Sharks (17) 27 / Lions (3) 3 (Final Score)

The Sharks hosted the MTN Lions at Kings Park, Durban at 19:10 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.

The Sharks scored their bonus point try after the final hooter via a quick tap by McLeod from a penalty and going over under the sticks, eventually winning by a 24-point margin against a Lions side who seem to be regressing and showing all the traits of last year.

Scorers:

Sharks: 1 Conversion Meyer Bosman, 1 Penalty Jacques-Louis Potgieter, 1 Try Louis Ludik, 1 Try Willem Alberts, 1 Try JP Pietersen

Lions: 1 Penalty Elton Jantjies

****************************

Teams:

Sharks: 15 Louis Ludik, 14 Odwa Ndungane, 13 Stefan Terblanche, 12 Meyer Bosman, 11 JP Pietersen, 10 Jacques-Louis Potgieter, 9 Charl McLeod, 8 Ryan Kankowski, 7 Willem Alberts, 6 Keegan Daniel, 5 Gerhard Mostert, 4 Steven Sykes, 3 Eugene van Staden, 2 Bismarck du Plessis, 1 John Smit (captain).
Replacements: 16 Tendai Mtawarira, 17 Jannie du Plessis, 18 Ross Skeate, 19 Jacques Botes, 20 Conrad Hoffmann, 21 Adrian Jacobs, 22 Lwazi Mvovo.

Lions: 15 James Kamana, 14 Lionel Mapoe, 13 Waylon Murray, 12 Doppies La Grange (captain), 11 Deon van Rensburg, 10 Andre Pretorius, 9 Jano Vermaak, 8 Warren Whiteley, 7 Joshua Strauss, 6 Derick Minnie, 5 Franco van der Merwe, 4 George Earle, 3 Patric Cilliers, 2 Bandise Maku, 1 JC Janse van Rensburg.
Replacements: 16 Edgar Marutlulle, 17 Jacobie Adriaanse, 18 David de Villiers, 19 Michael Rhodes, 20 Rory Kockott, 21 Elton Jantjies, 22 Jaco Taute.

Referee: Jonathan Kaplan (South Africa)
Assistant referee: Jason Jaftha (South Africa), Christie du Preez (South Africa)
TMO: Gerrie Coetzee (South Africa)

129 Responses to Super Rugby: Sharks vs MTN Lions – Game Thread

  • 121

    alberts MOM again

  • 122

    How many MOM’s did Willem win so far?

  • 123

    120: Super, sal my span ondersteun, maar kom Dinsdag, presies dieselfde span met nog meer fokus op dieselfde ou wedstrydplan wat vir die 4de keer hierdie jaar nie gaan werk nie. Jammer, maar ons ou spannetjie gaan saam sink, afrigtingspan, ou spelers en wedstrydplan saam.

    Maar as daar ‘n paar veranderings kom in die span, veral die lostrio en senterpaar, en hul besluit om die bal te behou en met guts te speel, al verloor ons, dan is daar weer hoop.

    Maar die huidige getjommel gaan ons nêrens bring nie.

  • 124

    121/122: nou hoeveel Ma’s het die kerel dan ?

  • 125

    @ bdb:
    123
    stem saam, ons moet die game teen die Reds afskryf en die res van die squad speel, dalk het hul trots en honger. Dan as dinge wel sleg gegaan het teen Reds kan die uitgeruste spelers teen die Force losgelaat word.

  • 126

    Good night, I have worked hard enough for you guys today….

    Goeie nag, slaap sag!

  • 127

    125: stem, laat almal rus, en fokus op die Force wen, stuur net so drie spelers op.

  • 128

    126: nag our grote, maar sonder ‘n glimlag omdat jou span so verloor het.

  • 129

    Ek gaan ook nou eers hier toemaak, baie gechat en nie baie plesier gekry uit die rugby nie. Jammer ou BB as jy die sien, ek dink jul gameplan suck net soveel as die Bulle sn. Waar is die dae toe julle hardloop rugby kon speel? Nou probeer julle n Bloubul game copy.

Users Online

Total 118 users including 0 member, 118 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm