Lions (17) 27 / Pumas (17) 34 (Final Score)

The Xerox Lions hosted the Barloworld Toyota Pumas at Coca-Cola Park, Johannesburg at 19:10 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.

The Pumas showed guts and determination and a very good mauling and scrumming game to beat the Lions at Lions headquarters.

Final score Pumas 34 / 27.

Scores:

Lions: 2 Conversions & 1 Penalty Elton Jantjies, 1 Try Derick Minnie, 1 Try Deon van Rensburg, 1 Try Waylon Murray, 1 Try Warren Whiteley

Pumas: 3 Conversions & 1 Penalty Elgar Watts, 2 Tries Corne Steenkamp, 1 Try Shaun Venter, 1 Try Hendrik van der Nest, 1 Try Johan Jackson

Xerox Lions

Barloworld Toyota Pumas

08 October at 19:10

  • Team: 15. Burton Francis, 14. Jannie Boshoff, 13. Marius Delport, 12. Waylon Murray, 11. Deon van Rensburg, 10. Elton Thomas Jantjies, 9. Jano Vermaak, 8. Warren Roger Whiteley, 7. Wikus van Heerden, 6. Derick Minnie, 5. Franco van der Merwe (Captain), 4. Trevor Hall, 3. Ross Geldenhuys, 2. Martin Bezuidenhout, 1. JC Janse van Rensburg
  • Replacements: 16. Edgar Marutlulle, 17. Wayne Swart, 18. Johan (Joe) Snyman, 19. Renaldo Bothma, 20. JP Joubert, 21. Pieter Engelbrecht, 22. Wandile Mjekevu
  • Team: 15. Johan Jackson, 14. Vainon Willis, 13. Shaun Venter, 12. Tian Carel Meyer, 11. Allister Kettledas, 10. Elgar Watts, 9. Hendrik van der Nest, 8. Christo le Roux, 7. Eduan Van Der Walt, 6. Corne Steenkamp, 5. Marius Coetzer, 4. Luan Velthuizen, 3. Ashley Buys, 2. Hannes Franklin (Captain), 1. Ronnie Uys
  • Replacements: 16. Hansie van Dyk, 17. Dawie Steyn, 18. De-Jay Terblanche, 19. Willem Jacob Serfontein, 20. Ricardo Croy, 21. Carl Bezuidenhout, 22. Jaco Bouwer

165 Responses to Xerox Lions vs Barloworld Toyota Pumas – Game Thread

  • 151

    super @ 150
    nee wat
    is lekkerder om met bulls ondersteuners te baklei!! 😆

  • 152

    146@ superBul:
    Ja, MITS jy die regte Software het soos Tube Hunter of Youtube Downloader.

  • 153

    @ superBul:
    @144 is baie waar SB. reken as die wp lose teen die jtarks sonder enige bonus punt- groot waarskynlikheid, en die bulls wen die ‘kwas sonder bonuspunt, groot waarskynlikheid is die semis as volg:
    bulls in die ‘tahs in Bloem – ‘tahs groter kans vir wen.
    wp in die tjark tenk – wp weer huistoe sonder ‘n shot om die cc te vat
    dan het die ‘tahs die tjarks se nommer nou al hoeveel jare in semis of finals
    dus ‘tahs vat hom huistoe die jaar

    sug….

  • 154

    @ ps in CT:
    153
    Ek dink die Cheetahs gaan nie verby die semi kom nie. Nee wat te veel Bokke in hul moontlike teenstanders wat brand om weer te speel.
    Die honger vir speel is daar onder die Bokke.

  • 155

    @ Ashley:
    @147 hehe djy missi pint…..dis juisomlat hulle ni kon liesie dat hulle stieds daar is….. ek meen fer petes sakes, djy draai noord oppie map na bo. maybe as hul kon lees was hulle almal terug inie sie in, want hul sou noord oppie onnderkant vannie map gesit het

    en na die boekant toe begin trek het….

    @149 nei man, dit sou in elk geval smoke grenades gewies het. one hettie grenades nodig innie war nie, ons maak sommer die punte oppie telbord die harde werk doen

  • 156

    @ grootblousmile:
    Hoe kan ek van daardie software kry

  • 157

    156@ superBul:
    Ek het dit alles….

  • 158

    @ grootblousmile:
    nou is jy daar en ek hier, is dit groot of kan ek dit van die web aflaai

  • 159

    @ superBul:
    Oom Bul, ek hoop so….rerig hoop so.

    Maar die manne moet gel en sonder Guthro in die tenk is ek so half geworried

    Chilliboy het uitstekende CC gehad so ver of wat dink jy? Amper soos ekstra fetcher gewees, hy en Dean.

  • 160

    ok, gee my 10m, moet gaan brunch

  • 161

    158@ superBul:
    Sal netnou kyk hoe GROOT die Softs is, dalk kan ek dit Mail deur ek en jy se Rugby-Talk Mail Adresse.

    Net gou hemp en plakkies gaan aantrek, verwag ‘n klient hier netnou.

    O, en lykmy ek het ‘n BMW dalk gevind… BMW 320i…. goedkoop man, want die mense word afgeskrik deur die Power Steering Pomp wat vervang moet word, klaar die ding geprys en lykmy ek kan die kar koop so R 25 000 goedkoper (pomp se koste ingesluit) as waarvoor blerrie goeies voor gaan.

  • 162

    Ek is mos baie biased oor Ralepele, mos van my dorp. Maar ek dink die man maak nou sy naam.

  • 163

    Ek gaan ook nou bietjie uit praat weer met julle so ruk voor die rugby begin.

    Cheers

  • 164

    @ superBul:
    @ 162 & 163
    watse dorp? ok sal later weer praat

    @161 AI gbs die manne mettie tjeld….

    ek was nog altyd BMW fan maar weet nie of ek eendag by hulle gaan uitkom nie. elke keer as ek kar gekoop het dan is hulle maar net te veel. of die wat ek kan bekostig is te oud…..

  • 165

    praat lekker met myself
    ok byeeeeee

Users Online

Total 129 users including 0 member, 129 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm