Sharks (12) 18 / 25 (16) WP (Final Score)

The Sharks and DHL Western Province did battle in the Currie Cup Final, Premier Division at Mr Price Kings Park, Durban at 17:00 SA Time (15:00 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.

*******************

Scorers:

Sharks:

  • Penalties – Patrick Lambie (6)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – 0
  • Conversions – 0

WP:

  • Penalties – Demetri Catrakilis (3), Joe Pietersen (1)
  • Drop Goals – Demetri Catrakilis (2)
  • Tries – Juan de Jongh (1)
  • Conversions – Demetri Catrakilis (1)

Teams:

Sharks: 15 Louis Ludik, 14 JP Pietersen, 13 Paul Jordaan, 12 Tim Whitehead, 11 Lwazi Mvovo, 10 Pat Lambie, 9 Cobus Reinach, 8 Keegan Daniel (captain), 7 Willem Alberts, 6 Marcell Coetzee, 5 Anton Bresler, 4 Steven Sykes, 3 Jannie du Plessis, 2 Craig Burden, 1 Tendai Mtawarira.
Replacements: 16 Kyle Cooper, 17 Wiehahn Herbst, 18 Jandré Marais, 19 Jean Deysel, 20 Charl McLeod, 21 Meyer Bosman, 22 Odwa Ndungane.

Western Province: 15 Gio Aplon, 14 Gerhard van den Heever, 13 Juan de Jongh, 12 Damian de Allende, 11 Bryan Habana, 10 Demetri Catrakilis, 9 Nic Groom, 8 Duane Vermeulen, 7 Don Armand, 6 Deon Fourie (captain), 5 De Kock Steenkamp, 4 Eben Etzebeth, 3 Frans Malherbe, 2 Scarra Ntubeni, 1 Steven Kitshoff.
Replacements: 16 Deon Carstens, 17 Brok Harris, 18 Wilhelm van der Sluys, 19 Jebb Sinclair, 20 Louis Schreuder, 21 Marcel Brache, 22 Joe Pietersen.

Date: Saturday 27 October
Venue:  Kings Park, Durban
Kick-off: 17:00 SA Time (15:00 GMT)
Expected weather: Overcast with a chance of rain, 17 C, wind of 15k/ph
Referee: Jaco Peyper
Assistant referees: Christie du Preez, Stefan Breytenbach
TMO: Johann Meuwesen

454 Responses to Currie Cup Final: The Sharks vs DHL Western Province – Live Game Article

1 2 3 16
  • 1

    The Under 19 Currie Cup Final game has been moved to the B-Field at Kings Park, due to the field condition with all the rain… and will not even be televised anymore.

    They are busy deciding about the Under 21 game… but the field looks so soggy that the fate of that one will probably be the same.

    There is shitty, shitty, shitty drainage at Kings Park, they need to do something about it in the off-season!

  • 2

    Rain has totally stopped now. For how long have no idea.

    Should get out the super sopper, or get it brought over from the cricket groud….. 🙂

  • 3

    @ Puma:
    ground

  • 4

    Net mooi wonderlik, uitgesien na goeie rugby vandag, 3 wedstryde en nou is moontlik twee daarmee heen, en die laaste een gaan ‘n moddergeveg wees.

    WP se kanse om te wen word al beter.

    G’n wonder ons vaalies wil nie by die see bly nie, slegte weer is jou voorland.

  • 5

    4 @ bdb:
    Kyk of jy score updates vir ons kan kry, seblief

  • 6

    En nou wys hul die laagtepunte van laasweek se semi op Kingspark waar die Bulle 15-3 verloor het teen Bryce Lawrence. Sharks het darem 5 punte aangeteken.

    Hoekom wys hul nie liewers die hoogtepunte van die 2007 super 14 finaal nie ? 😉

  • 7

    Howzit RT’s, chilled homebrew,snacks, the lot…… no rain in sight over here Cheers

  • 8

    Waar is Sharky fornow en Puma kat, julle is mos daar by Kingspark, stuur vir ons tellings deur van die 0/19 wedstryd, samblief ?

  • 9

    5: net sarugby.co.za gee gewoonlik tellings lewendig deur, maar omdat hul dit nou nie uitsaai nie, is daar geen lewendige tellings nie. Sal by bulle blog ook gaan uitvind.

    Eish, seker die Sharks unie se voorreg om so besluit te neem, maar eish, hulle dwing my nou om die WP vanmiddag te ondersteun ! hehe

  • 10

    8 @ bdb:
    Jong, hulle stel net belang in EEN game… hehehe

  • 11

    9 @ bdb:
    As jy gesien het hoe lyk Kings Park se veld, sal jy verstaan… hulle het die veld vroeër gewys…. eish, eish, eish

  • 12

    7: hallo Pietman, gaan wp die sharks wen ?

  • 13

    11: al die reëns gaan wp bevoordeel, hoe stadiger, verveliger, lomper, swakker die wedstryd is, hoe meer pas dit in hul spelpatroon: verveel jou tot oorgawe.

  • 14

    Kan verstaan as die hoofwedstryd nie geskuif kan word nie, maar sou dalk die ander twee na komende Woensdag of Saterdag verskuif het op Loftus/Nuweland.

  • 15

    @ bdb:
    Howzit Bennie.
    Ek dink Sharks met 10 of so.
    Vrou dink WP gaan net-net deurtrek in die nat.

    Hang af wie korrel die raakste, en of JPP of Habana die bal gaan kry, een van daai twee kan die ‘gamebreaker’ wees…….en natuurlik die plofkrag van Keegan Daniel.

    Bressler sal Eben neutraliseer, so die ‘Etzebeth faktor’ sal myns insiens nie dieselfde effek he as laas Saterdag nie.

    EN DAN, die VASTE SKRUMS!!!!, ek kan nie wag vir daai faset nie, gaan bepalend wees.

  • 16

    GO SHARKS GO!

    Finally, neighbour form down the road, tells me we have tickets…………. 🙂 🙂 🙂

    Huge rush now to get ready and go in 10min.

    Catch up tomorrow.

  • 17

  • 18

    Nouja mense…. ek gaan nou na ‘n 1ste Verjaarsdag partytjie, net om belangstelling te wys… Handbriekie se broer se kleinkind.

    Sou hier gebly het as die Onder 19 en Onder 21 games op TV was.

    Gaan in my eie tjor, sodat ek kan kom en gaan, Handbriekie is reeds vort soontoe.

  • 19

    @ grootblousmile:
    Blaas daai kersie vinnig uit en kom dadelik terug!!

  • 20

    Lemoenetyd at the Under 19 game…

    WP 10 / 3 Blue Bulls

  • 21

    WP U-19 (10) 15 / 8 (3) Blue Bulls U-19

    20 Minutes to play

  • 22

    Why do the Sharks union even get to host big matches with their substandard pitch and only half full stadium.
    Dik swak.

  • 23

    Try by Jan Serfontein… converted

    Blue Bulls U-19 18 / 15 WP U-19

  • 24

    23: dink dit is Francois Venter, nie Jan nie, hy is beseer.

    Klink na ‘n taai wedstryd.

  • 25

    22; stem saam, alle finale en toetse moet op Loftus, Ellispark en Vrystaat stadion gespeel word.

  • 26

    24 @ bdb:
    Francois Venter speel eers in die O-21 game

  • 27

    26: o ja, volgens spanlys van 0/19’s is Jan nie daar nie, behalwe as hy gou gesond geword het?

  • 28

    WP 22 / 18 Blue Bulls… 4 minutes to play

  • 29

    22-18 vir WP, 3 minute oor.

  • 30

    Al enige amptelike nuus of die 0/21’s uitgesaai gaan word of nie ?

1 2 3 16

Users Online

Total 54 users including 0 member, 54 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm