Teams for Bokke vs Ozzie on Saturday.

Springboks – 15 Frans Steyn, 14 JP Pietersen, 13 Jaque Fourie, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Morne Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Juan Smith, 6 Heinrich Brussow, 5 Victor Matfield, 4 Bakkies Botha, 3 John Smit (c), 2 Bismarck du Plessis, 1 Beast Mtawarira.
Subs: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Jannie du Plessis, 18 Danie Rossouw, 19 Andries Bekker, 20 Ricky Januarie, 21 Ruan Pienaar, 22 Adi Jacobs 

Australia – 15 Adam Ashley-Cooper, 14 Lachie Turner, 13 Stirling Mortlock (c), 12 Berrick Barnes, 11 Drew Mitchell, 10 Matt Giteau, 9 Luke Burgess, 8 Wycliff Palu, 7 George Smith, 6 Richard Brown, 5 Nathan Sharpe, 4 James Horwill, 3 Al Baxter, 2 Stephen Moore, 1 Benn Robinson.
Subs: 16 Tatafu Polota-Nau, 17 Ben Alexander, 18 Dean Mumm, 19 David Pocock, 20 Will Genia, 21 Peter Hynes, 22 James O’Connor.

Boks by 8+

286 Responses to Tri-nation teams for Saturday

1 2 3 10
  • 1

    Bok Janne gaan die Wannebe Janne opvoeter!!!!!

  • 2

    Janne wat pronk!

  • 3

    Goeie starting line-up. Hou net nie van die 3 kwotas op die bank nie (Chilli, Langbek en Mechanic)

  • 4

    GBS

    Verduidelik as jy tyd het hoe om n intro te maak asb.

  • 5

    Lyk my hier gaan niks aan nie. Laat ek iets snaaks sê om die gesprek aan die gang te kry: “Die WP gaan die CB wen vanjaar”

  • 6

    #5 Hallooooooo ek is terug en sal so tussend ie werk deur gesels…

    Bwaaaaaaaaaaaaaaaahahahahahahahahahahahaha, Ja nee hulle lyk definitief die sterkste op papier Bwaaaaaaahahahahahahaha

  • 7

    Sal die Bokspan so hou.

    Al verbeterings wat kan plaasvind, is op die bank:
    Guthro in vir Chili (ons het klaar genoeg hakers in die span)
    Burger of Stegmann in vir Bekker
    WO in vir Januarie

  • 8

    Ja, maar…..
    Wat die Putco busmechanic daar soek weet ek nie.
    Goeie span egter. Sou ook eerder ‘n Alberts of ‘n Deysel op die bank gesoek het.

  • 9

    @7
    Guthro???? Het jy gesien hoe kak hy af teen die WP se “light five”?

  • 10

    # 9 Blou Bul eet nie van die vloer af nie .. en as hy dit die dag doen, ontken ons net alles ! 😉

  • 11

    @9 hehehe

  • 12

    KP, lag jy vir jouself?

  • 13

    #10 Ja ons maak net soos Steve 😆

  • 14

    @12
    nee man, lag vir die WP!! Hulle het wraagtag vergeet hoe Brock gesukkel het.
    Kyk nou weer die Ozie span, klomp nuwe gesigte, en geen Phill Waugh?

  • 15

    Aussies nie ‘n slegte span nie, maar ons behoort hul te klop as ons op al ons silinders hardloop saterdag.

  • 16

    Ons moet net nie te oorgerus raak nie. Ons span is lief daarvoor om grootkop te kry as hulle ‘n paar games gewen het. Indien ons weer up&under rugby gaan speel beter ons opvolg werk nog beter as laasweek s’n wees, so nie gaan hulle ons trap. Alles hang ook van die ref af oor of die Ozzies gaan wegkom met hulle skelm/slim skrummery.

  • 17

    Lyk my ek het te gou ge-pick op Superbru…ek het verwag dit gaan n modderbad wees, nou praat die manne skielik van goeie weer in die Kaap…

  • 18

    Hellooooooooo

    My koppie loer net so gou-gou hier in…. dan waai ek weer uit……

    Barra bing………….. ting ting

  • 19

    16# Oz is altyd gevaarlik op Nuweland.
    Ek sal nie vergeet hoe Frans Steyn ons daai keer moes red met twee skepskoppe in die doodsnikke nie, om met drie punte te wen.

  • 20

    19 wonder of daar weer n klomp toeskouers gaan wees wat teen die Bokke skree op Nuweland…

  • 21

    17 sal baie bly wees as dit nie reen nie. Ons het nou 2 wenne in die sakkie, moet nou verder gaan en die Aussies oortuigend wen. Soek ‘n paar mooi drieë

  • 22

    20# Supa

    Sal seker wees, daar is mos altyd n paar wat daar uithang en probeer aandag trek, op die Suidpawiljoen veral.
    Weet nie hoekom nie.

  • 23

    #22 Dis seker waar Primus Stofie en haar trawante uithang

  • 24

    23# Nee, sy is in PE.
    Ander nes daai.

  • 25

    Go Lions!!!!

  • 26

    Dis maar ‘n natuurwet. Vandat Eva daai appeltjie gebyt het, sal daar altyd sleg saam met die goed wees.

    Vuilgoed dromme in skoon kombuise, onkruid in mooi landerye, floaters in andersins skoon toilette, ens

  • 27

    26 heheh
    Mooi gestel.

  • 28

    As Bokke Saterdag wen le ons goed hoor! Dan net die aussies in Perth klop en die Drie-nasies is ons s’n!

  • 29

    As die geelperske reen veertien dae in die ?? val…en dit reen bietjie bietjie en dit reen bietjie bietjie…

  • 30

    As ons die naweek wen, moet ons 1 game oorsee wen, dan staan ons punt in die wind.

1 2 3 10

Users Online

Total 149 users including 0 member, 149 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm