Friends, Romans, Countrymen….. lend me your rugby ears…. Rugby-Talk has performed miracles in it’s short life span.

We’ve only been on air for a month and a half, approximately, yet yesterday we had already passed the 30 000 comments barrier… can you believe it !!

That means we AVERAGE more than 500 comments a day, with no let up.

We achieve over 5000 Internet page impressions a day on a continual basis.

Our membership is continually growing and ALMOST ALL our registered Users fall under the category of ACTIVE bloggers. We have already exceeded the 130 Registered Bloggers mark, without ANY attempt to go big or launch any marketing strategy.

We run virtually without incident here, except for the odd deletion of a wayward comment !

We have excellent Authors here, totalling 15 … with some of the best content you will find anywhere.

Control is solid, security is something other blogs can only dream of, tollerance is experienced here… this is a friendly yet diverse site, which is a safe haven and home for all.

We have affiliated with a number of the Rugby Unions in SA and we have only received favourable feedback.

It warms the cockles of my heart that we have done so well, far beyond what we have hoped for !

I thank you, I salute you !

 

Goooooooooi Mieliesssssssssss !!

282 Responses to Some Stats on how this blog has performed

1 8 9 10
  • 271

    @Stan
    Ek vrek oor n murgbeen!!!!
    Destyds by die Oranje Hotel was dit die voorgereg Sondae, murgbene op toast…dis al wat ek geeet het, later skaam gekry vir die hoop bene aan my kant van die tafel….maar jy moet erg droee wyn drink saam met dit hoor, Chenin Blanc of soiets….of jy vrek ,hy werk bv. nie saam met bier nie, te ryk…

  • 272

    Ek drink in elkgeval nie bier nie..
    en ek het my les geleer… ek ril as ek daaraan dink. jou maag is lankal leeg dan staan jy nog en bulk in die tuin.
    @Pietman

  • 273

    @Stan
    Boerboel is gedurig knorrig, moenie komkommer.
    Hy is vol kuk vir my ook…..
    Hy verlang Kalahari toe, maar sy ou gat is vas met die padbouery by George, nou is hy vir almal kwaad, asof ons gese het hy moet n siviele ingenieur word en paaie regmaak….eishhh!

  • 274

    @Stan
    Nee jong, n koue Hansa Tafel op sy tyd in Suidwes as jou bek vol sout is, is darem lekker vir n spoelmiddel…met n Jaegermastertjie of twee agterna!
    Daai groen bottel met die takbokkie op….

  • 275

    @Predawn
    Jy is altyd honger… vreet n bees tussen twe matrasse op vir n versnapering…toebie.

  • 276

    @Pietman
    Niks fout met n Jag meester nie, maar ek kon nog nooit bier drink nie. Blaas my op en skuim te veel. Ja een na n volleyball game of soos jy se vir die sout, maar hdf kry manne 16 van hulle agtermekaar in hul lywe? Dan praat ek van maer mannetjies…

  • 277

    @Stan
    Hoor hier Stan, ek gaan jou nou n storie vertel, en dis nie nonsens nie.
    Tydens die 1974 Leeus toer, het ek en n paar ouens die Leeus gevat om te gaan Springbok skiet, op my neef se paals, buite Upington.
    Daai Dinsdagaand, nadat hulle teen NW-Kaap gespeel het het, het ons n braai gehad, op n plaas met die naam van Dyassonsklip.
    Nou, die T-bone kampioen van die Kalahari, was n ou met die naam van Peter Holmes, hy was seremoniemeester die aand want Ken Kennedy het verloof geraak daar aan Shelly Latham, Miss SA 1974, op Dyosonsklip.
    Ken was die haker in die span, saam mey met Bobby Windsor.
    Ken was n mediese dokter.
    In elk geval, die aand besluit die manne op n T-Bone kompetisie.
    Tussen Peter en Roger Uttley…
    Toe vreet Roger 19 T-Bones, wen die kopmpetisie, en suip n boks Windhoek bier uit saam met dit!
    Ek praat van n boks, 24 biere…
    Hy is hospitaal daarna….en Andy Ripley skud net kop….
    As jy dink ek praat kuk, lees Gordon Brown se boek oor die 1974 Britse Toer.
    Daai manne was ysters!

  • 278

    paals=plaas
    Ek sukkel met n keyboard hier, maar jy sal copy, ek glo…

  • 279

    @Pietman
    Ken Kennedy het Roger hospitaal toe gevat daai nag…..bang vir vir lewerversaking.
    Ek het Roger agterna gesien weer, lag hy maar net met daai lang lip…..hehehehe!
    Sy bynaam was Roger the Lip, befokte flank gewees, alhoewel hy as slot gekies was oorspronklik.
    Die beste oorsese span wat ooit in SA getoer het, die 1974 Lions……lekker ouens gewees daai, en lekker saam met die die plaaslike mense gekuier….

  • 280

    Nouja…dan loop ek maar weer.
    Tjeers almal.

  • 281

    Liewe aarde Oudste!
    Indrukwekkend!
    Op my beste kon ek 9 stukke Kentucky vrothoenner( yug!!) met n 2 l melk stofsuig en n hele 1kg steak by Stringfellows in Bloem.
    Maar hierdie is eet in n ander klas.
    Ken jy die Maders restaurant in Pta en Tant Malie se winkel by Harties?
    @Pietman

  • 282

    Skies man, was net n oomblik stil. My ma is vandag 7 jaar gelede oorlede….
    @Pietman

1 8 9 10

Users Online

Total 38 users including 0 member, 38 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm