Pumas (14) 14 / Sharks (27) 30 (Final Score)

The Barloworld Toyota Pumas hosted the Sharks at Puma Stadium, Witbank at 19:10 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.

In a very fast paced 1st half, the Sharks secured their bonus point and in so doing secured the game. The second half delivered a heap of action but only 3 solitary points via a penalty by the Sharks.

The Final Score was Sharks 30 / 14.

Scores:

Pumas: 2 Conversions Braam Pretorius, 1 Try Elgar Watts, 1 Try Corne Steenkamp

Sharks: 2 Conversions & 2 Penalties Patrick Lambie, 1 Try Jacques Botes, 1 Try Lwazi Mvovo, 1 Try Odwa Ndungane, 1 Try Craig Burden

 

Barloworld Toyota Pumas

Sharks

10 September at 19:10
  • Team: 15. Johan Jackson, 14. Braam Pretorius, 13. Tiaan Marx, 12. Ashwin Scott, 11. Allister Kettledas, 10. Elgar Watts, 9. Tian Carel Meyer, 8. Christo le Roux, 7. Torsten van Jaarsveld, 6. Corne Steenkamp, 5. Marius Coetzer, 4. Andries Kruger, 3. Ashley Buys, 2. Hannes Franklin (Captain), 1. Ronnie Uys
  • Replacements: 16. De-Jay Terblanche, 17. Dawie Steyn, 18. Willem Jacob Serfontein, 19. Jaco Bouwer, 20. Ricardo Croy, 21. Siviwe Wilmot Magaba, 22. Martin Sithole
  • Team: 15. Stefan Terblanche (Captain), 14. Odwa Ndungane, 13. Andries Strauss, 12. Riaan Swanepoel, 11. Lwazi Mvovo, 10. Patrick Lambie, 9. Charl McLeod, 8. Ryan Kankowski, 7. Willem Alberts, 6. Jacques Botes, 5. Alistair Hargreaves, 4. Steven Sykes, 3. Eugene van Staden, 2. Craig Burden, 1. Pat Cilliers
  • Replacements: 16. Kyle Lorran Cooper, 17. Wiehahn Jovan Herbst, 18. Michael Rhodes, 19. Skholiwe Ndlovu, 20. Rory Kockott, 21. André Pretorius, 22. Louis Ludik

Referee: Lourens van der Merwe (SARRA)
Assistant Referees: M Kemp (AR 1), S Breytenbach (AR 2)
TMO: J Meuwesen

149 Responses to Barloworld Toyota Pumas vs Sharks – Game Thread

  • 121

    Gedink dit gaan ‘n slagting wees, maar beide spanne het ophou speel na die bonuspunt drie.

  • 122

    116@ superBul

    mmmm ….baie los en vat en Pumas lyk bietjie beter! En die Sharks wen…. veels geluk Sharks, mag jul nie walvis vir aandete kry nie!

  • 123

    Goeie game, laptop se battery gaan nou groet, geniet julle aand verder.

  • 124

    Cant they standardize the refs scrum calls?

    One will say crouch , touch , pause, engage
    next crouch , touch , paaaaaaaaaaaaaaaaause, engage
    next crouuuuch , touch , pause,engage
    then crouch , touch , pausengage
    next……………

  • 125

    123@ biltongbek:
    Cheers Bek, hang mielie!

  • 126

    lekker aand biltongbek!

  • 127

    124@ superBul

    skerp! vlymskerp vannaand!!

  • 128

    Willem Alberts is Man Of The Match.

  • 129

    @ grootblousmile: GBS….linux is n baie meer stabile OS as windows. Ek het vroeer hierdie laptop gebruik om n teamspeak server app op te host….amper soos skype, maar net tonne beter. Ons was omtrent 20-25 ouens online op seker tye wat almal met mekaar gechat het op dieselfde tyd.
    Groot voordeel van linux bo windows, is eerstens betroubaarheid, tweedens ….alles is verniet want dit is n open-source OS…derdens….jy het geen anti-virus nodig nie. Groot verskydenheid linux OS beskikbaar…red hat—suse en fedora die een wat baie op mainframes gebruik word. Ubuntu het meer die “windows” feel.

  • 130

    Great! Goodnight all! Skype duty is calling…..

  • 131

    Sharks players who were not so good… Kanko, Lambie (kicked badly to posts), Strauss.

    Players who impressed me once again… Craig Burden, Jacques Botes, Willem Alberts, McCloud, Mvovo, Odwa, Oupa Stefan.

  • 132

    Sharks los voor op die log. WP behoort more 5 te kry. Ander twee wedstryde gaan taai wees.

  • 133

    129@ bos_otter:
    Ken Linux goed genoeg… maar die paar voordele word oorskadu deur baie goed… Driver Unavailability, Software Incompatibility… ect.

    Moenie so seker wees oor Anti-Virus nie hoor…

    Sedert Windows 7 is stability ook nie so groot probleem nie….

  • 134

    WELL DONE SHARKS

  • 135

    130@ Muurbal:
    Cheers, geniet wat oor is van die aand.

  • 136

    grootblousmile wrote:

    McCloud

    McLoud…..close to MacLeod….”There can be only one!”

  • 137

    134@ Puma:
    Congrats Puma…. Sharks just could not get through in the second half even though they camped in the Pumas half.

  • 138

    Now for Cheetahs and Bulls tomorrow. That should be a big one.

  • 139

    OK, good night from R-T Central as well…. time to go take a head-ache tablet… eishhhhhhh

  • 140

    @ grootblousmile:137 – Yeah gbs, it seemed a struggle in the 2nd half, actually frustating to see really. Just no way through. Pumas defence was very good. Their Loosehead is a BIG oke..hehe and strong too, but he can move and tackle really well.

    Think our front row will struggle against Cheetahs. Well hope not but we may.

  • 141

    Shaaaaaaaarks!!!!!
    O sorry (whisper), ek sien die game is reeds verby 🙂

  • 142

    @ grootblousmile:139 – Good night boeta.

    You need to tell me more sometime about your sky dives. Must have been exciting stuff.

    Catch up tomorrow. Been one hectic week for me. So hoping to blog a bit tomorrow.

    Good night everyone.

  • 143

    @ grootblousmile:gbs…driver software is nie n probleem met nuwe hardeware nie, net die ouer systems… Ek gebruik linux baie…en ja, linux is nie virus bestand nie, maar tans is dit nog nie die moeite werd vir die hackers ect om virusse vir linux te skryf nie…..maar linux is baie meer secure en stabiel as windows..punt.

  • 144

    @ Pietman:141 – Piet 😀 You can say SHARKS loud boet….hehehe.

    How you been Piet? Good to see you back here.

  • 145

    @ grootblousmile: ek is nuuskierig…wanneer laas het jy linux getry? Ek hardloop gereeld n dual-boot system op my pc’s. Ek is gek oor Suse. Ver beter as windows so ver as dit my aanbetref.

  • 146

    145@ bos_otter:
    Werk elke week met die goed Bossie… halfte van my Besigheid is Network Administration…. het ‘n hoop kliente wat allerhande Operating Systems gebruik, selfs nog NT 4.0, die OS Systems van Apple, Al die weergawes van Windows en Windows Server, al die weergawes van Linux….

    Het ook my MCSE Qualification sedert 1999 en die upgrades daarna….

    Probleem lê gereeld by my tipe kliente wat nog Noag-sisteme het… flokken Prokurowers is seker die suinigste fokkers op die aarde, behalwe met ander mense se geld….

    Hardloop self so paar Dual-Boot scenarios.

    Ek kom al sedert die goeie ou Dos 6.22 dae, het destyds leer programmeer op C++ for Dos, wel benewens nou die bietjie Basic (onthou jy Basic) wat al saam met my kom sedert die vroeg ’80’s….

    Hang af wat mens wil doen… in my bedryf het ek nie tyd om drivers en compatible Softs te soek nie… dit vat tyd en tyd is geld… vir persoonlike gebruik, as jy rekenaarvaardig en kundig is, is Linux lekker om mee te speel in jou eie tyd, nie in besigheidstyd nie…

  • 147

    Hiert. Was maar ‘n vervelige game in die 2de helfde. Wat my wel opgeval het is hoe die Sharks hul vleuels in die game try kry. Ek like dit en wens die Bokke wil ook so begin speel. Willem Alberts is ‘n yster en Hargreaves begin my ook beindruk.

  • 148

    grootblousmile wrote:

    (onthou jy Basic)

    ek onthou basic. Ek het destyds my oom se commodore 64 gekry toe hy ge-upgrade het na n beter model. Ek het ure en ure op die affere gespandeer….code ingetik om eenvoudige speletjies te kon speel….ek is mal oor my games selfs vandag nog 🙂

    Ek voel jou pyn met drivers en compatible software, maak Linux raak net beter en beter. Ek het deesdae geen probleem met hardware drivers nie, maar al my systems is redelik nuut…net somtyds n bietjie van n pyn om compatible software te kry, maar ek moet se, al hoe meer en meer software developers maak deesdae seker hulle sagteware is compatible met al die OS. Wat ek hou van die nuwer weergaves van linux is die “update manager” en “hardware manager” wat self op die net gaan soek vir updates en compatible hardware drivers.

    Is soos jy se…hang af wat jy wil doen. My vrou het die Sony saam met haar huistoe gevat….my desktops is alles op die skip, so toe hou ek my ou Compaq met sy serial port wat ek in die verlede gebruik het om my vir Cisco cerification te swot.

    Ek sal nooit van my windows ontslae raak nie, maar ek like van tinker met linux.

  • 149

    Sharks…you haven’t been kind to my Bru picks…shame on you!! 🙂 you should have won by more points!!

Users Online

Total 80 users including 0 member, 80 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm