Steval PumasGWK GriquasPumas (11) 33 / 15 (12) Griquas (Final Score)

The Steval Pumas and GWK Griquas did battle in the ABSA Currie Cup Premier Division at

Mbombela Stadium, Nelspruit at 19:10 SA Time (17:10 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.

*******************


Scorers:

Pumas:

  • Penalties – Justin van Staden (2), JC Roos (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Jerome Pretorius (2), Renaldo Bothma (1), Corné Steenkamp (1)
  • Conversions – Justin van Staden (1), JC Roos (1)

Griquas:

  • Penalties – Dean Grant (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Marnus Schoeman (1), Dean Grant (1)
  • Conversions – Dean Grant (1)

Teams:

Pumas: 15 Heinrich Steyl, 14 Ruwellyn Isbell, 13 JW Jonker, 12 Stefan Watermeyer, 11 Jerome Pretorius, 10 Justin van Staden, 9 Reynier van Rooyen, 8 Renaldo Bothma, 7 Uzair Cassiem, 6 Corné Steenkamp (Captain), 5 Lubabalo Mtyanda, 4 Frikkie Spies, 3 Vincent Koch, 2 Francois du Toit, 1 Corné Fourie
Replacements: 16 Frankie Herne, 17 DeJay Terblanche, 18 Marius Coetzer, 19 Jaco Bouwer, 20 Dylon Frylinck, 21 JC Roos, 22 Rosko Specman.

Griquas: 15 Francois Brummer, 14 Ederies Arendse, 13 Jonathan Francke, 12 Wayne Stevens (Captain), 11 PJ Vermeulen, 10 Dean Grant, 9 Tian Meyer, 8 Carel Greeff, 7 Ruaan Lerm, 6 Marnus Schoeman, 5 Jaco Nepgen, 4 Jonathan Adendorf, 3 Ewald Van Der Westhuizen, 2 Martin Bezuidenhout, 1 Steph Roberts
Replacments: 16 Ryno Barnes, 17 Maks Van Dyk, 18 Hugo Kloppers, 19 RJ Liebenberg,20 Abrie Griesel, 21 Gideon La Grange, 22 Neil Marais.

Referee: Quinton Immelman
Assistant Referees: Jaco van Heerden, Sieg van Staden
TMO: Johan Greeff

133 Responses to Currie Cup: Steval Pumas vs GWK Griquas – Live Game Article

  • 121

    @ Pietman:
    Juan Smith, a Springbok Tribute is aan oor 5 minute op SS1

  • 122

    @ grootblousmile:
    Hello daar.
    Lekker gerus?

  • 123

    Ai tog! Kan jy dit nie hier download later nie….? Hoop ek vang dit op YouTube een of ander tyd in die week.

  • 124

    @ grootblousmile:
    Tjeers…geniet!

  • 125

    @ Pietman:
    Het nie PVR en daai goete.
    Hulle sal dit seker op youtube sit darem

  • 126

    @ nortierd:
    Glo so…hoop so…

  • 127

    Ek groet tot more, vanuit die kroeg, in die oggend!

    Hahaha

  • 128

    nortierd wrote:

    This commentary and updates keep one busy, and I must do it 3 games in a row tomorrow? Pondering
    Gaan vir GBS n rekening stuur, weet nie hoe hy dit regkry nie.

    Good luck, ek het ook maar gesukkel hiermee. GBS kan nie net multi task nie hy kan sommer multi task tot die mag 6.
    Ek het opgegee, het nie gecope nie was baie op die rooi tapyt. 😳
    Nee kyk GBS se kantoor (met daai groot skerm(tru projektor of so iets) is gebou vir die taak.

    Ek het boonop nog vrou, kinders en kleinkinders, soms vriende wat almal help om my aandag af te trek. Ek benodig ook so “broadcast studio” Weary

  • 129

    @ superBul:
    He he
    Ek haal my hoed af vir hom, ek was uitgeput en dit na een “low key” wedstryd.
    Ek is gewoond dat my aandag dwaal tydens n wedstryd, channel surf, loop draaie ens.
    Ek sit nou maar die Walka buite, so as ek uitgaan kan ek nog sien, ipad in die hand 😆

  • 130

    @ nortierd:

    En moet nie vergeet nie, GBS doen soms “site maintenance”, registreer of blok nuwe aansoekers (belangrike deel van die hele opset om te verhoed dat die site saboteer word met virusse deur mense met bybedoelings…ons het dit al gehad dat een of ander makmoer n url opsit en as jy dit oopmaak is een of ander seksuele of aanstootlike gemors wat GBS dringend moes verwyder), hanteer klagtes, installeer nuwe uitbreidings soos advertendies, baklei met die server gasheer in die VSA, bedien sy eie kliente…..en praat nog nonsens en maak musiek saam met ons lot tussenin!
    En dit alles nadat hy die nuus en wedstrydgarings geplaas het!
    Nee, maak nie n fout nie, dis WERK! Ek haal my hoed af vir die oudstryder GBS af, hy vattie kuk van kabouters nie, hy mag maar!
    Maar sy Pa was so, hulle Geldenhuyse is wilder as die wildtuin, dis in hul blou bloed! Who-s-the-man

  • 131

    @ Pietman:
    Dis waar, ek het nie eers al daai goed in ag geneem nie.
    En hy maak my “stories en artikels” nog beter op die oog na die tyd ook.
    Baie werk

  • 132

    Norty & Pietman, sorry for the disappearing act, last night, stupid BB battery let me down again!

    Weary

  • 133

    @ BrumbiesBoy:
    I see your Canberra Viking had their arses handed to them.
    Thought they would be one of the better sides in the NRC

Users Online

Total 99 users including 0 member, 99 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm