For the best UK & European Rugby News, read Rugbyweek Rugbyweek Simply Click here

The Lions Challenge: MTN Lions vs Mont-de-Marsan - Live Game Article

MTN LionsMont-de-MarsanLions (28) 56 / 24 (14) Mont-de-Marsan (Final Score)

The MTN Lions and Mont-de-Marsan did battle in the Lions Challenge Series at Ellis Park, Johannesburg at 19:30 SA Time (17:30 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, & CSN on TV in SA.

*******************

Scorers:

Lions:

  • Penalties – 0
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Hendrik Roodt (2), Derek Minnie (1), Michael Bondeio (1), Warwick Tecklenburg (1), Ruhan Nel (1), Andries Coetzee (1), Guy Cronje (1)
  • Conversions – Marnitz Boshoff (6), Lionel Cronje (2)

Mont-de-Marsan:

  • Penalties – 0
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Daniele Baleinadogo (2), Jean-Marc Mazzonetto (1), Martin Jagr (1)
  • Conversions – Benat Arrayet (2)

Teams:

Lions: 15 Andries Coetzee, 14 Deon van Rensburg, 13 Nicolaas Hanekom, 12 JP du Plessis, 11 Anthony Volmink, 10 Marnitz Boshoff, 9 Michael Bondesio, 8 Derek Minnie, 7 JJ Breet, 6 Warwick Tecklenburg, 5 Franco Mostert, 4 Hendrik Roodt, 3 Ruan Dreyer, 2 Robbie Coetzee, 1 JC Janse van Rensburg (Captain).
Replacements- from: Francois du Toit, Jacques van Rooyen, Gavin Annandale, Jaco Kriel, Guy Cronje, Lionel Cronje, Alwyn Hollenbach, Ruhan Nel, Deon Helberg, Julian Redelinghuys.

Mont-de-Marsan: 15 Yoan Durquet, 14 Jean-Marc Mazzonetto, 13 Baptiste Chedal, 12 Daniele Baleinadogo, 11 Zimum Lucu, 10 Benat Arrayet, 9 Arnaud Pic, 8 Alexandre Ricaud, 7 Lodie Britz, 6 Julien Tastet, 5 Bêrend Botha, 4 Scott Murray, 3 Sebastien Ormaechea, 2 Piet Grobler, 1 Alexandre Menini.
Replacements: Julien Janaudy, Pierre Correia, Vickus Liebenberg, Yann Brethous, Julien Cabannes, Thibault Duvallet, Martin Jagr, Mathieu Giudicelli, Vasssili Bost, Jean-Baptiste Dubie.

Date: Saturday 16 March
Venue: Ellis Park, Johannesburg
Kick-off: 19:30 SA Time (17:30 GMT)
Referee: Marius Jonker (South Africa)
Assistant referees: Rasta Rasivhenge (South Africa), Sieg van Staden (South Africa)
TMO: Gerrie Coetzee (South Africa)

76 comments to The Lions Challenge: MTN Lions vs Mont-de-Marsan – Live Game Article

Pages: « 1 [2] Show All

  1. grootblousmile
    March 16th, 2013 at 21:01 SAST

    Lions 49 / 19 Marsmannetjies

  2. Pietman
    March 16th, 2013 at 21:02 SAST

    @ grootblousmile:
    Ek sien EEE het my onttroon op die Six nations log…..wie het kon dink die Walsmanne sou so ver wen?
    Nou hang my hoop slegs aan n dun Franse draadjie, en ek sal die margin PRESIES moet regkry anders gaan sy my looi!

  3. grootblousmile
    March 16th, 2013 at 21:04 SAST

    52 @ Pietman:
    Flok… ek kan maar ophou Bru speel…. hehehe

  4. grootblousmile
    March 16th, 2013 at 21:04 SAST

    Try Guy Cronje

  5. grootblousmile
    March 16th, 2013 at 21:04 SAST

    Lions 56 / 19 Marsmannetjies

  6. Pietman
    March 16th, 2013 at 21:07 SAST

    @ grootblousmile:

    Nee man, ek het nie verwag die Saders sal die Bulle so afslag nie. Dis vrotsig van die Bulle, werklik.
    En volgende Saterdag speel hulle die Kings…..!

    Maar die flippin Brumbies is op n roll, die Stormers sal moet keer.

    Sover vaar

  7. superBul
    March 16th, 2013 at 21:08 SAST

    @ Pietman:
    so by the way is EEE en tripples nie dieselde nie?

  8. grootblousmile
    March 16th, 2013 at 21:09 SAST

    57 @ superBul:
    Ja man!

  9. grootblousmile
    March 16th, 2013 at 21:10 SAST

    5 Minutes to go in this match

  10. Pietman
    March 16th, 2013 at 21:10 SAST

    @ Pietman:t

    Sover vaar die Cheetahs die beste daar oorkant, na n swak begin.

    Die Bulle moet net ten minste 6 punte terugbring vanaf die toer, dan is hulle nog in met n kans….en wie weet wat die Kings dalk nog op toer mag regkry, daai ouens speel bleddie goed en met oorgawe.

  11. superBul
    March 16th, 2013 at 21:11 SAST

    @ grootblousmile:
    ek sien beide speel 6N

  12. Pietman
    March 16th, 2013 at 21:12 SAST

    @ superBul:
    @57 Ja, die einste aster.

  13. Pietman
    March 16th, 2013 at 21:14 SAST

    @ superBul:

    Sy werk met n triek! Speel beide kante op dieselfde log.

  14. grootblousmile
    March 16th, 2013 at 21:14 SAST

    Ai, wil hierdie game nie maar ‘n einde kry nie?

  15. superBul
    March 16th, 2013 at 21:15 SAST

    @ Pietman:
    klik op beide EEE en Trippels se nicks

  16. grootblousmile
    March 16th, 2013 at 21:15 SAST

    Penalty to the Frenchies.. tap and go

  17. grootblousmile
    March 16th, 2013 at 21:16 SAST

    Die Laveltelhane het maar goed gekak vandag…

    Try Jagr of the Marsmannetjies

  18. Pietman
    March 16th, 2013 at 21:16 SAST

    @ superBul:

    Amper lees ek ‘klik op beide nippels se ticks’!

  19. superBul
    March 16th, 2013 at 21:17 SAST

    @ Pietman:
    Overjoy Delicious

  20. grootblousmile
    March 16th, 2013 at 21:18 SAST

    Final Score: MTN Lions 56 / 24 Mont-de-Marsan

  21. grootblousmile
    March 16th, 2013 at 21:18 SAST

    68 @ Pietman:
    Bwahahahaha

  22. Pietman
    March 16th, 2013 at 21:27 SAST

    Wel, dit was maar n droewige naweek vir ons Saffas, kan jy glo? Die beste opwinding was die Kings teen die NZ se kampioenspan, dit was n moosa goeie wedstryd.

    Dimitri Catrakilis is kookwater, as hy so aanhou sal HM hom MOET kies, imo, hy is ons beste losskakel by verre. En Andries Strauss, Jacques Engelbrecht, SP Marais, Speedy Sargeant…..daai manne kan dalk na die toernooi die kaarte deurmekaar krap vir die Bokkeurders.

  23. grootblousmile
    March 16th, 2013 at 21:32 SAST

    72 @ Pietman:
    Dis vroeë dae Pieta… daai lot speel nog hier innie begin op pure adrenalien (hart, siel & piel)… dit sal uitfizzle.

    Catrakilis die Griek en Vleis Engelbrecht speel goed… Stormers was moer dom om Catrakilis te laat gaan.

    Vleis Engelbrecht… die ou sal binnekort gekoop word deur ‘n groot Unie.

    Sergeal Petersen het potensiaal, maar hy is nog rou op klompie fasette jong… maar die klong kan dalk iewers kom.

  24. Pietman
    March 16th, 2013 at 21:43 SAST

    @ grootblousmile:

    Dit is so.
    Hang ook af van beserings vorentoe, soos ek gisteraand gese het, die manne se reserwes is maar dun.
    Maar dit gaan moosa interessant wees as die Kings in relegasie moet uitspeel later, gaan soos interskole wees!

    Gisteraand gepraat van Cheeky…wonder wat gaan die makmoer doen as van sy manne Springbokkleure kry? Hy aanvaar mos nie die Bokembleem nie. hy is op rekord dat hy nooit n Bokspan sal ondersteun solank die Springbokembleem op die trui pronk nie. Aan die anderkant het klein Lukas tog op n stadium vir n wyle in die trui gespeel en Cheeky was tjoepstil. Interessant as jy Peter de Villiers se boek lees oor daai punt… daar gee ek vir Div volpunte, hy het gestaan by die Bokkleure.

  25. grootblousmile
    March 16th, 2013 at 21:52 SAST

    74 @ Pietman:
    Ek kan eenvoudig nie sien dat ‘n span soos die Southern Kings vir die hele seisoen sal kan wegkom deur net goed te kan verdedig en sonder die bal operate nie… dit gaan hulle kwaai inhaal. Dit is ‘n fatale flaw in hul mondering.

    Hulle sal die bal MOET beginne dra en behou, die afbreekpunte moet beginne wen…. en dieselfde geld vir die Bulls – hulle sal ook moet begin besit en behou rugby speel.

    Vol punte sover vir die Kings op hul verdediging.

    Hulle sal gaandeweg ‘n afwaartse kurwe toon… tot hulle wiele begin afval. Die guts & passion dra hulle nog mooi, maar tot wanneer?

  26. Pietman
    March 16th, 2013 at 21:55 SAST

    @ grootblousmile:
    Goed raakgevat, jy praat onheilspellend waar.
    Ek gaan nou Skotland kyk, tjeers.

Pages: « 1 [2] Show All