Die polisie vang Gatiep een aand met 4 krewe.

“Meneer, het jy lisensie om die krewe te vang?”

“Nee” sรช Gatiep “Is my troetel diertjies, ek bring hulle elke aand uit om

‘n bietjie te swem, na ‘n rukkie dan fluit ek, dan kom hulle na my toe en

dan stap ons huis toe.”

Polisie: “Maar jy lieg mos nou Meneer!”

Gatiep: “Nee meneer, kom ek wys jou dan!”

Gatiep sit die krewe in die water en daar gaan die krewe! Na ‘n rukkie vra

die polisie: “Wanneer gaan jy fluit?”

Gatiep: “Vir wie fluit?”

Polisie: “Vir die krewe.”

Gatiep: “Watter krewe?”

38 Responses to Grappie vir die dag!!!

Users Online

Total 88 users including 0 member, 88 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm