Check die foto…lekker lag ek nou!

jannie

On a more serious note, be the first to identify Jannie correctly in the above picture and you can win a 1200 Datsun bakkie….!

Thought I will try my photo uploading skills quickly and in the process introduce the people to Jannie at the same time. Someone also complained about the lack of a kukpraat threat yesterday…well, here you go then!

PS I hear from a reliable source that when Cuzzy pulls his face, he is the spitting image of Jannie…people can confirm later.

PPS As for the bakkie, I said CAN…not WILL

79 Responses to “Kakpraat” Jannie se garing vir die dag…

  • 31

    30# I guess we would need a special function to be able to do that, like that ‘recent comments’ one on the right of Voldy’s main page?

  • 32

    30 Pete, ek kan hom net weer post…maar daar is seker ‘n ander manier. Sal bietjie later kyk of ek dit kan doen.

    Die ‘recent comment’ funksie sal kom met die volgende weergawe.

  • 33

    32# Ja, ek glo so, GBS en Ed werk hulle gatte af op die oomblik om alles reg te kry.
    maar ek is doodgelukkig om intussen hier te gesels soos wat ons tans doen.

    Niemand jaag ons aan nie, die belangrikste vir my is dat ons n lekker nuwe tuiste het om rugby te gesels en nuwe idees rond te gooi saam met ons pelle.

  • 34

    Hey Pete, did reg gekry. Artikel le nou tweede net onder Jannie! Maklik soos val uit ‘n boom…

  • 35

    343 Mooi man, dankie!
    Ek gaan gou huistoe, sal later in die dag bietjie wqeer oor dit gesels.

  • 36

    More julle, daaimannetjie op die foto hang seker baie daar by Coke Can uit!

  • 37

    Howzit AB! Nee jong, Cuzzy is mos ‘n Bul…

  • 38

    Ye Koos! Neewat dit kan nie Couzy wees nie, hy dra nie n two-tone hempie nie!

  • 39

    Ye =YES

  • 40

    Miskien het hy dit eers begin dra toe hy sy eie kleure begin koop…

  • 41

    Ok manne, ek het my spanne gepost op die collection garing, kom byt my!

  • 42

    Here we are, but its quiet?

  • 43

    People will start popping in soon…

  • 44

    AAAAAAAAAIIIIIIIIIII FOKKKKKKKKKKK KOOS,

    Netnie die flokken Jannie foto nie !!

    Modderotter-nippelneus-werfetter !

  • 45

    GBS – Nie seker hoe om ‘n foto in te sit nie, help asamblief

  • 46

    44 Hmmmm smaak my jy is ongelukkig?

  • 47

    EEE
    Ek “rook” nou lekker hier in die bed! aan my nuwe siggies

  • 48

    #47 Proe baie beter huh? en jy sal sien jou bronkaaikies sal vinnig beter word hehehehe

  • 49

    #44 Bwhahahahahaha I thought you will enjoy it, glad I could make your morning…

  • 50

    AB – Werk daai goed?

    Ek het so 9 jaar terug opgehou rook, sommer “quit” gebruik, daai vier spuitbotteljies.
    Nou puff ek net cubans op special geleenthede.

  • 51

    #46 Is alles ‘n show Tripples, hy laaaaaaaik die foto kwaai…

  • 52

    #50 Snoek
    Ek wil nie te gou praat nie, maar “so far so good” ek loer maar net vir daai oop pakkie Marlboro’s wat in die kombuis le! 🙂

  • 53

    #52 – AB

    Gooi weg daai siggies wat jou so verlei.

  • 54

    #51 dit lyk in elkgeval soos ‘n selfportret van GBS en hoe ek hom onthou hehehehe

  • 55

    #52 ek het ook myne weggegooi…dan net die elektroniese siggies gerook, dis nou 5 weke en geen ander sigaret gerook

  • 56

    #54 Hahahaha is jy ook op daai foto?

  • 57

    Ja agterste ry 3e van links hehehehehehe

  • 58

    More is dit waar julle uit hang?

    KOOOOOOS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 59

    EEE Is jy nog hier?

  • 60

Users Online

Total 50 users including 0 member, 50 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm