Olivier signs with Bulls till end of 2011

The Vodacom Blue Bulls’ Springbok centre Wynand Olivier has signed a two year contract with the Blue Bulls Company (Pty) Ltd at Loftus Versfeld on Thursday afternoon.
The coach of the Vodacom Bulls and Blue Bulls, Frans Ludeke, is delighted with Olivier’s decision and says the fact that he declined numerous offers from other teams where he could have earned more money says a lot about his character and loyalty.

“Our team is build around experienced individuals and Wynand is without a doubt one of them. “His has been phenomenal for us in the Super 14 and he is one of those players who are able to deliver something special when all the odds are against us.

“His defence is superb, on attack he is more than a handful and as one of our main decision makers he has been exceptional. Wynand operates like a world class flanker on defence and the turnovers he forces are extremely valuable for us.

Ludeke added Olivier’s ability to get the Bulls over the advantage line is outstanding and his line-breaks combined with his innovative midfield play have been superb.

“All in all he is a huge asset for the team and to develop such a player takes several years and that is one of the main reasons why I am very grateful that he opted to stay on with the Bulls.

“He is also very keen to help us to develop the younger players in the system and with his professional attitude and unequaled work ethic he will surely add a lot of value to the Bulls in the years to come.”

A relaxed Olivier, who has been playing for the Blue Bulls since his schooldays, said in Barend van Graan’s office on Thursday afternoon that he is certain that it was the right thing to do.

“I have made the decision and I am happy with it. “All the structures are in place at Loftus and I want to play for the Bulls.”

111 Responses to Wynand: Dis lekker om n Bul te wees

  • 1

    Lojale Jan!

  • 2

    Nou moet Habana net ook bly, dan kan ons weer die s14 wen volgende jaar!

  • 3

    Ek stem saam met Wynand, Dis darem vrek lekker om n Bul te wees.

  • 4

    Beste nuus van die dag even better as die rentekoers verlaging, WO jy het my respek lankal verdien, nou nog n trappie hoer. Hoop jy het n skitterende jaar verder en vir die volgende paar jaar ook.

  • 5

    4@superBul
    “better as die rentekoers verlaging” 😆

  • 6

    Kan nie dink waarom ‘n speler die Bulls franchise nou sal wil verlaat nie ?

    Soos Wynand sê, al die dinge is in plek, dit is soos een groot gelukkige familie.

    Hoekom nou al gaan ploeter oorsee in die koue, as jy nog twee jaar saam ‘n goeie span kan speel, en hopelik vir Snorre kan wys jy is die beste binnesenter in die land, nie Adi nie, hy is ‘n buitesenter.

    Na die 2011 WB, sal daar ‘n hele klomp spelers koers kry oorsee, om ‘n jaar of twee daar te gaan speel: Bakkies, Danie, FDP, WO en, dalk Habana, as hy nie nou einde Okt reeds gaan nie.

    Dink nie Vic sal weer oorsee gaan nie, hy moet so gou as moontlik die voorspeler-afrigter van die Bulle word, as hy dit nie alreeds is nie.

  • 7

    @superBul

    Stem super. Dis goeie nuus. Hyt het eers vir die Haiie destyds nee gese, en nou vir R2miljoen by die WP. Respek.

    Ek dink hy sal seker na 2011 wereldbeker oorsee gaan speel. Wonder of FDP, Habana en daai ouens nie almal dan n skuif oorsee gaan maak nie.

  • 8

    @bdb

    Se ek en jy dieselfde ding! Great minds…

  • 9

    Man ons ware Bulle is nou maar ysters, Victor kom huistoe, los die pot goud. Bakkies , Wynand en Habana gaan swem op die Sharks se onkoste in die see maar kom huistoe, en nou WO, en weet jy ek het nooit getwyfel hy sou so besluit nie. Jy sal sien nerens het ek dit eers bespreek nie, ek het geweet dis n no show.

  • 10

    @bdb

    Vic is te oud teen 2011. Dan is hy 34. Dink ook hy sal dan by afrigting betrokke raak.

  • 11

    @superBul

    Pakslae het ook vir n groot WP aanbod nee gese destyds.

  • 12

    Vic is soos Thys Lourens destyds, toe hy stadiger word het hy sy ervaring gebruik om een voor die res te bly. Thys het ek altyd gese hy ken die shortcutts.
    @Supa Die Bloubul

  • 13

    9@superBul – Nog ‘n staatmaker wat al die jare nog by ons bly is Daniesourus. Self ‘n legende. Dink hy het ook al soveel aanbiedings gekry, maar hy bly ‘n Bul. In hierdie era van professionalisme, is ek bly die manne dink nie net aan geld nie. Soos die gesegde sê: “jy kan ‘n bed koop, maar jy kan nie slaap koop nie”.

  • 14

    @superBul

    Ja Vic is n yster. In n klas van sy eie in SA.

    Kyk net Saterdag, onder sy beheer steel ons NEGE lynstane.
    Wcup finaal SEWE gesteel.

    Dis darem baie meer balle om mee aan te vaal en minder vir die opponente.

  • 15

    @superBul – kyk as n Bul na WP toe gaan moet hy sy kop laat lees. Jammer maar daai migrasie werk nie, op na ons, kan ook nie dink aan een wat goed gewerk het nie. Nee ons kry hulle vroeg en jonk en leer hulle kultuur en maniere.

  • 17

    Die gemiddelde IK op die thread moet ongelooflik hoog wees. Kyk net die wyse bloggers:

    Supa
    Super
    BDB
    GBS

    GBS, is dit nie n rekord vir ons site nie?

  • 18

    Bietjie van die Live chat met Heinie Adams.
    Shuwayne van krakeel asked:
    Hey heini hulank j by bulle gekontrakteer?My bru cameron jou grootste fan
    Heini Adams answered:
    Hello Shuwayne, ek is tot einde 2010 by die Bulle gekontrakteer.
    Dankie vir die support!
    Laminie asked:
    Heini x weet jule mag ni oor nuwe spelers prt nie ma dt waar bismark en jannie en brussouw wat loftus 2 kom?
    Heini Adams answered:
    Hi Laminie, ek weet niks daarvan nie.
    Marthinus asked:
    Hi Heini as a huge Blue Bulls supporter i just wanna thank you for the huge part you play in BB and SA Rugby.You may be the smallest scrumhalf in SA but your heart and passion for the game is bigger that anyone can describe.Then for the Q desribe how it feels for you as a player when you run onto Loftus when all the seats is full and its one big blue wave of fans screaming and supporting there team.Cause as a supporter there is no words to describe that feeling.Thanks and hope we see still loads of you in the future
    Heini Adams answered:
    Marthinus
    It is always very exciting playing at Loftus.
    Firstly nowhere in the world will you find such fanatic supporters as the Blue Bulls supporters.
    When you run onto the field losing is not an option, especially when you see the stadium filled with blue flags & jerseys.

  • 19

    17 Lanklaas in die geskiedenis van wêreldrugby dat al die kenners gelyk op een blog is.

  • 20

    @superBul – Spelers gaan tree af in die Kaap, vir daai laaste pay-cheque.

    Maar die rugby-kultuur tussen die twee verskil hemelsbreed.

  • 21

    19@bdb

    Ja, dis n groot oomblik in die wereld se geskiedenis. Dis in dieselfde klas as die eerste maanlanding en die eerste man om 100m onder 10sekondes te hardloop.

  • 22

    @bdb – Voel ek nou soos die spaarwiel…….

    Ek weet ook dat 2+2=3, so is ek dan ingesluit by die uitgelese groep?

  • 23

    Hallo everybody.

    Congratulations GBS/E and all other helpers. Great site, I am looking forward to blogg here.

  • 24

    20@bul-a-bhloo

    Daai WP het omtrent almal hulle naam iewers anders gemaak.

    Mujati
    Tiaan
    Jack
    AJ
    Fondse
    Van Zyl
    Kotskop
    Duanne
    Ricky
    Willem De Waal
    Jantjies
    Welsh
    Bobo
    Mossie

  • 25

    22@bul-a-bhloo

    Middag! Daar klim die gemiddelde IK nog hoer!

  • 26

    @Boerboel
    Middag middag.

  • 27

    21 @Supa Die Bloubul – En nou is bul-abhloo ook nog hier.

    Mense gaan van hierdie dag praat van geslag tot geslag. ‘n Nasionale Blou Bul vakansiedag op 13 Augustus, van nou af.

  • 28

    22@bul-a-bhloo – Helloooo jong, jy ook reggekry om hier te kom inval…. dis blerrie goed so !

    23@Boerboel – Naand oubaas !

  • 29

    Gaaaaaaap!!!!!

  • 30

    27@bdb

    Ja, se mos die IK klim nog hoer. Die ander staan in verwondering en staar na hierdie ongelooflike oomblik. Hulle probeer net leer en inneem soveel as wat hulle kan.

Users Online

Total 54 users including 0 member, 54 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm