Quins confirm Botha’s departure
Mon, 28 Sep 2009 17:41

Harlequins have mutually agreed with Springbok Gary Botha an early release from his playing contract in order for him to return to South Africa with his family.

In a statement released by the club on Monday evening, Harlequins thanked Botha for his contribution to the club and wished him well for his future back in South Africa.

The press release also confirmed that this weekend’s upcoming clash with Bath would be the former Blue Bulls hookers last for Quins.

Speaking about the departure of Botha, head coach John Kingston, said: “I am personally very saddened to see Gary departing us for South Africa. He has been an integral part of the recent success of Quins. Equally, the club understands his situation and were clearly happy to facilitate his return back home.”

Botha himself added: “I have clearly enjoyed my time at Quins and it is with a heavy heart that I will be leaving.

“I would like to place on record my gratitude to Quins for agreeing to my situation and allowing an early release from my contract. I have made many friends in my time at the club and will watch with interest the progress of the team.”

39 Responses to Gary Botha on his way back to Bulls

  • 1

    JANtjie, kom huis toe…..

  • 2

    Gary gaan beslis krag en ondervinding bring vir ‘n sukkelende Bulls voorry. Bye bye Chili….

    Wat is die nuus oor Bakkies en Fourie se beskikbaarheid vir die naweek se wedstryd?

  • 3

    Beide Bulle en Stormers koop nou links en regs spelers aan. Kyk Gary is n baie groot aanwins en nou het ons weer iemand wat serious die Bok trui gaan challenge. Maar wat nou van CR, BM en DK?
    Dereck gaan gelukkig flank toe so maybe is daar nie perobleme met te veel hakers nie.

    As Gary terugkom met dieselfde attitude as Victor gaan hy groot dinge vir ons doen.

    Welkom terug GARY.

  • 4

    @KingPaul – 2
    Hulle gaan nie speel nie. Word nog gebere vir die semis.

    Hoop hul roteer weer Heinie met Franscios Hougaart. Heinie bank toe.

  • 5

    @superBul
    Super
    Het ek my verbeel of was Victor bietjie stil die naweek teen die Cheetahs? Dink jy nie ook die manne is moeg na ‘n uitmergelinde S14, Lions toer en 3Nation nie? Ek sê nie die Bokke moet rus vir die CC nie, ek wens net die 3Nations was weer minder games soos in die ou dae sodat die Bokke so twee weke kan rus voor die CC die peilvak bereik.

  • 6

    @superBul
    Francois baie beter as Heinie.
    Verbeel ek my of was hulle albei op skool in die Boland/WP?

  • 7

    @KingPaul – Stem saam , Victor was snaaks Saterdag amper gelyk of hy halfpas speel, hoop dit was sy manier om te rus en nie n besering nie.

  • 8

    @KingPaul – Weet nie van skool nie maar beide is goeie kopies deur die Bulle.
    Het jy so by the way gesien hoe JP saterdag die Bulle op skrummie gepla het, hy was kwaai gemotiveerd om die Bulls management op hul neuse te laat kyk.
    Met tye was hy amperte erg en het hy sy teenstander gespeel ipv die bal.

  • 9

    @superBul
    Ek dink hy het een lynstaan bal op hom self laat gooi… Mag dalk meer gewees het, maar ek onthou net die een. Gelukkig het die Bulls nog vir Bakkies en Danie om op terug te val as Victor ‘n besering nurse of moeg is. Bulls sal hom seker rus in die laaste game?

  • 10

    Kom Leeus toe Gary, hulle het klaar vir Derick en Chili.

  • 11

    @superBul
    JP het daai teen die WP ook gedoen. Hy like daarvan om die oponerende skrummie rond te stamp sodra die oponerende skrummie die bal in die skrum ungegooi het. Ek wonder of dit wettig is? Sal like om te sien of hy daai k@k met FdP of Kockitt sal try? Veral Kockitt sal hom ‘n moerse PK gee dink ek…

    Persoonlik hou ek nie baie van JP nie…

  • 12

    @WilladieLeeu
    Wat het van Willie W geword? En Heinke? Is hulle beseer of het hulle ook die pad gevat?

  • 13

    @KingPaul

    Wepener is weg. Heinke is beseer en gan eers reg wees vir Super 1 volgende jaar.

  • 14

    @WilladieLeeu – Wepener is ‘n moerse onderskatte speler.
    Super 1??? hehehehe

  • 15

    @KingPaul – Ek hoop nie ek maak nou n kan wurms oop nie.
    Luke speel vir my goed maar het jy agtergekom hoe bossy hy raak. Hy staan baie rond soos n spietkop en reguleer die traffic, seker ook reg so want die WP se skrum doen baie goed deesdae. Maar hy speel baie die man, kyk bietjie hoeveel keer hy iemand aan die been beetkry en dan sommer na die opponent se kant toe gaan en die ou oorgooi in die maul. Hy sal seker net soos JP dit nie waag teen die Sharks en die Bulle se groot kannone nie.

  • 16

    @superBul
    hehehe, as ‘n reel probeer ek om glad nie vir Luke dop te hou nie. Hy is beslis baie stiller as vroeer die seisoen. Francois Lopuw is beslis ‘n beter fetcher as hy.

  • 17

    @KingPaul – Francois Louw en Duane is ysters

  • 18

    Dis great vir SA rugby, Dink net van die spelers by die Bulls gaan splinter siekte kry,
    Hakers – Chilli, Derick, en Gary,
    Losskakels – Morne, JL Potgieter, Brummer, Francis. (kani regtog JL se move klein kry nie, waar hy nr 1 by die Cheethas was gaan hy nou 2, 3de keuse wees)

    Wel ek naam aan die Bulls doen iets reg dat ouens bereid is om die seisoen opi bank te sit.

  • 19

    @Mr-T – 18
    Ek verwonder my ook daaroor. Maar wie sal kla as hy net die helfte van die seisoen in n goeie span speel en sy volle pay kry?

    Hou in gedagte dat FH nie vir FdP kan lig op Fourie se huidige vorm nie, maar hy sal seker nie like om agter HA ook te staan op 3de plek nie. Maar somehow bly meeste nog happy.

  • 20

    @Mr-T

    Hoor die Leeus het Francis genader. Weet nie hoe waar dit is nie?

  • 21

    @superBul – Ek wens net daar kan iets by my Leeus gebeur wat dat dit so goed daar ok kan gaan.

    Maar ek glo die kompetisie onder die spelers sal hulle op hul tone hou, en seker die beste uit hul uitbring.

  • 22

    @Mr-T – meskien gaan een van die bulle se ander losskakels na sy tuis unie terug 🙂 nudge wink

  • 23

    @WilladieLeeu – Ai, kan Willie nie maar weer terug kom Jhb toe nie. En ek sien uit na Heinke se terug keer. Willie is yster, en was harde speler gewees, HAns doen nie sleg nie, maar Willie was maar beter,

  • 24

    @Mr-T – Hulle moet seker baie salf aan die aambeie smeer!

  • 25

    @Mr-T

    Ek raak nie opgewonde oor Hans nie, hy sukkel met sy ingooie want hy is baie kort. Sal ook nie omgee as Willie terugkom nie.

    Ons grootste probleem is slotte, en bietjie diepte op stut. Dan is on a for away. :yes:

  • 26

    Derick Kuun se nagmerries begin nou. RissiePeper speel inelkgeval baie min.

  • 27

    @Ed_the_Lion – 26
    Kuun gaan flank toe hulle het klaar so gese

  • 28

    @WilladieLeeu – Ek stem, Hans sukkel met sy ingooie, en is effe aan die kort kant en soos jy se, niks om oor regtig opgewonde te raak nie, maar op ‘n goeie dag speel hy ‘n ok game.

    Slotte, weet ons nou al of Mostert / Senekal wel by die Leeus gaan bly? maar ek dink ook, Moore en Snyman het baie talent, en kan gerus meer speelkans kry.

  • 29

    @superBul – Ek weet hy het begin as ‘n flank, maar met wonner hoeveel speelkans sal hy kry met die loosies wat reeds by die Bulle is.

  • 30

    @Mr-T – Ja , ek wonder ook. Jy weet te veel van n goeie ding kan ook naderhand n meulsteen om jou nek wees.

    Sommige spelers tans is juis power omdat hulle nooit meer volle wedstryde speel nie. Kyk wie is die uitstaande spelers die jaar, JS, VM, MS, FdP… so kan jy gaan kyk dis die manne wat byna elke keer meer as 70 minute speel.

Users Online

Total 81 users including 0 member, 81 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm