Griquas (14) 43 / Sharks (16) 22 (Final Score)

GWK Griquas hosted The Sharks at GWK Park, Kimberley at 19:10. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1,  SHD & CSN on TV in SA.

GWK Griquas eserved their bonus point win, scoring 4 tries to  1.

Scorers:

Griquas: 4 Conversions & 5 Penalties Rudi Vogt, 1 Try Ryno Barnes, 1 Try Hendrik Roodt, 1 ry Lourens Adriaanse, 1 Try Jonathan Mokuena

Sharks: 3 Penalties & 1 Conversion Frederic Michalak, 2 Penalties Patrick Lambie, 1 Try Craig Burden

 

Teams:

Griquas:15 Rudi Vogt,14 Riaan Viljoen,13 Jean Stemmet,12 Barry Geel,11 Dusty Noble, 10 Earl Rose, 9 Marnus Hugo, 8 Burger Schoeman, 7 Davon Raubenheimer, 6 Jonathan Mokuena (captain), 5 Martin Muller, 4 Hendrik Roodt, 3 Lourens Adriaanse, 2 Ryno Barnes, 1 Jean Botha.
Replacements: 16 Matthew Dobson, 17 Ivann Espag, 18 Frikkie Spies, 19 Marnus Schoeman, 20 Matthew Rosslee, 21 Monty Dumond, 22 Wilmaure Louw.

Sharks:
15 Louis Ludik, 14 Mark Richards, 13 Stefan Terblanche, 12 Meyer Bosman, 11 Sibusiso Sithole, 10 Frederic Michalak, 9 Ross Cronje, 8 Keegan Daniel (captain), 7 Marcell Coetzee, 6 Jacques Botes, 5 Jan Andre Marais, 4 Anton Bresler, 3 Wiehahn Herbst, 2 Craig Burden, Dale 1 Chadwick.
Replacements: 16 Kyle Cooper, 17 Eugene van Staden, 18 Peet Marais, 19 Ryan Kankowski, 20 Charl McLeod, 21 Patrick Lambie, 22 Marius Joubert.

Date: Friday, 5 August
Kick-off: 19:10
Venue: GWK Park, Kimberley
Referee: Pro Legoete

101 Responses to Currie Cup: GWK Griquas vs The Sharks – Game Thread

  • 91

    @ bendiebul:
    Vanjaar was die reunie van Griekwaspan wat 1971 die Curriebeker teen NTvl gewen het. My pa het die ou swart en wit 16 mm film van daai dag in Kimberley, die ou kyk dit nog gereeld!

  • 92

    O flok, daar wen die Luiperre ook in Potch!

  • 93

    As die Staat en Bulle more wen, gaan dit dinge mooi gelyk maak vir die res van die CB, met geen span wat heeltemal weghardloop nie, en dan is daar na slegs 4 rondtes geen onoorwonne span oor nie.

    Plumtree sal dalk nou wonder of hy nie met sy bokke moes begin het nie ? More begin Pine met sy bokke, so kom ons kyk wie het die regte besluite geneem en of dit ‘n verskil maak.

  • 94

    91: Pieta, soos die Kwas vanaand gespeel het, kan hul die CB wen, regtig, veral omdat die Bokke nie in die reeks gaan wees nie. Hulle moet nou net aanhou sulke vertonings lewer.

  • 95

    @ bendiebul:
    Moet jou se ou Bendie, ek sal glad nie kla as Griekwas die koppie wen nie. Daai unie maak groot opofferrings met n klein begroting om plattelandse rugby te bevorder. Daar is borge, soos die manne van Wildeklawer en Kanoneiland Boerderye wat hand diep in die sak steek vir rugby. En dan natuurlik Andre Markgraaf wat deurentyd bystaan.

  • 96

    Sorry, ek was gou weg vir paar minute, net gou 1 Advertensie herbou om sy 4 fotos langer te laat verskyn op een slag…

  • 97

    Wat seg julle gaan more-oggend gebeur tussen die All Blacks en die Wallabies?

  • 98

    97: gaan die wedstryd mis, maar ek dink die AB’s gaan hom maklik vat.

  • 99

    Ek sê nag… sien julle more…

    … moet gou nog gaan pick vir more se Bru en Testrugby.com…. en gou so klompie Bankoorplasings doen

  • 100

    damn, there goes Superbru

  • 101

    Well done Griquas. Really gave my Sharks a hiding there.

    Well done to the boys in Kimberley.

    Have not looked where I am on our bru pool, but must be sitting near the bottom…..hehehe. Also had Pumas to win and see they lost as well.

Users Online

Total 43 users including 0 member, 43 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm