The SharksBullsSharks (3) 16 / 18 (9) Bulls (Final Score)

The Sharks and Vodacom Bulls did battle in Super Rugby at Kings Park, Durban at 19:10 SA Time (17:10 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.

*******************

Scorers:

Sharks:

  • Penalties – Patrick Lambie (3)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Charl McLeod (1)
  • Conversions – Patrick Lambie (1)

Bulls:

  • Penalties – Morné Steyn (6)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – 0
  • Conversions – 0

Teams:

Sharks: 15 Riaan Viljoen, 14 Odwa Ndungane, 13 Piet Lindeque, 12 Meyer Bosman, 11 Lwazi Mvovo, 10 Patrick Lambie, 9 Charl McLeod, 8 Keegan Daniel (Captain), 7 Willem Alberts, 6. Marcell Coetzee, 5 Franco van der Merwe, 4 Pieter-Steph du Toit, 3 Jannie du Plessis, 2 Kyle Cooper, 1 Tendai Mtawarira.
Replacements: 16 Monde Hadebe, 17 Wiehahn Herbst, 18 Jandré Marais, 19 Jean Deysel, 20 Tera Mtembu, 21 Tian Meyer, 22 Sean Robinson.

Bulls: 15 Jürgen Visser, 14 Akona Ndungane, 13 JJ Engelbrecht, 12 Wynand Olivier, 11 Bjorn Basson, 10 Morné Steyn, 9 Francois Hougaard, 8 Pierre Spies (Captain), 7 Dewald Potgieter, 6 Deon Stegmann, 5 Juandré Kruger, 4 Flip van der Merwe, 3 Frik Kirsten, 2 Chiliboy Ralepelle, 1 Dean Greyling.
Replacements: 16 Willie Wepener, 17 Werner Kruger, 18 Grant Hattingh, 19 Arno Botha, 20 Jano Vermaak, 21 Louis Fouché/Jan Serfontein, 22 Lionel Mapoe.

Referee: Jonathan Kaplan (South Africa)
Assistant referees: Craig Joubert (South Africa), Reuben Rossouw (South Africa)
TMO: Deon van Blommestein (South Africa)

228 Responses to Super Rugby: The Sharks vs Vodacom Bulls – Live Game Article

  • 211

    210 @ smallies:
    Piet van Zyl also looked a bit injured when he left the field…

  • 212

    @ grootblousmile:
    AG HEL……

  • 213

    Will be interesting to see what the weekend’s injuries amount to, on Monday!

    Akona also looked injured

  • 214

    212 @ smallies:
    Toemaar, julle het darem vir Sareltjie kannie tekkel nie Pretorius…. hehehehe

  • 215

    Sharks can now get a maximum of 53 Log points… too little to qualify for the play-off’s.
    Stormers can only go to 54 Log points, also too littlre to qualify
    Cheetahs can get to a possible 65, I think…. if they get 4 x 5-pointers
    Bulls can get to a possible 70, I think…. if they get 4 x 5-pointers

    All to play for now for the Bulls and Cheetahs….

  • 216

    Hopelik sien ons ‘n drieë fees tussen Bulle en Staat.

  • 217

    @ grootblousmile:
    nee dis sareltjie ek laaik tries score pretoors

  • 218

    Bulle moet 1 of 2 eindig, sodat ons op Loftus kan speel waar dit rof is !

  • 219

    216 @ ben-die-bul:
    Dink nie so nie, dink dit gaan tight wees, soos ‘n joodjie se beursie….

  • 220

    Volgende week se games:

    31 Crusaders v Waratahs AMI Stadium, Addington Christchurch 09:35
    31 Brumbies v Hurricanes Canberra Stadium, Canberra 11:40

    June 2013
    1 Highlanders v Blues Forsyth Barr Stadium, Dunedin 09:35
    1 Reds v Rebels Suncorp Stadium, Brisbane 11:40
    1 Stormers v Southern Kings DHL Newlands, Cape Town 17:05
    1 Cheetahs v Bulls Free State Stadium, Bloemfontein 19:10

    Tahs, Canes, Landers, Rebels, Kings en Bulle moet wen ! 🙂

  • 221

    220 @ ben-die-bul:
    So, die Chiefs, Force en Sharks het hulle bye naweek..

    Effektiewelik staan die Chiefs dus op 55 Log punte….

    Bulls sal MOET wen… en dit gaan bars gaan!

    Crusaders sal seker wen teen die Waratahs in Christchurch
    Brumbies sal tien teen een wen tuis teen die Hurricanes
    Blues sal tien teen een wen teen die Landers, weg
    Reds sal tien teen een wen teen die Rebels
    Dink die Stormers sal darem gemaklik genoeg wen teen die Kings in Slaapstad

  • 222

    221: ek is in die een se kant teen die tien ! hehe

  • 223

    222 @ ben-die-bul:
    Die spanne gaan mekaar se kanse nou begin bedonner, so een na die ander….

  • 224

    Volgende Saterdag is dit al weer Bulle teen die res van SA, al wat ‘n Stormer en Sharks ondersteuner is nou skielik Cheetahs.

    Net baie jammer Jan gaan nie speel nie, hy en Arno verteenwoordig die nuwe wedstrydplan van die Bulle.

  • 225

    Blues, Tahs en Canes is nou in die laaste loopgraaf (elkeen 6 verloor), nog een verloor dan is hul uit. Sharks het laasjaar 6 verloor en deurgedring

  • 226

    225 @ ben-die-bul:
    Dit begin nou belangrik word dat die Brumbies, Reds en Crusaders verloor…. dis moeilike spanne in play-off’s en semi’s

  • 227

    226: Chiefs ook, maar ek sien hulle het een meer as ons gespeel, of verstaan ek verkeerd ?

  • 228

    227 @ ben-die-bul:
    Die bye naweek van die Chiefs wat hulle wat nou hierdie naweek het, stel dit reg…

    Die Brumbies & Reds (van die voorlopers) het ‘n week vroeër begin…. so effetitewelik is hulle elkeen nog 4 Log punte terug van waar hulle nou staan (Brumbies effektiewelik op 46, Reds effektiewelik op 41). Dit trek hier êrens diep in Junie reg….

    Of anders gestel as jy reken wat is die maksimum Log punte wat spanne nog kan oes, dan is dit 5 Log punte laer as wat die Bulls, Cheetahs, Chiefs, Saders, Blues nog kan verdien (een mider game / week wat vir hulle voorlê).

Users Online

Total 102 users including 0 member, 102 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm