August 31 2009 at 12:06PM

By Mike Greenaway in Brisbane

Fed-up Springbok coach Peter de Villiers has written to the IRB’s refereeing boss, Paddy O’Brien, in an effort to sort out the one major blemish on his team’s performance in Perth at the weekend, the slew of penalties against the Boks. “We honestly don’t know what many of them were for, particularly the ones against us for set scrum infringements,” the coach said of Kiwi referee Bryce Lawrence’s 15-4 count in favour of the home team.

“We want clarification from Paddy before our scrumming session tomorrow morning because we can’t understand it,” De Villiers added.

“We want to know what is going on before Saturday’s return Test against the Wallabies at the Suncorp Stadium.

Until last week the Boks had kept their penalty count to single figures in all their matches and the run of penalties against them, mostly in a 20 minute period either side of half-time, stopped their momentum and allowed the Wallabies back into the match.

“We can’t play the game like that,” De Villiers said. “With all that free possession gifted to them they gained confidence and we had to defend really well to keep them out.”

Saturday’s referee will be Wayne Barnes of England, who is quite likely to have a different set of interpretations to Lawrence, but De Villiers is taking no chances.

Lawrence, incidentally, was the referee for the first Test against the Lions in Durban in June and that day it was the Lions front row that was repeatedly penalised, so who knows what the same Bok front row is now doing wrong.

The Boks are winless in Brisbane in the post-isolation era. They have lost all seven games they have played here since 1993 and their only two wins were in 1956 and 1971.

“Records like that do not bother us,” the coach said. “We had never won in Dunedin either until last year.

“There were lots of things the Springboks had not done for a long time before this team. We can win anywhere as long as we keep our focus.”

The Boks had their first training session of the week on Monday and there were four players missing. Two of them, wing JP Pietersen (hamstring) and lock Andries Bekker (shoulder) have left for home and the other two, Bakkies Botha (knee) and Bryan Habana (groin) are expected to recover in time.

Botha has an ongoing complaint that is managed from week to week while Habana was rucked in the groin.

De Villiers said that at this stage he would not call for replacements.

“Danie Rossouw is fully fit now after missing last week because of a hamstring strain and at wing we have options: Odwa Ndugane, Frans Steyn and Adi Jacobs. I don’t like calling players over unless it is absolutely necessary.”

The Wallabies, meanwhile, are licking their physical and mental wounds after losing their fourth consecutive Tri-Nations match.

“Losing is tough emotionally and physically,” said flyhalf Matt Giteau on Sunday. “Mentally we are not staying the distance in games.

“We turned our backs at a quick tap for Fourie du Preez’s try when we should have been switched on. Then we miscommunicated in the backs on who had who to give them two tries from set pieces.

“Each individual has to take responsibility and stay committed for 80 minutes if we are to turn it around in Brisbane.”

  • This article was originally published on page 16 of Daily News on August 31, 2009

109 Responses to De Villiers fed-up with penalty count

  • 61

    Dankie aan almal. Moet sê, ek sukkel vandag so bietjie.

  • 62

    60 @Scrumsaam – Presies ! Die lewe werk ook maar so, gebruik die geleenthede en maak die beste daarvan.

    Die probleem by die jong bulle span is nie noodwendig dat hul verloor nie, maar die wyse waarop hul verloor. As ‘n speler of span sy beste gee, en dan nogsteeds teen ‘n beter span verloor, ‘so be it’. Maar, as die ouens lusteloos en sonder passie en toewyding speel, dan moet hy gaan, gee dan eerder ‘n ander ou ‘n kans.

  • 63

    @Ed_the_Lion – Hello Ed!!! Roar!!!!!!!!!!!!!

  • 64

    @K9-MonsterLeeu – Hello K9. ROOOOOAAAAARRRRRRRRRRR. Fokkit, nou skarrel die Bulle. Nogsteeds in skok na die naweek se dominante Leeu vertoning.

  • 65

    @bdb – ek so ook altyd so. Gee nie om om te verloor nie…maar dan wil mens weet jou spen het tot sy potensiaal gespeel en die ander span was net beter.

  • 66

    @Ed_the_Lion – Jip…….jammer ons het die voet van die petrol afgehaal.. :mrgreen:

  • 67

    61 @Ed_the_Lion – Middag Ed, kan ek maar hierdie verjaarsdag geskenk vir jou stuur:

    http://www.penguinbooks.co.za/book/9780143025870/

  • 68

    @Ed_the_Lion – Ed….algemene afwesigheid van sekere van ons bul maatjies hier 🙄

  • 69

    66 @K9-MonsterLeeu – ja, dankie vir daardie bonuspunt. Sal nog moet sien later in die seisoen of hy iets gaan beteken.

  • 70

    @Ed_the_Lion – HAPPY BIRTHDAY TO YOU HAPPY BIRTHDAY TO YOU HAPPY BIRTHDAY DEAR ED THE LION HAPPY BIRTHDAY TO YOU :mrgreen:

  • 71

    sien nou nou weer

  • 72

    ja maar in so rugby mal land soos ons, sluk n mens maar n verloor maar moeilik.. maar dis die lewe, as jy nie op hoogte bly nie dan vat ander jou verby.. die naweek se game sien ek baie na uit, hoop die WP kan darem een verby hul vyand sit…..

  • 74

    @Treehugger – Thank you Tripples. A full 29 now.

    @K9-MonsterLeeu – Plek is bietjie dood vandag. 😆

  • 75

    ja nee, gewoonlik is dit net bulls en sharks hier vandag is al twee maar stil, lek seker nog die eina plekke…

  • 76

    @Scrumsaam – Maar ons moenie vergeet nie. Hulle top spelers speel nie. 😆

  • 77

    Mirrag rugby mense!!!

    Gedink ek sal maar laat hallou sê op hierdie heerlike Maandag, anders dink mense ek wil dinge invryf……

    Lieflike soel dag in die Kaap, son skyn, die voëltjies kwetter….. dis seker ‘n lekker dag daar by julle ook Ed, en K9? 🙂

  • 78

    @Ed_the_Lion – 74

    Die plek het vreemd genoeg al Saterdag middag stil geraak…

  • 79

    @SA Barbarians – SAB, so gelukkig soos ‘n vark in modder. Heerlike somers dag hier in Boston.

  • 80

    @SA Barbarians – 😆 Ek wonder hoekom.

  • 81

    @Ed_the_Lion – ja maar dit sal mos altyd so wees as hul top spelers gespeel het en die results was dieselfde sou daar seker weer n verskoning gewees het van beserings in sleutel poesisies.. of dalk sou die ref die skuld dan gekry het…

  • 82

    77 @SA Barbarians – gaan julle die Bulle wen saterdag op nuweland ?

  • 83

    @Ed_the_Lion – 80

    Ek dink ons moet maar aanhou met ons beskeidenheid.

    Laat ons die oorheersing van ons spanne met styl geniet solank dit hou.

    Mens moet leer uit ander se seer foute

  • 84

    As die WP saterdag wen, gaan die plek eers stil wees…

  • 85

    @bdb – 82

    Hallou bdb

    Sal nie met sekerheid kan sê nie. Ons is mos nie windgat nie, en sal nie sommer in daai slaggat trap nie 🙂

    Op huidige vorm lyk die kanse goed, maar mens weet nooit

  • 86

    @Ed_the_Lion – Enjoy your win, çause on Saturday the Mighty Chetahs are going to klap the Losing Lions!

  • 87

    Dink Ludeke is met die BB voorry, waar Snorre was met die “Brussow of Burger, en, Steyn of Ruan” debat.

    Dit is duidelik dat dit die bok slotte is, saam met Danie en Spies, wat ‘n gemiddelde voorry staande hou. Vat daardie 4 manne weg, dan lyk dit nie goed nie.

    Dieselfde gebeur nou met die WP voorry, die koms van Jack en van Zyl het duidelik ‘n groot verskil gemaak, en laat ‘n gemiddelde voorry nou goed lyk.

    Dink nogsteeds die probleem lê veral by Kuun op haker. As Bulle nie van buite wil aankoop ne, moet hul vir Engels en/of Dean Greyling ‘n haker maak, sodat dit ten minste die skrum versterk. Kuun is en bly ‘n gemiddelde haker, maar ‘n baie goeie losvoorspeler.

  • 88

    @Scrumsaam – 84

    Ja maar ons moet mooi wees daaromtrent. Mens skop nie mense wat op die grond lê en suffer nie. Die herinnering aan hoe ons geskop is, lê nog vlak

  • 89

    @bdb – 87

    In Kuun het die bulle hulle eie Schalk Brits, behalwe dat Schalk nie so ‘n geniepsigge speler was nie en ‘n beter sidestep en goose step gehad het 🙂

  • 90

    85 @SA Barbarians – ja, in die eerste rondte was die WP ook volslae gunstelinge, al was dit op Loftus. Maar, snaaks genoeg, al het die Bulle 2de gekom in die skrums, was hul op daardie dag baie gemotiveerd en het doelgerig gespeel.

    Nou is dit op Nuweland, die WP is ‘logleaders’, het saterdag ‘n goeie wen gehad, daarenteen het die Bulle sleg verloor en lyk nie goed nie. WP is nog meer die gunstelinge om te wen.

    Maar, die bal is nie rond nie, so enige iets kan gebeur op die dag.

Users Online

Total 63 users including 0 member, 63 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm