OK boys and girls… here we go, today’s thread.

Remember, keep it friendly enough.

Slaan daai KEYBOARDS !!!

65 Responses to “Kakpraat” Thread – 30 July 2009

  • 1

    Laat die Lawaai begin !!

    Barra Bing Ting Ting

  • 2

    Ek haat alle Bulle!!!:-)

  • 3

    Julle moet ‘n garing gooi vir die sharks ook. Iets wat vertel hoeveel beter Kankowski as Spies is. 😉

  • 4

    Nie nodig Snoek. Dis obvious dat Spies die beste is. Niemand kom naby nie, hel nie Vermeulen, Alberts en Lookie nie !

    (Edited by GBS)

  • 5

    #4 – Sulke praaitjies hier gaan ons geban kry.

    O en jy mag nie Luke se naam hier noem nie. Ons mag nie politiek praat nie. 😀

  • 6

    5 – Bwaaaahahahaha. Toemaar, ek ken die moderator van die site baie goed.
    Koop hom enige dag om met een van daai panty droppers wat hy so uitsuip. 🙂

  • 7

    Hehehe,

    Kyk nou WEER na Post #4

    Bwahahaha

    Isi, jou closet Spies fan !!

  • 8

    #7 GBS

    :mrgreen: Jou skelm bliksem.

  • 9

    8 – Snoek

    Hehehe, the joys of being “ADMIN” here…

    Isi gaan in sy panty kak as hy dit sien….

  • 10

    7# Neeeeeeeee! My reputasie in sy moer!
    Jy like dit om judge juror en executioner te speel ne?
    Wat gaan my mede WP supporters van my dink?

    You evil Bull you!!!!!

  • 11

    10

    Bwahahahahaha

  • 12

    ‘allo ‘allo!!!

    Isi, GBS raak sommer vinnig magsbehep!

    Sien Schumi kom race vir Ferari indien hy fiksheid toets slaag — sal nogal interessant wees.

  • 13

    12 – Trupi

    Ag ek speel maar net met die diere hier… dis nogal lekker om ‘n ou se posts te kan EDIT want imagine sommige fokkers begin hier post, dan maak ek hulle almal net eenvoudig skadeloos daarmee en maak hulle OPPERMOFFIES…. voor ek hulle ban…

    Hehehe

  • 14

    13-GBS

    Vryheid van spraak is in sy moer in met jou 🙂

  • 15

    14 – Trupi

    Hehehe

    Is ek ‘n Despoot ??

  • 16

    15-GBS

    Tyd sal leer — weet jy speel nog rond met jou nuutgevonde mag.

    Vraag is, gaan jy `n tiran word?

  • 17

    17 – Trupi

    Ek gaan soos Idi (Big Dadda) Amin word…. geen teenstand duld nie !!

    Hehehe

  • 18

    Damn,

    @lantic se servers is ALMAL off-line….

    Fokkkkkkkk

  • 19

    Ah, dis beter… freegin servers is weer on-line

  • 20

    Hmmmmmmmmmm, smaaklik….

  • 21

    Let’s get a general feel for this…. is the TOPIC of Hottie for the Week a good Idea for this blog….

    Talk to me… kom kom, uit daarmee !

  • 22

    Jaaaaaa!!!!!!!

  • 23

    22 – K9

    Geweet ek kan jou Blog toe lok….. met die regte aas !

    Bwahahahaha

  • 24

    Ja…mooi arse daai.

  • 25

    Broek lyk goed. Ek dink daars fout met haar bra strap, hy wil nie bo bly nie. 🙄

  • 26

    24 – K9

    Ek moes baaaaie fotos geneem het voor sy mooi genoeg gesit het…. hehehe

  • 27

    #26

    GBS, sit ‘n foto van ‘n perd op dan maak jy asof jy aan Carol ook dink

  • 28

    Nog ‘n foto van dieselfde TANTE is nou op

  • 29

    Siesa!

  • 30

    Eeeeeek weet darem nie. Ek dink nie ‘n hottie hoort op die site nie.
    Maak ons site commin. Beide hotties……if you know what I mean.

    As ons dan wil hotties hê, roteer fototjies van die franchises se rugby babes.

Users Online

Total 79 users including 0 member, 79 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm