After initially indicating that the Springboks would not call on replacements from SA, following the injury of Andries Bekker and J P Pietersen, Bokke management has decided to call on Johan Muller to strenghten the Bokke squad for their remaining two matches on the Tri-Nations Tour.

With Danie Rossouw having had injury worries and with slight niggles to the knees of Bakkies Botha, it makes sense to call on a decent lock as cover down under. Questions must be asked however whether Johan Muller was the suitable candidate for the job.

JohanΒ has ample Bokke experience but David de Villiers or Anton van Zyl might have proven better choices, whilst at the same time getting them used to the Bokke setup.

375 Responses to Muller on a plane

  • 31

    27@K9-MonsterLeeu – Isi wishes he was a Bull…. you should have seen the mail I received from him earlier…

    Isi, shall I quote directly from the Mail ??

    Hehehehe

  • 32

    @Tripples – nee ek weet hy is.

  • 33

    @Loosehead – I have never been insulted like this in my entire life and expect an appology from you right here, and right now!
    How the hell can you call me a Bull supporter?
    I feel dirty!

    My team is still above the Bulls loosehead.

    It’s got lovely blue and white stripes and if you hold it against the sun it’s got a CC 2009 Champions watermark wofen in it.

    Ek skree vir Province man! Hiehiehiehiehie
    πŸ™‚

  • 34

    @K9-MonsterLeeu – Sharks supporter then. 1 trophy in 20 years [with a team made up of ex=Freestaters] and they become hard of hearing at the top of the log. Just wait for the Leopards to sort them out this weekend.

  • 35

    @grootblousmile – A means to an end! Ek sal alles ontken! πŸ™‚

  • 36

    @isigidi – #33 Sien, se mos Province dink alklaar hulle het die koppie, sorry man Issie die Bulle en sharks is net gu besig om die Tri-Nations te wen en kan nie nou hulle onverdeelde aandag aan so ‘klein’ kompetisie soos die CC gee nie, wil net gou die 3N afsluit en sal dan volle aandag aan die cc werp…. πŸ˜†

  • 37

    33@isigidi – Sies man! A WP supporter? And here I thought that you were a decent person. You are probably the Chairman of the WP All Blacks Supporters Club. Do you drive around with a Silver Fern in the rear window of your souped up 1997 Opel Kadet too?

  • 38

    @Loosehead – #34 Loosehead, die arme Isi support vir Province, shame man πŸ˜₯

  • 39

    35@isigidi – Met die waarskuwing oor ontkenning het jy dit pas ERKEN !!

    Hahaha

    Ek sal maar jou gevoellens spaar en jou nie direk quote nie, dit sal TE EMBARRASSING vir jou wees !

  • 40

    @Loosehead – #37 moet eintlik vir hom vra of hy al sy tanne het? die passion gap jy weet, baie popular in die suide hehehehe

  • 41

    24@K9-MonsterLeeu – hou nie van sy lelike voorletters nie … πŸ˜‰

  • 42

    @Tripples – Kyk dis nou een ding…ons leeus verwag nie veel van ons span nie….so geen teleurstellings. Maar daai arme wp ondersteuners is al sielkundig moertoe. Verwag altyd hulle het klaar die s14 en CC gewen…begin van seisoen…net om bitter teleur gestel te word. Dit KAN nie lekker wees nie πŸ™„

  • 43

    Wag net tot na die naweek dan sal die bulls supporters ook stil wees net soos die WP die guppies stil gemaak het………….

  • 44

    @bdb – Ja ek weet. Klink nie soos ‘n rugbyspeler nie. Klink soos ‘n balletdanser.

  • 45

    @K9-MonsterLeeu – #42 I know I know, mens moet vir hulle voel jong, dink dit is daai berg wat met hulle koppe smokkel πŸ™„

  • 46

    @Scrumsaam – Bulle is klaar stil na laas naweek.

  • 47

    @Scrumsaam – #43 se mos die bulle is otherwise occupied…….sal oor 3 weke aandag aan die log gee hehehehehe, enjoy it while you can

  • 48

    @K9-MonsterLeeu – ja maar jy weet mos hul is nou in skok, dis tyd dat iemand hul uithaal, moenie dat die bul lui nie skiet hom…………

  • 49

    @K9-MonsterLeeu – #46 lees #47

  • 50

    @Tripples – daar is 3 spelers van die bulle daar wat julle dra. FdP, Bakkies en Vic. Julle beter daai ouens so lank moontlik hou. Want sonder hulle is jul maar average jong.

  • 51

    @Scrumsaam – #48 vat meer as ‘n suidoosterlike briesie om dit te doen hehehehe

    Ag dis darrem lekker al die gespottery ek looooooooooooove CC!!!!!

  • 52

    42 @K9-MonsterLeeu – as hul so wintie is SONDER enige bekers die afgelope 8 jaar, dink net hoe gaan hul tekere gaan as hul weer een ou bekertjie wen !

    Ten minste het die bulle, ctahs en sharks iets in hul trofeekaste om oor wintie te wees.

  • 53

    @Tripples – oor drie weke kan jul dalk nie eers meer daar wees nie dan gaan die bulle vroeg op vakansie gaan…. en ja “we will enjoy it”… Enjoy your S14 title while you can ………

  • 54

    @Scrumsaam – ja soos Kwas se rug gebreek was laas naweek πŸ™‚

  • 55

    @K9-MonsterLeeu – #50 Morne Steyn? Dink hy is ook ‘n groot faktor of hoe? dink nie julle sal omgee om hom eerder as Earl the Pearl the Tiger Woods of Rugby of Herkie te hΓͺ as julle losskakel, of hoe?

  • 56

    GBS, please post the picture of Isi dressed in his Luke Watson pajama’s.

  • 57

    @bdb – wee o wee as hulle die vodacom beker moet wen 😯

  • 58

    @Tripples – ja nee kyk die WP mag teen enige span verloor kyk laas jaar het ons teen die falcons mos verloor en ek het nie gemind nie maar die een game wat ons nie mag verloor nie is die Flou bulle, hel daar is baie trots op die spel tussen die twee spanne…

  • 59

    50 @K9-MonsterLeeu – ja, ek dink behalwe vir die slotte, mis die huidige BB CB span die meeste vir Morne Steyn. Die twee jong losskakels, Francis en Brummer sukkel erg.

  • 60

    @Tripples – Nee wat……nie ‘n Morne fan nie. Ons is besig om ons eie beter meer afgeronde loskakels hier groot te maak.

Users Online

Total 67 users including 0 member, 67 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm