Blues (13) 23 / Sharks (15) 29 (Final Score)

The Blues and The Sharks did battle in Super Rugby at Eden Park, Auckland at 09:35 SA Time (19:35 NZ Time).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.

*******************

Scorers:

Blues:

  • Penalties – Gareth Anscombe (2)
  • Drop Goals – Gareth Anscombe (1)
  • Tries – Tony Woodcock (1), Benson Stanley (1)
  • Conversions – Gareth Anscombe (2)

Sharks:

  • Penalties – Patrick Lambie (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Steven Sykes (1), Craig Burden (1), Keegan Daniel (1), Tim Whitehead (1)
  • Conversions – Patrick Lambie (3)

Teams:

Blues: 15 Rudi Wulf, 14 Hadleigh Parkes, 13 Benson Stanley, 12 Ma’a Nonu, 11 Rene Ranger, 10 Gareth Anscombe, 9 Alby Mathewson, 8 Chris Lowrey, 7 Daniel Braid, 6 Luke Braid, 5 Filo Paulo, 4 Liaki Moli, 3 Charlie Faumuina, 2 Keven Mealamu (captain), 1 Tony Woodcock.
Replacements: 16 Tom McCartney, 17 Tevita Mailau, 18 Ali Williams, 19 Peter Saili, 20 Piri Weepu, 21 Michael Hobbs, 22 George Moala.

Sharks: 15 Riaan Viljoen, 14 Louis Ludik, 13 JP Pietersen, 12 Tim Whitehead, 11 Lwazi Mvovo, 10 Patrick Lambie, 9 Charl McLeod, 8 Keegan Daniel (captain), 7 Jean Deysel, 6 Marcell Coetzee, 5 Anton Bresler, 4 Steven Sykes, 3 Jannie du Plessis, 2 Craig Burden, 1 Dale Chadwick.
Replacements: 16 Kyle Cooper, 17 Wiehahn Herbst, 18 Jandré Marais, 19 Willem Alberts, 20 Jacques Botes, 21 Meyer Bosman, 22 Frederic Michalak.

Referee: Steve Walsh (Australia)
Assistant referees: Jonathon White (New Zealand), Nick Briant  (New Zealand)
TMO: Bryce Lawrence (New Zealand)

171 Responses to Super Rugby: Blues vs Sharks – Live Game Article

  • 151

    One has to feel sorry for Pat Lam, but with Henry in to help, Blues will get better. The Media will still be calling for his head though, I fear

  • 152

    Not pretty by the Sharks, but a bonus point win… 5 Log points in the bag

  • 153

    Sharks nou nie in ‘n te slegte posisie nie, klaar getoer, speel nou by die huis die res van die reeks. Bulle en Stormers moet nog in Durbs gaan speel. Speel net Staat en Leeus weg.

  • 154

    150 @ Pietman:
    Yip, amper…. maar nie stamper nie.

    Steeds nie te sleg vir my Bru nie!

  • 155

    143 @ Tripples lol

    En as my oom tieties gehad het, was hy my tannie lol. So het ons almal maar ons “asse”

    As die Ref nie so groot skurk was nie, het die Cheetahs die Brumbies gewen, en dan was ons nou (met die ruspunte) gelyk met die Bulle!

    Oh ja, en as Mark Lawrence niee sy fluitie gebruik het om mee asem te haal nie, dan het ons die Leeus ook geklop. Hmmm 1+1… erm, dan was ons voor die Bulle op die log
    Overjoy

  • 156

    OK, tjorts almal, laat ek gou die wasmasjien tekkel……terwy die vrou in SA sonskyn oppie strand by Franskraal baljaar…..kry my jammer asseblieftog!

  • 157

    Damm Sharks….sou beter gewees het vir my Bru as hulle met 9 kon wen….ideally 10 🙂

  • 158

    156 @ Pietman:
    Hehehehe

    Ek voel flokkol vir jou en wasgoed doen!

    … Soos ‘n ma met houtkanne voel vir haar baba!

  • 159

    Congrats Puma, and all Nemo supporters! Not pretty, but 5 points are 5 points!!

  • 160

    Nog interessant as jy na die geskiedenis van superrugby kyk, dat al die spanne wat die kompetisie al gewen het, op ‘n tyd heel onder op die log gelê het. Saders reg in die begin van die reeks, toe het die Bulle daar gekuier vir ‘n paar jaar, Reds was so 3 seisoene gelede daar, en nou die Blues se beurt.

    Moral of the story: jy moet heel onder op die log wees voor jy heelbo kan eindig en die trofee wen, nie soos die Stormers, Sharks en Tahs wat heeltyd maar net gemiddeld is nie. 😉

  • 161

    155: toemaar, die Cheetahs lyk net goed totdat hul weer ‘n 50-tal afstaan teen die Bulle, dan kom al die verskonings weer uit: almal koop ons spelers, snik snik …

    en wen tog asb net more teen die Chiefs om te wys julle kan saam die ander groot honde begin blaf. Dankie !

  • 162

    Wel done sharks and thanks for the bru points! Close game, rubbish opponent, none-the-less, a 5 pointer on foreign soil!!

  • 163

    bdb @ 160
    jy nou daardie “geen onoorwinne spanne na die naweek”-bolloks van jou laat staan en maar ñ nuwe 1 begin? 😆

  • 164

    Next game in about an hour and a half… the Article for it is already up

  • 165

    163: ja, hehe. Maar ek leef nie in die verlede nie, daarom: na hierdie naweek gaan daar geen onoorwonne span wees nie …. Overjoy

  • 166

    1-0 vir SA vs NZ, nog 2 om te gaan vir die naweek.

  • 167

    166 @ bdb:
    Ons het nou so paar goeie naweke in ‘n ry gehad teen spanne van New Zealand… hoop ook dit hou so aan!

    Stormers defence mag dalk net die ding deurtrek teen ‘n vlugflou Saders span.

    Cheetahs vs Chiefs is ‘n moelike ene… goooooo Staat!

  • 168

    bdb @ 165
    lol lol lol

  • 169

    Flok, nearly 150 000 participants in SuperBru’s Super Rugby Competition!

    Seems I have moved up 5 or so in the pool… so far.

    Now just needs the rest of the weekend to go my way too.

  • 170

    Well done to my Sharks.

    Pleased we leave NZ with a win and 5 points.

  • 171

    159@ Cheetah4eva:
    Thanks mate. Agree not a great game from my team, but picking up 5 points from it I am really pleased for my Sharks. Now for most of our games at KP.

    Good luck to your Cheetahs tomorrow. Really hope they beat the Chiefs. Want all saffa teams to beat the kiwi sides this weekend.

Users Online

Total 230 users including 0 member, 230 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm