All Blacks (32) 60 / Fiji (0) 14 (Final Score) 

The All Blacks hosted Fiji at Carisbrook, Dunedin on Friday 22 July 2011 at 09:35 SA Time (19:35 NZ Time). This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.

As expected, the All Blacks were far too strong for a gutsy Fiji side, with their forwards doing most of the damage.

Scorers:

All Blacks: 2 Penalties & 4 Conversions & 1 Try Colin Slade, 3 Conversions Daniel Carter, 1 Try Sitiveni Sivivatu, 1 Try Andrew Hore, 1 Try Adam Thompson, 1 Try Conrad Smith, 1 Try Piri Weepu, 1 Penalty Try, 1 Try Mils Muliaina

Fiji: 2 Conversions Seremaia Bai, 1 Try Seri Levu, 1 Try Vereniki Goneva

 

Teams:

New Zealand: 15 Mils Muliaina, 14 Zac Guildford, 13 Conrad Smith, 12 Ma’a Nonu, 11 Sitiveni Sivivatu, 10 Colin Slade, 9 Jimmy Cowan, 8 Liam Messam, 7 Richie McCaw (captain), 6 Adam Thomson, 5 Ali Williams, 4 Jarrad Hoeata, 3 Ben Franks, 2 Andrew Hore, 1 Wyatt Crockett.
Replacements: 16 Corey Flynn, 17 John Afoa, 18 Samuel Whitelock, 19 Jerome Kaino, 20 Piri Weepu, 21 Daniel Carter, 22 Ben Smith.

Fiji: 15 Iliesa Keresoni, 14 Vereniki Goneva, 13 Albert Vulivuli, 12 Ravai Fatiaki, 11 Napolioni Nalaga, 10 Seremaia Bai, 9 Vitori Buatava, 8 Sakiusa Matadigo, 7 Akapusi Qera, 6 Dominiko Waqaniburotu (captain), 5 Sekonaia Kalou, 4 Ifereimi Rawaqa, 3 Deacon Manu, 2 Sunia Koto, 1 Campese Ma’afu.
Replacements: 16 Viliame  Veikoso, 17 Setefano Somoca, 18 Josefa Domolailai, 19 Malakai Ravulo, 20 Vitori Buatava, 21 Taniela Rawaqa, 22 Vereniki Goneva.

Date: Friday, July 22
Venue: Carisbrook, Dunedin
Kick-off: 19.35 (07.35 GMT)
Referee: Stuart Dickinson (Australia)
Assistant referees: Steve Walsh (Australia), James Leckie (Australia)
TMO: George Ayoub (Australia)

133 Responses to Internationals: All Blacks vs Fiji – Game Thread

  • 121

    120@ superBul:
    As daar nou EEN ou is wat MEER crash-ball hardloop as Meisiekind, is dit Doppies…

  • 122

    Speel Lambie daar en die helfte moan, speel Butch daar en die ander helfte moan. Hoop maar ou Wynand maak die paar Bul-Bok ondersteuners weer trots. Hy sal tog nooit almal please nie.

  • 123

    Daar is n’ paar jong outjies wat ek hoop sal hulle potentiaal ten volle beriek, soos Sadie en jong Dippenaar van die Bulle.

  • 124

    123@ biltongbek:
    Bulle sal Sadie as Nr 13 senter gebruik volgende jaar.

    Dippenaar is maar kakkerig jong

  • 125

    @ grootblousmile:
    Nothing a plane flight can’t fix, assuming an engine doesn’t blow up!

    Just pulling your leg(s).

    Cheers all. Got an appointment in GBS’s favourite town, Germiston.

  • 126

    @ superBul:

    Kom ek se jou hoekom ek nie van Wynand hou nie, hier teen die einde van die Super 15 seisoen, kon teen die cheetahs gewees het. Olivier het n’ paar sterk runs gehad, die eerste helfte het hy elke keer met die bal doodgegaan in die tackle, waar hy of die bal afestaan het, of n’ penalty toegestaan het. Net toe my spesmaas bevestig kon word dat hy nooit ooit weer gaan pass nie, toe doen hy dit en die Bulls score. Hy het weer in die tweede helfte n’ keet gepas en toe score die Bulls weer n’ drie

    Die probleem is almal kyk na die twee keer wat hy gepass het, maar nie na die kere wat hy opportunities laat slip het, omdat hy nie oplet wat om hom aangaan nie.

    Zane Kirchner het dieselfde probleem.

    Kan jy Ettiene Botha onthou, hy was volgens my een van die beste binne senters wat ons in die porfessionele era gehad het, ongelukkig het hy sy lewe verloor in n’ motor ongeluk nog voor hy sy merk kno maak op internasionale vlak.

    Vergelyk sy visie met Wynand se visie, daar is nie eers n’ argument as jy die twee vergelyk nie.

  • 127

    Hoert julle RT-hiere,hoessit? Pas aangekom in n stad genaamd Kharj in die rigting van die Golfstate, besig om in n nuwe huis in te trek in die middel van nokkol omring deur dadelbome en kamele.
    Nuwe huis het sateliet internet, maar nou werk my flippen pc se wi-fi nie, gou ingelog van die kantoor af om hello te se. Hopelik sal dinge nou rustiger gaan hier met die nuwe projek en ek meer kans kry om my gunsteling rigbywerf te besoek en saam te gesels! Demmit, ek het julle ouens gemis…veral McLook se stories.

  • 128

    127@ Pietman:
    Hellooooooooo Stowwerige Piet Arabier!

    Jy weet jy is IT-challanged, nê?

  • 129

    @ Pietman:
    Lekker om van jou te hoor , die site sal jou terugkoms waardeer. Ek gaan nou n boom saag hier in my werf, stuur daai Arabiere se helikopter dan gee ek die boom vir hulle, lyk my daar is min daar

  • 130

    @ biltongbek:
    Stem EB was n moerse verlies vir Bulle en SA. Wynand is maar so ge train deur die Bulle , Jake ens. Hy moet deur crash, ek dink ook dit is stupid, maar soos ek jou gevra het waar maak die 3 beter manne meer driee? Gaan loer maar die hele SA agterlyn druk driee as Du Preez vir Habana in n gap skop of waneer daar onderskepings is. JF en JdeV se driee tal is maar laag so ook HUL buite spelers

  • 131

    @ grootblousmile:
    Jaaaaaa bruvva. Ek 18 Julie daar by jou, miskien kan ons bietjie stof afsluk, darem n maand verlof in SA gedurende Ramadan, gou die vrou se visa gaan afhandel dat sy die nuwe huis kan kom help regvat, moosa plek, sal jou foto’s stuur.

  • 132

    @ superBul:

    Wel daar stem ek met joou saam, die SA agterlyn is nie “creative” nie, ons spelers is meeste van die tyd predictable.

    Maar nou gaan jy verder en kyk na verdediging, Jean de Villiers en Jacque fourie is n’ bleddie solid georganiseerde verdedigings midfield.

    Jacque Fourie as n’ senter druk nogal heelwat driee.

  • 133

    @ superBul:
    Dankie bru, ons sal gesels met die groot rugby, gou my TV-storie ook opfieks hier, dan kan ek beter saampraat, laaste tyd nie veel kon kyk nie. Groetnis vir Superkoei.

Users Online

Total 95 users including 0 member, 95 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm