Let’s forget about Australia for a minute but let me focus on New Zealand and how South Africa are gearing up for them specifically during their away leg of Tri-Nations 2009.

South Africa have always had the toughest away season in world rugby. Invariably the Springboks have had to face a tag team which no other international rugby nation could contemplate  – New Zealand and Australia in three weeks.

Perish the thought of any other team, let’s say Scotland, Wales or Ireland, attempting what South Africa do year in and year out. They would no doubt shudder at the thought.

For South Africa, especially in 2009, things look different. I’m not referring to the unquestionable dominance of the South African squad at present OR the relative strengths of Australia and New Zealand.

What I’m talking about is a shift in national mindset – a strange common agreement in South Africa that New Zealand are fair game and the Springboks aren’t going to be diplomatic about handing them a lesson.

In nearly 50 years of watching rugby in South Africa, I’ve never seen anything quite like this. And the largest national TV News channel in South Africa has set the tone.

380 Responses to Springboks crank up the rugby mind games ahead of All Blacks trip

  • 271

    KP

    Ons verduidelik vir Supa waaroor rugby nou eintlik gaan. Hys besig om sy Spies poster op te skeur.

  • 272

    Eddy,

    Jyt daai een gewen. Geluk.

    Kom ons maak dit n ooreenkoms tussen ons twee. Jou moet jou nommer reg he in die toekoms, ok? Want dan weet n ou jyt gemik daarvoor. Njannies?

  • 273

    #270 😆 sorry, ja, jyt gese die oud leeu spelers is nie.

  • 274

    Die balans is nou reg hier. 2 leeus, 1 bul en 1 WP. Kan bietjie sense praat.

  • 275

    #272 Deal, ons doen dit so.

    #273 Sommige van die ou Leeus is, maar hulle kom ook van WP af. Ek dink net Schalk is nie.

  • 276

    Dis nie WP nie…dis die kaapse barbarians.

  • 277

    #274 K9

    Nou kan ons die manne bietjie leer van rugby sonder te veel sokker ondersteuners van Loftus wat inmeng.

  • 278

    Toemaar Supa
    Na die volgende drie weke is die Lions heeltemal uit die CC running uit. Eers gaan hulle op hul moer kry teen die Sardyne, dan gaan die BergBobbejane hulle kafdraf voor die BaberBalle hulle gaan vermorsel. Teen die 30ste Augustus het die Lions nog steeds net 15 log points. 😈

  • 279

    #271 en Kpaul

    Ja, hulle leer my nou hier die Bok skakelpaar moet Jano en Earl wees en Herkie Kruger moet heelagter speel. Is dit waar?

  • 280

    #278 KP

    Nie so maklik nie ou seuns. Bly jy voel so positief daaroor.

  • 281

    Jammer ons kan nie soos gridiron maak en Morne net opbring vir pale skop nie. Ons moet driee begin druk.

  • 282

    KP

    Jy gesuip?

  • 283

    #278 JA, hulle gaan moeilik terugkom van 3 loesings. Bulle en WP sien die Leeus game as n game vir n maklike bonuspunt en om jou punteverskil geweldig te verbeter.

  • 284

    @279
    Jano is ver agter in die ry. Tot Heinie is voor hom. Tweede beste skrumhalf op die oomblik is Pretorius van die Griekwas, en dan daai doos Kockitt.
    As Jano so goed was sou hy al lankal vir ‘n ander provinsie gespeel het… 😕

  • 285

    #281 K9

    Bwahaaahahaha. Imagine hoe ver sou die Bokke wen as Ruan Pienaar losskakel kon speel en Morne net kon opkom om pale toe te skop.

  • 286

    Drie woorde. Check die log!!

  • 287

    #283

    Ons het ‘n bonuspunt op Loftus gekry. Die Bulle kan miskien een in die cokeblik kry vir minder as 7 punte verloor.

  • 288

    Ed dit is rerig so. Hy bied niks op die aanval nie.

  • 289

    #284

    Stem. Net losers bly by die Leeus waar hulle geen trofees gaan wen nie.

  • 290

    #284 KP

    Nou praat jy groot KAK. Jano is baie beter as Heini en Crokcrok. As jy die Leeus so haat is dit nie nodig om tos te praat nie.

  • 291

    #287 Ons vat sommer 5 daar.

  • 292

    287 Ed

    Nee vir goeie gedrag. Nee f#k…dis ook nie moontlik nie.

  • 293

    #289 Supa

    En WP se trofee kaste oorstroom. hulle koop en koop en koop maar wen fokkol.

  • 294

    KP, jy moenie drink voor jy hier kom chat nie.

  • 295

    #290

    FDP
    Sarel
    Kockitt
    Adams
    Dewaldt Duvenage
    Jano

  • 296

    Ek is banger vir die Saterdag se game teen die Boland as vir die game teen die Lions. Die Lions dink mos dis “mission acomplished” as hulle verloor, maar darem nie ‘n bonus punt afstaan nie!! Onthou jy nog hoe bly was Earl laasjaar??

  • 297

    #284 KP

    Dis hoekom JdV waai. Wat soek schalla nog by die WP?

  • 298

    #293 Ook waar.

  • 299

    #295 Supa

    Jy verander jou mind baie jong.

    296 Ek was net so bly soos Earl.

  • 300

    300! Ja!!

Users Online

Total 81 users including 0 member, 81 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm