The Sharks beat the Blue Bulls 29 / 23 this evening in their second round Currie Cup match, played in Pretoria.

Initially it was a game of penalties, with the Bulls doing better in this regard, eventually leading 12 / 6. This was also the Half Time score

Then the Sharks started taking full control of the match, putting the moves and phases together and scored 2 rapid tries in succession, to suddenly lead 20 / 12.

The Sharks increased their lead with another penalty and the Bulls were in a spot of bother, having to play catch-up rugby.

It was a hard match, typical uncompromising rugby, with Juan Martin Hernandez standing out with a very polished performance, even scoring a try. Hell he dropped, scored and placed !

The Bulls never gave up, clawed their way back via a Werner Kruger try, then gave away 3 points, then again re-capturing the 3 points, with 3 minutes to go… at this late stage trailing by 6 points.

In the dying minutes, the Blue Bulls built phase after phase, earning a couple of penalties, but a Fudge Mabeta knock sealed the Bulls fate when they were only 5m out from the Sharks line.

Make no mistake, the Sharks were full value for their win !

The Sharks now move top of the Currie Cup log, on 36 Log Points, with WP and Griquas both on 34 Log Points, the Cheetahs are on 29 Log points. The Bulls are now in 5th position with 27 Log points.

Points:

 

Blue Bulls: 4 Penalties Burton Francis, 2 Penalties Francois Brummer. Try Werner Kruger

 

Sharks: 4 Penalties, 2 Conversions & 1 Drop Goal Juan Hernandez. Tries Juan Hernandez & Jaques Botes

 

Teams:

Blue Bulls: 15 Zane Kirchner, 14 Gerhard van den Heever, 13 Jaco Pretorius, 12 Stefan Watermeyer, 11 Francois Hougaard, 10 Burton Francis, 9 Heini Adams, 8 Dewald Potgieter, 7 Pedrie Wannenburg, 6 Deon Stegmann, 5 Wilhelm Steenkamp, 4 Flip van der Merwe, 3 Werner Kruger, 2 Derick Kuün (captain), 1 Jaco Engels.
Replacements: 16 Bandise Maku, 17 Rossouw de Klerk, 18 Fudge Mabeta, 19 Jacques Burger, 20 Dean Greyling, 21 Francois Brummer, 22 Tiger Mangweni.

The Sharks: 15 Stefan Terblanche (captain), 14 Chris Jordaan, 13 Andries Strauss, 12 Riaan Swanepoel, 11 Lwazi Mvovo, 10 Juan Hernandez, 9 Charl McLeod, 8 Keegan Daniel, 7 Jean Deysel, 6 Jacques Botes, 5 Albert van den Berg, 4 Steven Sykes, 3 Patric Cilliers, 2 Craig Burden, 1 Deon Carstens.
Replacements: 16 Skipper Badenhorst, 17 Julian Redelinghuys, 18 Alistair Hargreaves, 19 Michael Rhodes, 20 Rory Kockott, 21 Monty Dumond, 22 Waylon Murray.

Referee: Jonathan Kaplan
Assistant referees: Gareth Lloyd-Jones, Christie du Preez
TMO: Shaun Veldsman

437 Responses to Blue Bulls (12) 23 vs Sharks (6) 29 (f/t) – Game Thread & Match Summary

  • 361

    353@superBul

    Ek kon nie kyk nie super, maar ek dink ons verwag te veel as Bulls ondersteuners. Ons sou altyd kleitrap sonder 11 top spelers en nuwe jong ouens. Maar dis belangrik dat die jong ouens nou gametime gekry het. Bulle sal die semis haal glo ek, en as ons span op vorm is kan niemand ons wen nie. Dit gaan taai wees, maar dis moontlik om die WP en Haaie weg te wen.
    Ek dink die Haaie verdien krediet. Hulle doen goed met klomp spelers weg. As ek iets kon verander het ek vir ons n nuwe sterk vaskop gesoek.

  • 362

    @Puma – braai puma

  • 363

    359 @Stan – Verstaan jy nou?

  • 364

    Fokkit en ek sukkel my gat af om weer so 5kg aan te sit…..
    @Puma

  • 365

    Behalwe as ‘n paar spanne sleg begin choke, lyk dit of die Sharks en WP die 2 semi’s gaan aanbied.

    Die geveg gaan nou veral gaan oor oor 3de en 4de plek. GKW en Leeus het ‘n steil bult om te klim, Cheetahs self, en die BB se wedstryd teen Ctahs op Loftus kan rof raak.

    Dink dit kan dalk so eindig
    Sharks
    WP
    Bulle
    Ctahs

  • 366

    @Stan

    Is jy so maer soos Aplon???

  • 367

    Nee ek verstaan niks nie!
    @Stirling Woodcock

  • 368

    365@bdb

    Dis wat ek ook dink.
    Maar as die Bulle dan die CC wen verdien ons hom regtig. Om die WP en Haaie in 2 agtereenvolgende naweke weg te wen sal baie vra.

  • 369

    Nee man watse kak vraag is dit…??
    Ek is nou so net oor die 90kgs, amper 50 jaar oud en bench nogsteeds 120kgs… vetpersentasie van minder 10…..
    @Supa Die Bloubul

  • 370

    369@Stan

    Jy speel nie dalk buitensenter nie? Bulle kort een…

  • 371

    Van braai gepraat,,, ek sit hier met twee moerse eland fillets wat ek bere vir die eindstryd….

  • 372

    371@Stan

    Se net hoe laat ek daar moet wees.

  • 373

    Nee man ek is te oud vir daai dinge…..
    en ek was nie n luigat nie, ek was n flank…
    @Supa Die Bloubul

  • 374

    367 @Stan – Dis alte duidelik. Maar in elk geval geluk met jou span! n Bonuspunt teen die Sharks is nie te versmaai op Loftus nie. Lekker aand.

  • 375

    Dis 11 duisend myl ver van jou af…..
    @Supa Die Bloubul

  • 376

    @Supa Die Bloubul – Jy weet Supa ons kom so naby maar ons besluitnemings is swak, as net FdP in al die games daar was sou ons minstens 1 van hulle maklik gewen het en dalk selfs 2.

    Die span word sleg gedirigeer deur Heinie, FdP is n baie beter dirigent.

  • 377

    Selle daar makker, rustige aand.
    En ek was nog altyd Stan, nog nooit onder n skuilnaam gewerk nie.
    @Stirling Woodcock

  • 378

    373@Stan

    Vir Rassie is jy te jonk om te koop!

  • 379

    @bdb – As die log so eindig is my geld op n cheatah-bulle final in bloem en dit sal befok wees

  • 380

    361@Supa Die Bloubul – ja, die sharks doen baie beter as ons, sonder hul bokke. Dink iemand soos Stefan het ‘n groot rol daarin gespeel, met sy ervaring wat goud werd is. Selfs springkaan help daarvoor met sy ervaring.

    Bulle sal dalk langgtermyn moet beplan om vir die CB ‘n paar ervare manne te kry om saam met die jongmanne die ding te doen, as daar elke keer so klomp bokke weg gaan wees.

    WP het vir Jack, Welch.
    Sharks Stefan, Hernandes

    Bulle sal moet kyk na moontlik dieselfde plan, veral wat die agterlyn betref. Bulle se ‘ou manne’, Pedri en Jaco P doen nie die ding nie.

    Belangrikste, ons is nog in trefafstand. Volgende week Guthro, Danie, Chili en WO speel, en daarna die ander bokke inbring vir Ctahs en GKW, en dan weer laat rus teen Luies.

  • 381

    375@Stan

    Nee dit is nie. Ek is in Londen.

  • 382

    Dis onregverdig om die kleine klonkie met FDP te vergelyk… FDP is die beste rugbyspeler in die wereld…
    Maar Heinie is goed en bring meer as sy kant. Ons span is baie jonk en onervare.
    @superBul

  • 383

    376@superBul

    Ja stem. Maar ons mis daai hele kombinasie van 8/9/10/12. Dit maak n helse verskil!

  • 384

    Bwahahhaaaaaaaaaa!!!!!!!!!!!!
    Lekker jonk voel ek nou!
    @Supa Die Bloubul

  • 385

    Okay dan net 3 duisend….
    @Supa Die Bloubul

  • 386

    379 @smallies72 – Net as Ctahs op 3 eindig en BB op 4.

    Ctahs speel nou baie goeie rugby.

  • 387

    @smallies72 – sorry final in pta

  • 388

    380@bdb

    Ons is nou spyt oor die jong spelers. Maar oor n jaar of twee gaan ons baie bly wees. Dit was dieselfde in 2007. Ons het gesukkel in die CC. MAar Kruger, Stegman, Potgieter ens het daai jaar deurgekom en n groot bydrae gelewer in 2009 s14.
    Sharks se diepte lyk goed en ervaring word deur baie mense onderskat!

  • 389

    Sug, nou moet ek saam met n Vrystater n dop gaan drink…..

  • 390

    @bdb

    Cheetahs het goed gedoen om terug te kom. Na 4 rondtes het hulle 1 punt gehad. Nou na 10 rondtes le hulle 4de.

Users Online

Total 36 users including 0 member, 36 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm