The Sharks and WP meet in Durban at 15:00 for a top-of-the-log clash and at 17:00 we have our main match when the Lions takes on the Bulls.

Sharks – 15 Stefan Terblanche, 14 Chris Jordaan, 13 Andries Strauss, 12 Riaan Swanepoel, 11 Lwazi Mvovo, 10 Juan Hernandez, 9 Rory Kockott, 8 Keegan Daniel, 7 Jean Deysel, 6 Jacques Botes, 5 Johann Muller (c), 4 Steven Sykes, 3 Wiehahn Herbst, 2 Skipper Badenhorst, 1 Deon Carstens / Patric Cilliers
Subs – 16 Craig Burden, 17 Patric Cilliers / Deon Carstens, 18 Albert van den Berg, 19 Michael Rhodes, 20 Charl McLeod, 21 Monty Dumond, 22 Waylon Murray.

Western Province – 15 Joe Pietersen, 14 Tonderai Chavhanga, 13 Juan De Jongh, 12 Morgan Newman, 11 Gio Aplon, 10 Peter Grant, 9 Dewaldt Duvenhage, 8 Luke Watson (c), 7 Duane Vermeulen, 6 Francois Louw, 5 Anton van Zyl, 4 Chris Jack, 3 Brok Harris, 2 Tiaan Liebenberg, 1 Wicus Blaauw,
Subs: 16 Deon Fourie, 17 JD Moller, 18 De Kock Steenkamp, 19 Pieter Louw, 20 Bolla Conradie, 21 Frikkie Welsh, 22 JJ Engelbrecht.

Vodacom Blue Bulls: 15 Zane Kirchner, 14 Gerhard van den Heever, 13 Jaco Pretorius, 12 Stefan Watermeyer, 11 Marius Delport, 10 Burton Francis, 9 Francois Hougaard, 8 Dewald Potgieter, 7 Pedrie Wannenburg, 6 Deon Stegmann, 5 Wilhelm Steenkamp, 4 Flip van der Merwe, 3 Werner Kruger, 2 Derick Kuün (captain), 1 Jaco Engels.

Replacements: 16 Bandise Maku, 17 Frik Kirsten/Dean Greyling, 18 Fudge Mabeta, 19 Jacques Burger, 20 Heini Adams, 21 Francois Brummer, 22 Tiger Mangweni.

Lions: 15 Earl Lewis, 14 Dusty Noble, 13 Alwyn Hollenbach, 12 Pieter Engelbrecht, 11 Johan Jackson, 10 Herkie Kruger, 9 Jano Vermaak, 8 Willem Alberts, 7 Franco van der Merwe, 6 Cobus Grobbelaar (captain), 5 Willem Stoltz, 4 Nico Luus, 3 Gert Muller, 2 Hans van Dyk, 1 JC Janse van Rensburg.

Replacements: 16 Derek Harwood, 17 Kevin Buys, 18 Johan Snyman, 19 Todd Clever, 20 Derick Minnie, 21 Doppies la Grange, 22 Ruan Boshoff.

24 Responses to Currie Cup Saturday

  • 1

    Janne met die tanne

  • 2

    Go Sharks en Bulle!!

  • 3

    If the CC is not available on the net, I will go down to Bokbar.
    Would someone please give updates here then.
    Thank you.

  • 4

    Pragtig Bokke!!! Nou moet die Bulle net hulle ding ook doen vandag!

  • 5

    Hope Ed, K9 et al have their black suits washed and pressed.
    Tommorrow going to be a day of mourning.

    Tjarks, pleaaasssseeeeee!! Put one over the WeePee.

  • 6

    @bluepete

    Stem. Well done Bokke and go Bulls!

  • 7

    FDP was my motm. Great decision by the Boks to follow the Bulls idea of travelling that late to Australia. It worked again.
    We lost some intensity when Jacobs, Bekker, Schalk and later Chilliboy came on.
    Glad to see Schalk back though. With a full squad it would be awesome to get Pakslae and Schalk on as replacements after 60min! Schalk just needs some gametime. Chilli still a quota. Cant believe he has 12 tests already.
    Well done Bokke! We scored some great tries with master tacticion FDP leading the way and Habana and Mossie running great lines.

  • 8

    @bul-a-bhloo
    Lukas gaan n groot vaarwelgeskenk kry vandag.
    Kyk maar.
    As hy nie weer heeltyd agter die pak wegkruip van die 25 af nie, bygese.
    Die manne in Deben gaan hom mooi groet, ek se jou, check 🙂 Deysel, Kanko, Keegan, Burdon, Sykes…bye Lukas.

  • 9

    @Supa Die Bloubul
    Is ons op justin hier ook, met WP/Sharks?

  • 10

    @Pietman

    Kan nie glo ons justintv saai weer niks uit nie…eish. Was regtig nie nou lus om pub toe te gaan nie.

  • 11

    @Pietman – Hoop net die Tjarks bere daai manne. Gaan nie maklik wees nie.

  • 12

    @Supa Die Bloubul
    Luister maar radelosie broer(rsg), as justin af is.
    Ek is ook nie lus om uit te gaan nie.

  • 13

    Pieta, daai page van die toets gaan dit nie wys nie. Ek het na hulle program gaan kyk. Ek gaan maar pub toe nou.
    Post asb updates hier van RSG. Ek het gesien Ed was nou net op die internet – hy sal ook kan updates gee.
    Geniet die rugby!
    Go Bulls!

  • 14

    @Pietman – 8

    Hoop hulle sy afskeidsgeskenkie dan vroeg – so binne 5 minute, dan het WP ‘n goeie kans om vir die tweede keer die seisoen die Sharks onder te sit

  • 15

    Ek is hier. Môre is my Bday, so kom Leeus wen.

  • 16

    Go WP!
    Go Lions!

  • 17

    Go Lions!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 18

    @Ed_the_Lion – 15

    Mirrag Ed!!!

  • 19

    @SA Barbarians – Mirrag SABJan.

  • 20

    @Ed_the_Lion – 19

    Het jy Hongaarse besoekers more vir ou BDay? 🙂

  • 21

    @SA Barbarians – Ek het SAB. Het nou net by die huis gekom. Was bietjie Hongarye toe gisteraand. 🙂

    Can everybody please move to the game thread. I will keep the thread updated.

  • 22

    Hope Anton van Zyl and Tiaan Liebenberg leads the forwards well today, as the token captain is strategically useless

  • 23

    @Supa Die Bloubul
    Maak so Supa, tjorts.

    Ed/SAB
    Julle manne wat die game kyk, hou die score op hier asb, vir ons buitelanders.

    En Ed, moenie bekommer, ek het nie jou verjaardag vergeet nie, jou kaartjie is innie pos, kyk uit!

  • 24

    @Pietman – Dankie Pieta. Ek sal die pos dop hou. 😉

Users Online

Total 100 users including 0 member, 100 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm