The Bulls and the Leopards will meet three times today. The senior Bulls have chosen a young team and are aiming for the second spot on the CC log. The Leopards are aiming to get their first win.

The 0/19’s meet at 15:00…
The 0/21’s meet at 17:00…

and the main match will kick-off at 19:10.

782 Responses to Bulls vs Leopards match thread – Bulls 44 vs Leopards 11 (f/t)

  • 751

    @superBul – oh ja man, after 6 months of no sun your skin almost goes blue. I was back in SA last January and for the first few days my skin couldn’t take the sun!
    ja the north is incredibly beautiful and a lot people don’t realise that it does get warm up here, actually by them time autumn hits you are ready for it. if you get the chance you should really take a trip to the rockies, july and august are the best months by far.

  • 752

    OK, let me boggeroffski…

    Bye !

  • 753

    @Supa Die Bloubul – Mine says nothing , why . I found them somewere else. When i wanted to submit the text here the smilley appeared of course.

  • 754

    @Supa Die Bloubul – I agree about Spies and i am a shark But he is a big fast strong boy and think he falls to quickly when tackled thou he has improved in that area in the last few games

  • 755

    @superBul

    It does. Keep them on the smiley longer

  • 756

    @Treehugger

    You’ve got a point, I think he is to straight when he goes into the tackle. He must lean more forward.

  • 757

    @grootblousmile – Ja, ek pleit skuldig en julle sal my gereeld sien, veral as die Bulle wen, dan is my bek groot. Moet se, daar’s hoop na vannaand. Die ouens moet nou net die juk vat en aan stap finaal toe. Ons het die manne al is van hulle nog nat agter die ore. Ek soek net nog ‘n vaskop en ‘n b uitesenter wat ‘n buitegaping kan vat en afrond agter die pale plaas van vassteek en rondrap, maar nou ja, dit is seker soos om te bedel met ‘n witbrood onder die arm.

  • 758

    @grootes – 751.
    is this link the one to your town, i will check it out tomorrow, i better start packing up now.

    http://www.city.saskatoon.sk.ca/

  • 759

    @Captain Jack Sparrow

    Se ek ook mos! Ons kort n vasskop. Ek het dit al in die s14 gese en was bang dit kos ons. Werner speel goed in die los vir my, maar ons skrumwerk is nie op standaard nie. Ons moet minstens ons eie hou in die skrums. Jaco Pretorius het nog niks bewys in n blou trui nie en hy speel tussen uitstaande spelers.
    Ek hoop net Habana bly. Wat dink jy? Gaan hy bly?

  • 760

    @Captain Jack Sparrow

    Beweeg met jou muis oor die smiley 😆 en los hom daar vir so twee sekondes. Dan sal jy sien daar staan : lol :

    As jy dan dit presies so intik – gaan hy hier verskyn! Ek het ook lank gesukkel!

  • 761

    @superBul – Thankyou superbul. Am not computer literate at all,will give it a bash in the morning,Now got to get out of bed put this thing away else an animal will sleep on it. Enjoy the rugby tomorrow gents,sleeptight.

  • 762

    @Supa Die Bloubul – Nou kyk nou- pure gat! 😳

  • 763

    @Captain Jack Sparrow – Anyway, dis tyd vir oumense om te slaap! Nag almal!

  • 764

    @Captain Jack Sparrow

    heheeh..mooi! Nou moet jy hulle net gebruik as dit van pas is Bv

    Die bulle is 😎
    Die WP se oe as die Bulle weer wen 😯
    Ek as die Bulle verloor 👿

  • 765

    @Captain Jack Sparrow

    Antwoord gou my vraag in 759 voor jy gaan. Wat dink jy? Ek dink hy gaan bly.

  • 766

    @Supa Die Bloubul – Ek join julle twee gou.

    Wat gary Gold gese het met daai onderhoud oor John Smit het my laat dink. Werner het mos sterk deurgekom in die S14? Nou Gold se dat JS baie baat met Bakkies agter hom, nou vra ek , in die CB speel hulle tand met nuwerige slotte soos Steenkamp agter Werner. miskien is daar niks fout met WK nie hulle moet net meer ervaring kry. Werner was weer lekker woelig vandag so kom ons hoop my assesment is reg.

  • 767

    @superBul – 758 ja that’s the city’s website. these will give you a better idea of the place: http://en.wikipedia.org/wiki/Saskatoon
    http://www.tourismsaskatoon.com/Gallery/

  • 768

    @Supa Die Bloubul – Ok last thing then i am going to sleep,Ruan Pienaar also seems to upright when he runs and tackles, surely if you were bent forward a bit you would have more momentom in the tackle, nightly night

  • 769

    @superBul

    Super, dit maak defnitief n verskil. WP se skrum was swak in die s14 want Bekker en Fondse het agter hulle geskrum met Brits in die middel.
    Nou skrum Jack en Van Zyl agter hulle met Tiaan.

    Bulle het met Bakkies en Vic gehad wat sterker as Wilhelm en Flip of Fudge is.
    Maar BAkkies en Vic gaan nie lank meer speel nie. Ons kan nie n stut speel wat net kan skrum met Bakkies agter hom nie. Werner speel baie geod in die los. Beter as meeste ander stutte. MAar skrumwerk is prioriteit een vir n stut!

  • 770

    @Treehugger

    Exactly. Thats my point about Spies. Goodnight.

  • 771

    good night all.

  • 772

    @grootes

    Cheers!

  • 773

    Right i bail out too, good night

  • 774

    Die blog het mooi geloop vandag…ek is bly!

  • 775

    @Supa Die Bloubul – So vir oulaas. Jong, ek weet nie oor Habana nie- hulle speel hulle kaarte maar na aan die bors. Moet se ek is bly oor Wynand, maar ek voel ons moet iemand kry wat van hom af kan speel. Het al baie gedink Habana kan daai rol vervul. Hy het die spoed en die vaardighede om buite om ‘n opponent te hardloop.

    En op vaskop stem ek met jou. Miskien is die antwoord dat ons vir ons ‘n Bismarck tipe haker moet kry- iemand met genoeg gewig en krag, tog beweeglik. Beide Kuun en Chilli is vir my te lig, en ek dink dis hoekom ons skrum sukkel. Hulle het weer ander vaardighede, maar ek sou van iemand soos Adriaan Strauss daar gehou het. Ek dink die bestuur huil nou nog lang trane oor hom.

    As ek nou die coach was, het ek ‘n ander haas uit die hoed getrek. Guthro Steenkamp het goeie hande en sy werkverrigting is hoog, maar ek kry so al die gevoel hy sukkel partykeer op loskop. Ek wonder hoe hy op haker sou vaar? Goeie loskoppe is volop. Ek sou byvoorbeeld vir Werner op vaskop speel, Guthro op haker en Jaco Engels op loskop. Ek sou reken hulle sal ‘n paar spanne skrum dat hulle knor. Party mense wil he Engels moet haker toe skuif, maar hy is met respek gese dalk al ‘n jaar of twee te oud vir so iets. Dis hoekom Guthro my man daar is.

    En dan kan Kuun en Steggies mekaar aflos op 6. Wat meer wil ‘n ou he?

  • 776

    Ek moet nou waai manne. Die baas kry koud en sy sanik aldoer uit die bed uit!

  • 777

    @Captain Jack Sparrow

    Lekker aand. Paat weer ander keer.

  • 778

    Nag vir eers. Ons praat more weer.

  • 779

    Ek sien Ndugane het sy been gebreek en is uit vir die jaar.
    Kirschner en Kirsten ook sleg beseer.
    Jammerte.

    Leeuperre 6 kaarte altesaam, 2 rooies!
    Klink my daai manne wil nie rugby speel nie….

  • 780

    @Pietman

    Aai dis sleg. Ons ouens moet net uithou tot die Bokke terugkom. Dan het ons weer n goeie kans.

Users Online

Total 67 users including 0 member, 67 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm