Franco van der MerweLionsThe Lions medical staff have released an injury update, following the Vodacom Super Rugby outfit’s 23-20 victory over the Reds at Ellis Park on Saturday evening.

Lions Media Release

Injury concerns relating to utility backs Coenie van Wyk and Deon van Rensburg were appeased on Monday as both are expected to recover ahead of next weekend’s clash against the Crusaders.

Unfortunately Springbok lock Franco van der Merwe sustained a severe ankle injury during Saturday’s match and was forced to leave the field.

He underwent surgery yesterday and will be out for six months as a result.

The Golden Lions Rugby Union management will do their utmost to ensure that Van der Merwe receives only the best possible medical treatment throughout his rehabilitation process.

57 Responses to Super Rugby: Lions – Franco van der Merwe out for 6 MONTHS

  • 31

    29 @ Pietman:
    Nee jinne, jy het nie daar rond gelê nie, taai tokse het jou lyf gesoek om te trap en te skop… hehehe

    Ek het maar rondgehardloop, gegryp wat ek kon, paar keer gemoer en geflokkof voordat die slotte en stutte jou kon opfoeter…

    Mens het nie ‘n bal afgeseël nie, jy sou rou getrap gewees het.

  • 32

    @ nortierd:
    Daai Bassons van Velddrif is woeste sterk vissermanne, en Velddrif was alle jare n gevreesde span in die Bolandliga met ouens soos Charlie Nimb, Jan Bellie Theart, Dowe Theart, Tommie Laubscher en ander klomp dowe Laubsers en Smitte.

  • 33

    @ grootblousmile:
    Oorle Jan Ellis was een van die grootste trappers wat ek nog teen gespeel het,ook geskop soos n volstruis met sulke oranje Adidas tokse. Maar n gawe ou na die tyd, hy was mos Jaques Olivier (Ntvl/Springbokvleuel se oom.
    Jaques is maar een van die twee rugby Springbokke wat jou alma matertjie opgelewer het, die ander was Johan Marais (dubbele Springbok).

  • 34

    The way the Stormers are playing right now, they might as well be wearing high heels for all the good they do.

  • 35

    @Pietman
    Kan dit glo, my oupa en Ouma het al die jare op Vredenburg gebly, van my niggies en nefies is nou nog daar of op Saldhana.
    Dis sout van die aarde mense daai, maar jy daag nie net daar op en dink hulle gaan vir jou treat op n rugby veld nie

  • 36

    IAAS wrote:

    The way the Stormers are playing right now, they might as well be wearing high heels for all the good they do.

    Overjoy

  • 37

    @ nortierd:
    My ouma en oupa is op Vredenburg oorlede al die jare daar gewoon, Jacobsbaai is na oupagrootjie vernoem, hy was n wamaker op CFG.

  • 38

    33 @ Pietman:
    Jy het Rudolf Streauli vergeet, hy was die jaar voor my in Matriek.

    Jacques Olivier was 2 jaar na my in Matriek.

    Ek was saam met paar van die Marais boeties op skool… stoeiers, almal van hulle!

  • 39

    @ IAAS:
    Ai toggie, hulle sal moet regkom daar innie Kaap…al moet hulle weer kaalpoot begin speel op Nuweland…

  • 40

    @ grootblousmile:
    O, ok, dan is daar darem 3 Bokke…darem maar eintlik kukswak vir so n beroemde skool, ek het altyd ou Faan gespot daarmee. Maar hy was mos eintlik n atletiekman, daarin was Menlo nie te sleg nie…

  • 41

    Ek kan nie verstaan hoe in vandag se professionele tyd so baie spelers se voete so onder hulle uit gly nie.
    Hulle bodder te veel met fancy gekleurde boots en sponsors dat hulle nie eers kan vastrap sonder om op hulle gatte te beland nie

  • 42

    40 @ Pietman:
    Janee, “Mental” Park was ‘n Atletiekskool…. en Fanus was die atletiek guru.

    Henning Gericke was in Matriek dink ek, toe ek in Std 6 was… daar was baie SA Atlete wat uit Menlopark gekom het.

    Naas se vrou, toe Karin Kruger, was saam met Jacques Olivier in Std 8 toe ek in matriek was.

  • 43

    nortierd wrote:

    Ek kan nie verstaan hoe in vandag se professionele tyd so baie spelers se voete so onder hulle uit gly nie.
    Hulle bodder te veel met fancy gekleurde boots en sponsors dat hulle nie eers kan vastrap sonder om op hulle gatte te beland nie

    Boots moet by die tattoos pas. Kyk hoe bont is Hougie, sy arms lyk soos die Pretoria News se voorblad.

  • 44

    @ grootblousmile:
    Karin was mos n springer, kom van Ermelo af. Manne het altyd gespot en gese hulle kinders sal seker eendag springnase wees!

  • 45

    44 @ Pietman:
    Haar suster (as ek reg onlhou was sy Lizette), was die jaar voor my in matriek, saam met Streauli en saam met my stiefsuster.

    Die groter Krugertjie se bynaam was “Krugerblad”, want sy het al die nuus aangedra soos ‘n koerant.

    Jeeeez, Karin Kruger kon hekkies hardloop en spring, flokkit!

  • 46

    Breaking news, the ‘Dagga Party’ didn’t make the deposit deadline for the forthcoming elections (News24 headline).
    Gedog van julle papegaaislaai- rokers sal dalk belangstel….

  • 47

    @ grootblousmile:
    “Krugerblad”, LOL!!!Klink soos my suster…gelukkig het ek net een.

  • 48

    46 @ Pietman:
    Hulle het seker die deposito opgerook… hahaha

  • 49

    @ grootblousmile:
    OK julle RTs, dankie vir die geselsie, laat ek my tokse uitskop en die bed gaan duik.
    Praat more, tjeers eers.

  • 50

    49 @ Pietman:
    Tjorts Pieta, ek is ook oor en uit!

  • 51

    nortierd wrote:

    @PietmanFeite daai, ek onthou my eerste boots, n paar Adidas enkel boots soos Morne Du Plessis in gespeel het.Ons het mos eers in Standerd 6 begin boots dra

    Dit was seker jou skool, kerk, rugby en uitgaan boots 😛

  • 52

    Shame, Tjaaark White busy scanning Rugby’s Junk Mail for locks & scrumhalves, is he?

    My heart pumps lumpy custard for him.
    Sad&Lonely

  • 53

    MacroBull wrote:

    nortierd wrote:
    @PietmanFeite daai, ek onthou my eerste boots, n paar Adidas enkel boots soos Morne Du Plessis in gespeel het.Ons het mos eers in Standerd 6 begin boots dra
    Dit was seker jou skool, kerk, rugby en uitgaan boots

    Hey, daai eerste paar, dit was omtrent, sommer gaan slaap in hulle
    Delighted

  • 54

    @ nortierd:
    hyt met steel points gekom, jy moes net die studs af draai

  • 55

    @MacrBull
    Ja nee
    As ek reg onthou was dit Hennie Muller wat n sport winkel daar in Parow gehad het, die boots en alles rugbyverband daar gekry.

  • 56

    nortierd wrote:

    @MacrBull
    Ja nee
    As ek reg onthou was dit Hennie Muller wat n sport winkel daar in Parow gehad het, die boots en alles rugbyverband daar gekry.

    Of by Polla Roux, Logan Sports, Bellville. Dave Stewart en John Gainsford was mede-eienaars, oorlede Jinx se oom Alan het jare daar by die Langstraat-tak gewerk, was in sy tagtigerjare toe staan die omie steeds daar agter die toonbank en kaartjies verkoop vir Nuweland. Legende gewees, oom Allan van Logan Sports. (Die naam Logan is afgelei van Logan- subunie, Dave Stewart het destyds op Carnarvon gewerk as depotbestuurder vir Caltex, en ons het elke jaar by die Dave Stewart Rugbydag vanaf Upington per motor gereis om teen Villagers in die hoofwedstryd te speel…en natuurlik meesal op ons moer gekry. Dave het spesiaal van die Kaap gekom om op Carnarvon die sportdag te open.En dis hoe ek Logan Sports onthou…weet nie eens of dit nog bestasn nie, seker ook al deur een van die groot groepe ingesluk.)

  • 57

    @Pietman
    Ek onthou Logan Sport ook.

Users Online

Total 45 users including 0 member, 45 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm