol van visbraai, sy vrou is n weskusser wat hom geleer het.
    Hy is maar net die tv gesig….

  • 257

    @Stan
    Nee, ek jag nie, nog nooit n bok geskiet nie.
    Maar ek hou hulle dop, niks mooier as n gemsbok wat teen n duin staan teen die morelig en jou deur daai masker loer nie….

    My nefie en my broer is die twee bliksempies wat nie kan wag om die .243 te laat klap nie, kopskoot….
    Ek kyk maar annerpant daai tyd, ek is n kuk jagter ou maat, te lief vir diere.

  • 258

    Maar hoe moeilik kan dit wees om te leer om vis te braai?
    As jy die basiese beginsels volg is dit makliker as omelet maak.

  • 259

    @Pietman – 256

    Ek het baie Lambertsbaai toe geseil toe ek my seiljag gehad het. Ons het ons vrek ge-eet aan die seekos daar.

    Dikwels in die baai aan die Noorde kant van Dasseneiland anker gegooi vir die nag en die kreefringe sommer langs die boot laat sak – moer baie kreef daar ook.

  • 260

    @Stan
    Daai is waar, vis soek net sawwe kole, enige vis.
    Is maar soos hoender braai omtrent, dieselfde beginsel.

  • 261

    Ek is eers uit, cheers Pieta

  • 262

    Ek ken n hele paar mense wat dieselfde is. Net solank hulle die wild eet.
    En behalwe vir plaagbeheer eet ons alles wat ek skiet. Selfs die kaal bene bring ek vir die bediende wat sy dan weer verkoop in die lokasie.
    Al ooit waterbok geet?

    @Pietman

  • 263

    @SA Barbarians
    Daar op Lamberts is n ou, sy naam is Boetie Booysen.
    Sy vrou is Benita, hulle het die ‘Kreefhuis Restaurant’.
    As jy ooit daar kom, se ek het jou gestuur….hy sal hom bekuk van blydskap, my peetseun daai….ons twee kom ver paaie.

  • 264

    I only shoot at Webaases.

  • 265

    @Stan
    Niks, ek eet glad nie wildvleis nie!
    My pa se grootste teleurstelling, ekke….oukerel is n groot wildvleis man, hy eet tot tarentale en volstruis steaks!
    Ek sit nie my bek aan wildsvleis nie, nie eens aan wildswors nie.

  • 266

    @Pietman
    And cans i suppose?
    @Predawn
    Aggenee, nou hoe so? Gestowe of potjie is dit die lekkerste en gesondste.
    En ek sal vir jou die lekkerste waterbok steak wat jy ooit geet het…

  • 267

    My oudste eet enige soos ek …
    Murg , kreef, vis,garnale, enige iets.
    Die jongste het haar ouma se lekker bekkige manier geerf en is vol fiemies. eet glad nie vis of seekos nie. Ons tradisionele kersete is kreef en moerse garnale.
    Dan moet ek vir haar hoender en gerookte vark braai….

  • 268

    @Stan
    Ek eet ook alles omtrent, net die wild nie….van kleins af n afkeer daaraan gehad.
    Seker omdat ek gedurig steenbokke en springboklammers en klein volstruisies groot gemaak het….kry dit nie reg om die goed te eet nie.
    Destyds op Upington het ons n werf vol van wild gehad, wat my ooms langs die pad opgetel het en dorp toe gebring het, was n algemene ding daai jare….ou Boerboel sal jou vertel, wild was ons troeteldiere oppie dorp daai tyd, tot jagluiperdjies ook!

  • 269

    Bliksem you okes are making me hungry.

  • 270

    Ou Boerbol is knorrig vir my… ek sal hom n lekker vet elands murgbeen moet gooi…

    van murg gepraat, so 8 jaar gelede skiet ek n moerse eland en saag al daai lekker murgbene mooi op. Vat so 6 en sit hulle in n potjie buite vir n paar ure op lae hitte. Ipv om soos witman te eet, stofsuig ek en my oudste dogter elk drie van daai moerse bene… so groot dat jy met n teelepel uitskep.
    Nodeloos om te se was dit nie n halfuur later nie toe staan ons sy teen sy en kots sulke boe soos Diederik in Die son struikel….
    Nie weer nie…

Users Online

Total 94 users including 0 member, 94 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm