ABSA Currie Cup Premier Division

Pos Team P W D L PF PA PD TF TA BPts Pts
1 GWK Griquas 4 4 0 0 167 55 112 22 5 3 19
2 Vodacom Blue Bulls 4 3 0 1 112 72 40 13 5 2 14
3 Vodacom Western Province 4 3 0 1 118 65 53 11 5 1 13
4 Sharks 4 3 0 1 101 64 37 8 4 1 13
5 Xerox Lions 4 2 0 2 103 83 20 10 6 3 11
6 Boland 4 1 0 3 61 194 -133 6 29 0 4
7 Vodacom Free State Cheetahs 4 0 0 4 65 99 -34 4 8 1 1
8 Platinum Leopards 4 0 0 4 55 150 -95 6 18 0 0

53 Responses to Currie Cup Log after week 4

  • 1

    Sorry for the SKEWED Log Table……. we’ll have to really build a Table Function in here too………

  • 2

    Bulle!!

  • 3

    GBS

    Bulls and Boland played 4 games tjomma.

  • 4

    ABSA Currie Cup Premier Division

    Pos Team P W D L PF PA PD TF TA BPts Pts
    1 GWK Griquas 4 4 0 0 167 55 112 22 5 3 19
    2 Vodacom Blue Bulls 4 3 0 1 112 72 40 13 5 2 14
    3 Vodacom Western Province 4 3 0 1 118 65 53 11 5 1 13
    4 Sharks 4 3 0 1 101 64 37 8 4 1 13
    5 Xerox Lions 4 2 0 2 103 83 20 10 6 3 11
    6 Boland 4 1 0 3 61 194 -133 6 29 0 4
    7 Vodacom Free State Cheetahs 4 0 0 4 65 99 -34 4 8 1 1
    8 Platinum Leopards 4 0 0 4 55 150 -95 6 18 0 0

    Tries and point difference included here.

  • 5

    under 21’s

    ABSA Under 21 Competition

    Group A
    Pos Team P W D L PF PA PD TF TA BPts Pts
    1 Blue Bulls 4 4 0 0 93 59 34 9 6 1 17
    2 Western Province 4 3 0 1 64 60 4 9 5 0 12
    3 Sharks 4 2 0 2 78 47 31 7 5 2 10
    4 Lions 3 2 0 1 96 70 26 8 8 2 10
    5 Boland 3 1 0 2 44 92 -48 5 10 1 5
    6 Leopards 3 0 0 3 68 91 -23 7 10 3 3
    7 Free State 3 0 0 3 48 72 -24 5 6 2 2

    Group B
    Pos Team P W D L PF PA PD TF TA BPts Pts
    1 Border 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
    2 Eastern Province 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
    3 Griffons 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
    4 Griquas 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
    5 Pumas 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
    6 SWD 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
    7 Valke 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0

  • 6

    3 & 4 – Supa,

    Dankie, ek het actually die Log gecopy van jou een post af op die ander Thread, so die aanvanklike fout was joune….. hehehe

    Ek gaan waaragtig nie die PF / PA / TF / TA stats ook nog inbring op my skewe Log hierbo nie…. hahaha

  • 7

    6 Ek het dadelik gesien na ek gepost het – maar toe weet ek niemand gaan na die aantal games kyk nie! hehe

    As jy in die toekoms n lekker log soek – die Bulls s’n word altyd gou geupdate en het driee, punte vir ens ook in.

  • 8

    Fixtures next weekend:

    7 Boland v Xerox Lions Boland Stadium, Wellington 15:30
    7 Platinum Leopards v Sharks Royal Bafokeng Sports Palace, Phokeng 16:00
    7 Vodacom Free State Cheetahs v Vodacom Blue Bulls Vodacom Park, Bloemfontein 19:10
    8 GWK Griquas v Vodacom Western Province GWK Park, Kimberley

  • 9

    Daai log is so skeef soos Ex player! hehe

  • 10

    9 – Supa,

    Nee, darem nie SOOOOOOOOOOOO skeef nie !!

  • 11

    10 Okay..net soos Trupi.

  • 12

    Lyk die log beter?

  • 13

    Hy lyk nou so straight soos Supa, Ed, K9 en GBS!

  • 14

    12 Neeeeeeeee! Jou log is verkeerd! Bulle le tweede!!!!

  • 15

    Gou jou post verander na K9 toe. 🙂 maar jy is 100% reg.

  • 16

    14Faaarkin Leeu…hehe

  • 17

    15 Oops…het ek n naam genoem?

  • 18

    Ag fok gee kans ek maak gou reg vir jou..

  • 19

    Ed, kan jy nie die Bulls website se log gebruik wat punte vir, punte teen, driee ens op het nie? Dis interessant om te sien wie druk baie driee, staan baie af ens.

  • 20

    18 Ja, ek watch! Jy wil net he die Leeus moet 4de wees vir n semi plek! 😆

  • 21

    19 As dit moeilik is, los dit maar.

  • 22

    Nou is daar sommer 2 logs?! Altwee verkeerd…hehe

  • 23

    Hou vas ek kyk goiu na die bulls een.

  • 24

    23 Mooi!

    Julle twee manne is ook heltemal te slim met computers!

  • 25

    #24 Dankie Supa,

    Lyk dit beter?

  • 26

    Nice Ed!! Lyk cool!

  • 27

    25 Dit was seker vir jou vrek lekker op die bulls site ne? hehee

  • 28

    Kyk daai een wat ek jou gemail het,

  • 29

    Solank ek weer iemand se klein hartjie kon bly maak, is ek vreeslik gelukkig.

  • 30

    Ek het my eie tafel gou gedoen.

Users Online

Total 29 users including 0 member, 29 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm