Blues (19) 26 / Stormers (3) 28 (Final Score)

The Blues hosted the DHL Stormers at Eden Park, Auckland at 09:35 SA Time. This was the match thread for discussion of the game.  The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.

The Stormers grabbed the game out of the fire, with a last minute penalty… and the conversion won them the game.

Scorers:

Blues: 4 Penalties & 2 Conversions Luke McAlister, 1 Try Alby Mathewson, 1 Try Lachie Munro

Stormers: 1 Penalty Lionel Cronje, 2 Penalties & 2 Conversions Dewaldt Duvenage, 1 Try Juan de Jongh, 1 Try Johann Sadie, 1 Try Schalk Burger

*********************************

Teams:

Blues: 15 Lachie Munro, 14 Joe Rokocoko, 13 Jared Payne, 12 Luke McAlister,  11 Sherwin Stowers, 10 Stephen Brett, 9 Alby Mathewson, 8 Peter Saili, 7 Luke Braid, 6 Jerome Kaino, 5 Ali Williams, 4 Anthony Boric, 3 John Afoa, 2 Keven Mealamu (captain), 1 Tom McCartney.
Replacements: 16 Pauliasi Manu, 17 Tevita Mailau, 18 Chris Lowrey, 19 Sean Polwart, 20 Chris Smylie, 21 Winston Stanley, 22 Rene Ranger.

Stormers: 15 Conrad Jantjes, 14 Gio Aplon, 13 Johann Sadie, 12 Juan de Jongh, 11 Bryan Habana, 10 Lionel Cronje, 9 Ricky Januarie, 8 Duane Vermeulen, 7 Francois Louw, 6 Schalk Burger (captain), 5 Andries Bekker, 4 Rynhardt Elstadt,  3 CJ van der Linde, 2 Deon Fourie, 1 Wicus Blaauw.
Replacements: 16 Tiaan Liebenberg, 17 Brok Harris, 18 Steven Kitshoff, 19 Anton van Zyl, 20 Dewaldt Duvenage, 21 Danie Poolman, 22 Nick Koster.

Referee: Keith Brown (New Zealand)
Assistant referees: Glen Jackson (New Zealand), Richard Kelly (New Zealand)
TMO: Ben Skeen (New Zealand)

138 Responses to Super Rugby: Blues vs Stormers – Game Thread

  • 121

    Nett result, Blues get 1 Log point, Stormers get 4 Log points.

    Reds after this bye weekend on 54
    Blues 50
    Stormers 48
    Crusaders could go to 49
    Sharks could go to 48
    Waratahs could go to 48
    Highlanders after this bye weekend on 43

  • 122

    I’ll be shouting hard for the Chiefs and Lions tomorrow….

  • 123

    Looks like the Bulls just dropped at least ONE too many matches…

  • 124

    Al die druk was op Stormers om te wen om hul aanspraak te behou vir 1ste plek in SA konferensie asook die algehele log. Hulle het dit reggekry en staan nou sterk met twee makliker wedstryde wat wag in Australia.

    Nou is al die druk op Sharks en Bulle, Sharks om by die Stormers te bly op die log, en vir die Bulle om nog top 6 te haal vir ‘n plek in die semi.

  • 125

    Crusaders still have to play the Blues and Reds…. so if they lose tomorrow, the pressure is ON!

  • 126

    123: dit is waar, daar gaan nie ‘n span wees wat sommer drie wegwedstryde gaan wen om die trofee te wen nie. As nie een van ons topspanne 3 ligawedstryde oorsee kan wen nie, hoe verwag ‘n mens jy gaan dit skielik doen in die uitklopwedstryde.

    So, om ‘n werklik realistiese kans te hê om die titel te wen, moet jy 1,2 of 3 op die log eindig, ten minste.

    So vir SA is dit die beste dat die Sharks more wen, maar natuurlik nie vir die Bulle nie of die Stormers nie.

    Maar die Sharks sal daarvoor moet werk, Bulle gaan nie sommer net omval en punte gee nie, of ek hoop nie so nie !

    Go Bulle !

  • 127

    Well, I never….what A turn-up for the books after a 1st half in which the Stormers couldn’t do a thing right!

  • 128

    126@ bdb:
    Ideale situasie is om 3 SA Spanne in die top 6 te hê…

    Maar vir dit om te gebeur moet die Crusaders, Highlanders & Waratahs NOU beginne aftjop! Die Bulls moet verder 5 Log punte van die Sharks afvat 2 keer terwyl hulle in elk van die spesifieke 2 games vir die Sharks 2 Log punte gee.

    Die Stormers moet omrol teen die Bulls en 5 Log punte afgee maar 2 verdien.

    Die Cheetahs moet elke span behalwe die Bulls, Stormers & Sharks opfoeter.

    Hoe waarskynlik is dit alles….. kanse is gladnie goed daarvoor nie!

  • 129

    Jy’s reg bdb….go BULLS!!!!!

  • 130

    128: jip, as jy 4-6 eindig, moet jy hoop dat soveel van SA spanne 1-3 eindig, dit maak dit dalk 1 of 2 wedstryde oorsee minder, en verbeter die kanse vir ‘n finaal.

    Dinge gaan nog interessant raak, die vet tannie gaan tot die einde toe nog warm maak, maak dinge opwindend.

  • 131

    130@ bdb:
    ‘n Span wat laer as 4de eindig se kakkas is geboek.

    3de sal tuis speel teen 6de in die Quarters
    4de sal tuis speel teen 5de in die Quarters

    Van hier af aan raak dit hipoteties en spekulatief:

    3de en 4de behoort in so ‘n scenario te seevier.

    Daarna is dit die semi’s….

    1 ste speel tuis teen waarskynlik 4de (wat sy Quarter gewen het)… so waarskynlik sal die Reds tuis teen die span in No 4 plek speel…. waar enigiets kan gebeur en waar mens hoop die Reds verloor.
    2de speel tuis teen waarskunlik 3de (wat sy Quarter gewen het)… so waarskynlik sal die Blues tuis teen die Stormers speel…. waar die Stormers dalk net WEER DAAR kan gaan wên.

    Dan sien ons dalk ‘n Final op Nuweland…. hehehe

    Vir 3 SA spanne om in die semi’s te wees, moet 1 SA span No 1 of 2 eindig, een SA span 4de, en een SA span 6de. Beide No 4 en No 6 moet dan hulle Quarters wên.

  • 132

    wat ‘n awesome comeback, die tweede helfde was flippen goed gewees, natuurlik toe ou Habanananananananaa af is toe begin dinge gebeur 🙂

  • 133

    132@ Tripples:
    Noggie so daaraan gedink nie, maar dis nogal waar!

  • 134

    die beste ding wat ek al ooit gedoen het was om vir my ‘n Drifta te kry hehehehehehehe het die hele game hier by die werk gekyk

  • 135

    134@ Tripples:
    Is daai Drifta se maandelikse koste nog verniet, of betaal mens nou maandeliks vir die diens?

  • 136

    as jy premium subscriber is, is dit verniet, anders R35 per maand

  • 137

    136@ Tripples:
    Wat is ‘n Premium Subscriber en wat nie?

    Stel dit so, ons het al vir jarrrrrrrre ‘n volle DSTV subskripsie, vir die Dualview PVR, met ander woorde dubbel al die gewone stasies….

    Kom, kom, brei uit….

  • 138

    Well done to the Stoooooooooooooooooooooooorrrrrrrrrrrrmers!

Users Online

Total 42 users including 0 member, 42 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm