Greg Growden in Cape Town | August 8, 2009

This is the Wallabies’ seven-point plan for victory.

1.  Stop being head cases and instead use your heads

2.  Take responsibility

3.  Don’t be intimidated

4.  Antagonise Bakkies Botha

5.  Learn from the All Blacks

6.  Play the corners

7.  Composure, composure, composure

77 Responses to Wallabies’ seven-point plan for victory

  • 31

    Jis ek sal nooit vergeet hoe ek amper in die Radio geklim het met die Bok toetse nie. Gerhard Viviers was darem n volks legende, vir jare nadat TV gekom het het baie die klank op die TV afgesit en nog na Spiekeries geluister.
    Daai Siddie drie en die Gert Muller een sal my altyd bybly.

  • 32

    31# Ook n N-Kaap seun gewees, Gerhard Viviers.
    Kom van Hotazel in die Kalahari af, nie ver van waar Piet Visagie grootgeword het nie (Reivilo).

  • 33

    More manne… Wat se julle gaan gebeur vandag?

  • 34

    is enige iemnad hier om met my te chat??? 🙁 😥

  • 35

    Ek sal jou se wat ek graag wil he moet gebeur, bokke druk 5 driee en wen met 25

  • 36

    Nee ek ook. Maar of dit gaan gebeur is n ander saak!

  • 37

    Lees jy berigte in Australiee se pers?

  • 38

    nee, was daar enige iets interesants gewees oor die game/bokke?

  • 39

    More al die mense.

    Slegte droom gehad gisteraand, iets met verloor te doen teen die Vrystaat, moet dit maar so gou as moontlik vergeet.

    Net een boodskap aan die BB: Kuun sny jou hare, los die ref, en speel rugby !

  • 40

    bdb,

    Ja Kuun was beter toe hy nie kaptein was nie, lyk my die extra rol vat bietjie van sy spel af en hy konsentreer meer op die ref as iets anders!

  • 41

    Die Bokke word weer kwaai opgehemel soos wat die ABs ook geprobeer het. JS is baie level headed en hou die manne op hul game gefokus, as hulle hom kan rattle sal ons dalk sukkel. Dan weer FdP is ons kingpin, as hy kophou en hou tot die end gaan ons wen.

  • 42

    Cuzzy

    Eks bekommerd oor AB jong……hys baie depressed hier weg gisteraand.

  • 43

    Goeie nuus dat dit nie gaan reën in die Kaap nie, hopelik sal die Bokke meer hul agterlyn gebruik. Habana en JPP moet goeie bal kry, en FS moet ook meer in die lyn inkom.

    Maar, die heel belangrikste bly die wen.

  • 44

    39#
    Dit was n bloody nagmerrie, Kuun kan baie blame vat, ook het Pedrie soos n aap gespeel, hy moet net bietjie variasie in sy spel inbring dis te maklik hy gaan eenvoudig af grond toe en plaas, dit is nie goed genoeg nie.

  • 45

    SB

    Hulle het julle voor gevat en verniel.

  • 46

    44 Die verloor was nie goed nie, maar die Vrystaat het dit verdien. Vaste vyf het die grondslag gelê, en JPJ het die res gedoen.

    Wat egter die meeste gepla het, is:
    a. wat was die BB se gameplan ?
    b. daardie laaste 10 minute, toe ons nog ‘n bonuspunt kon kry, en die BB speel asof daar niks op die spel was nie, inteendeel, skop die balle weg ?

    Volgende saterdag teen die GW kan hul alles regstel, maar hul kon nie vir ‘n moeiliker opponent en veld gekies het om te probeer regmaak nie.

  • 47

    Waars Cuzzy nou? Hy email en sê kom blog….dan waai hy…..

  • 48

    More julle, eks soooo bly daar is n toets om na uit te sien vanmiddag, anders was dit maar n dull dag vir ons Bulle supporters.

  • 49

    46
    Nes jy daar se , so asof hulle die game gegooi het, wys jou hoe belangrik FdP in daai span is. Hy sou dadelik iets aan die gang probeer kry.

  • 50

    AB

    Bly om te sien jyt nie iets stupids aangevang gisteraand nie. Gedog jyt dalk by Loffie se gig vasgehaak….en sommer oorgeslaap hehehe

  • 51

    Ja en die naweek sal darem goor wees as ons nou vasval in die toets ook.

  • 52

    Ek sien julle nou-nou, net die studente aan die gang kry by die toetssentrum, dan blog ek so tussenin.

  • 53

    K9
    Ja ek was daar vir n vinnige dop maar die bouncers wou jou nie daar agter tussen die tannies gaan haal het nie, jy het hulle glo gebook vir die heel nag. hehe

  • 54

    Julle manne reg vir vanmiddag? Al die drank en biltong. Vrouens na hulle ma’s toe gesturr ens?

  • 55

    K9 Cuzzy
    Waar gaan julle die game kyk vanmiddag?

  • 56

    AB

    By die huis. Beste plek.

  • 57

    K9
    Ek het dit gistraand gedoen, is nou gatvol vir bedle heel week, ek sal bedsere kry man! Maar ek so dik vd anti biotika dat n paar goeie doppe ook buite die kwessie is!

  • 58

    AB

    Laas week in die pub gaan kyk maar die ouens raas so en praat kak kan nie konsentreer op die game nie. En ek soek nie ‘n hengover more nie.

  • 59

    Wat dink julle manne moet ons nie maar n match-garing begin sodat ons by die 1000 kan uitkom nie?

  • 60

    Sien party ouens wil alewig die span betwyfel, in Keo se Nuusbrief wat hy weekliks uitstuur se hy die volgende oor Morne en ERuan. Ja ek weet baie ander se dit ook maar werklik ek wonder of ons ooit n speler a fair chance sal gee. Kyk hoeveel tyd gee hulle aan FS maar gaan Morne dieselfde kans gegun word. Die grootste fout sal wees om hom te roteer met Ruan, dink julle die ABs sal met Daniel Carter dit doen, of die Aussies met Matt Gittau?

    Morne Steyn, outstanding against the All Blacks, has been preferred to Ruan Pienaar. It is a conservative selection, based on the weather in Cape Town and as reward for his 31-point destruction of the All Blacks. I still believe long-term Pienaar is the better investment, although Peter de Villiers will have found himself in the same position as Nick Mallett did at the 1999 World Cup when Henry Honiball was fit for the semi-final just after Jannie de Beer had kicked 34 points in the quarter-final win against England. You are damned if you do and damned if you don’t.

    De Villiers has the option of introducing Pienaar if Steyn’s game is not as effective at Newlands, but from what I have seen the Bok backs look so much more dangerous with Pienaar at No 10 than when Steyn is there, and against a team that doesn’t gift Steyn eight kicks at goal, the difference in the qualities of the two players will be shown to be greater than it appears at the moment. Either way, the Boks are blessed to have two very different options, with each having the capacity to influence outcomes.

Users Online

Total 67 users including 0 member, 67 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm