Kick at your peril. It’s a message the All Blacks have beamed out to the world in the opening two rugby tests of the season.

One would not be surprised if South Africa had been CC’d on the memo.

By TOBY ROBSON – The Dominion Post

Counterattack is the platform, under the new rules from which the All Blacks have an advantage over their rivals.

A year of honing their skills under the high ball is paying dividends as players such as Cory Jane, Israel Dagg, Joe Rokocoko and Richard Kahui launch their running games with impunity.

The reason? The first ruck is no longer a lottery, but a chance to launch second phase attacks against a disorganised defensive line, still staggered from the kick-chase.

Ireland and Wales have found out the hard way. The All Blacks are patiently stalking turnovers and slightly overcooked kicks like a predator. Most of their 14 tries in the past two weeks have come from one or the other.

Why Wales felt the compunction to test the theory at Carisbrook is hard to fathom for a team with enough gifted ball players to challenge the All Blacks. Wales fail to understand that they must focus on outscoring the All Blacks, not restricting them.

Competing for 50 minutes seemed to please coach Warren Gatland but, unless the visitors chance their arm, a similar scoreline beckons in Hamilton.

What else have we learned from the All Blacks’ first steps toward next year’s World Cup? Here are five points that jump out:

1: Dan Carter is indispensable. Maybe he’s mentally stimulated again? Maybe he’s surrounded by better players? Whatever the case, Carter is taking the ball to the line again and causing havoc with opposition defences.

2: Experience is still key. Tony Woodcock lifted the scrum against Wales, and Keven Mealamu and Brad Thorn remain the heart of the tight five. And the cool heads of Joe Rokocoko and Conrad Smith have allowed the young backs to thrive. Those calling for Mils Muliaina’s dismissal need their heads read.

3: Depth is growing. Six debutants acquitted themselves well against Ireland and Dagg, Victor Vito and Sam Whitelock leap out as possible starters come the World Cup.

4: New leaders are emerging. Richie McCaw has stepped in and given his troops a blast at key moments, but he hasn’t been a lone voice. Kieran Read and Jimmy Cowan are increasingly influential figures.

5: Ireland and Wales aren’t South Africa. Before we all get carried away, a reality check – the first half against Wales plus the second half against Ireland equals a loss to the Springboks. There is still work to do.

34 Responses to Kick at your peril

  • 31

    Liewe Heksie se besem het brand geslaat toe die turbo inskop
    ….
    nous sy Aspoestertjie!

  • 32

    Die blondine doen inkopies, en terwyl sy tussen die rakke stap, val daar
    seep uit haar waentjie uit.
    Die man wat agter haar stap, sien dit, tel die seep op, en roep:
    “Verskoon tog, Mevrou, maar jou koekie seep het uit die waentjie geval!”
    Blondie haak af en klap die man deur die gesig, en se: “Dít, Meneer,
    … Is GESIG-seep, níe KOEKIE-seep nie!”

  • 33

    My pa’t altyd gesê, as jy vir Moeilikheid soek, gaan jy hom kry. Ek het eers gedog pa het vir my gelieg, maar besef vandag jy hoef hom nie eens te gaan soek nie, hy’s altyd daar, hy wil net om genooi te word. Hier volg my getoetste, sterfbedresep om seker te maak Moeilikheid daag op. Welkom by ‘n tipiese braai by my huis.

    Die plek: My huis. Geleentheid: Maak nie saak nie, ek soek altyd ‘n verskoning om te braai. Tyd: Vroegaand.

    Bestandele:

    1. Jouself en drie van jou beste vriende. 2. ‘n Braai, ‘n groot braai en tien sakke droeë hout, let wel hout nie charcoal nie en een klein blokkie Blitz, meer as dit dan moet jy verkieslik nie braai nie. 3. Vier Pakke Super A graad lams tjops en 4 pakke van die beste wors wat jy in die hande kan kry. 4. Verdraagsame bure aan weerskante van jou huis. 5. Kompilasie 80′s en 90′s CD’s wat aanhoudend speel en een KURT DARREN CD, wat jy vir eers gaan wegsteek, maar glo my nie te ver nie, want jy gaan hom nodig kry. 6. ‘n Knippie Bier, of soveel as wat jy kan drink.7. ‘n Knippie Brandewyn, vir meer, sien Bier. 8. Coke en twee vrieskaste vol ys. 9. Maklik en vinnige toegang tot die naaste 24 hour BP 1 Stop met ‘n ATM naby. 10. ‘n Brandweermanhoed of enige ander hoed van jou keuse. 11. En die belangrikste, ‘n knippie Moeilikheid.

    Die Voorbereiding.

    Dis 19:00 op ‘n pragtige somersaand, die hout is gepak en die blokkie blitz lê braaf en wag om sy werk te doen. Net dan besluit ek om die een vriend wat nog nie daar is nie te sms om nog hout en ys te bring – die ander twee wat reeds daar is sê die voorraad lyk bietjie min.

    20:00: Almal is daar, behalwe Moeiliheid, hy moes glo eers by iemand anders ‘n draai gaan maak. Bier in die hand steek ek die vuur met een blokkie blitz aan en die ander drie kyk met verwondering na my en sê: Jy mag maar braai. Ek kyk na hulle en dink. Ek weet.

    21:00: Ek gooi nog ‘n sak hout op en roep halt na 3 biere. Ek sê vir die ander dit blaas my op, maar eintlik is ek nou reg vir Brannewyn. Almal stem saam en skielik is hulle ook opgeblaas. Een ou bied aan en skink vir almal ‘n verfrissende dubbel brannewyn en coke. Glas in die hand staan ons almal om die vuur en gesels oor ‘n verskeidenheid van onderwerpe wat rugby en karre insluit. Daar breek ‘n mini argument uit oor wat die beste is, Audi of BMW en aangesien nie een van ons so kar het nie, besluit ons om nie daaroor vuis te slaan nie.

    22:00: Waterskeiding van die aand. Een ou sit sy voet neer en sê hy weier om nog ‘n drankie te skink, van nou af gooi hy dop.

    Iemand loop verby die hi-fi en sit die musiek harder, 5 minute later is dit nogsteeds te sag.

    23:00: Ek skree vir die ou wat dopgooi: “Hey, hey, stadig met die Coke, dit gaan opraak, gooi eerder meer ys by.” En gooi nog ‘n sak hout op en begin wonder waar my rooi brandweerman hoed is. Nuwe doppe arriveer. Dis effe deurskynend, maar nogsteeds verfrissend – Almal vat enige glas, dit maak nie meer saak nie, elkeen vat ‘n groot sluk, trek ‘n geweldige gesig en sê dis fokkin lekker. Een ou trek sy gesig skewer as almal, daar’s Tab in sy dop. Ons vind uit een van ons pelle probeer gewig verloor en die en ou noem hom ‘n moffie. Ek staan nader, trip amper oor ‘n stuk hout en stamel: “Hey! Hey! Gay is ok” en besef daai was een teveel medeklinker vir my. Ek vergeet van die vleis maar weet nou waar die brandweermanhoed is. Ek begin dink daaraan om my hemp uit te trek, my vriende skree: “Nee!” Almal begin wonder, waar de hel is Moeilikheid? Dalk het hý moeilikheid.

    12 uur. ‘n Liedjie met die naam YMCA begin speel. Die musiek kan nie harder nie, ook nie meer sagter nie, iemand het pas die volume knoppie mors afgedraai. Ek besef, dit sal seker nooit weer kan sagter nie.

    Ons begin dans op YMCA. Ons ken al die moves. Ek voel bietjie selfbewus en vermoed ons almal is nou moffies, maar dis seker ok. YMCA maak klaar.

    Die een ou, vra vir die ou met die Tab in sy dop vir ‘n dans en hulle lang arm op Queens se “I want to break free.” Ek skud my kop en gaan gooi nog ‘n sak hout op.

    01:00 Ek sien my glas is leeg. Ek staar vir 5 minute intelligent na hom en wonder: Hoe de hel dit gebeur? Vyf minute later is my glas weer vol en ek wonder: Hoe de hel het dit gebeur?

    Depeche Mode 101 begin speel en ons bespreek al die girls wat ons op Depeche Mode gedruk het. Die ou met die Tab sê ons lieg en herinner ons daaraan dat Depeche Mode almal moffies was. Ek sê: “Hey! Hey! Gay is ok!” En ek moer hom hard want ek is ‘n man van beginsels maar nou sonder enige medeklinkers. Hy smile en vra of ek dit weer sal doen. Ek skud net my kop. Nog geen Moeilikheid.

    Vir die volgende 20 minute gebeur niks nie, niemand sê ‘n woord en almal gooi net die heeltyd Brannas, hard. Die een ou werk by Klipdrift en hy vermoed hulle het finansiële probleme.

    Ek gooi nog ‘n sak hout op, die keer met die hout nog in die sak en dink: “Dis ‘n goeie idee.” En een van my vriende dra my drankkabinet buitentoe. Vir ‘n oomblik wonder ek: “Hoe de hel doen hy dit, daai kabinet was aan die muur vasgeboor. Ek vergeet gou daarvan en skiet almal vir ‘n piepie in die tuin. My basil plant vrek dapper. Waar de hel is Moeilikheid? Dalk het hy gestop vir ys.

    02:00 – Katarsis! Die Coke is op! Ek besef daar’s Oros. Probleem opgelos. Skielik besef ons vier watter goeie vriende ons werklik is en sê dit oor en oor vir mekaar. Ons raak oor emosioneel en die een ou sê dis die drank wat praat. Ek sê: “Sê weer, ek het nie gehoor nie.” Hy skree: “Dis die drank wat praat!” Ek moer hom hard want ek het drank nog nooit hoor praat nie. Ons almal hang aan mekaar en begin sing: “Want jy is te dierbaar om seer te kry. Jy stort nou ‘n traan…(almal huil) en lyk so alleen (ons druk mekaar vas)…(begin sing)…want jy is te dierbaar om seer te kry.” Almal huil dat die snot witstaan en is beste vriende verewig.

    Daar is skielik ‘n klop aan die voordeur. Ek vermoed dis Moelikheid, maar toe ek die voordeur oopmaak sien ek dit is net die bure se wit haas. In my huis is sy naa Flash Gordon, of net Flash vir kort, of net F vir baie kort. Flash groet nie en hop direk na my Basilplant toe. Hy kyk vir die plant en dan vir my en vra: “En dit?” Ek sê ek’s moerse sorry en bied hom ‘n brannewyn en Oros aan. Hy sê nee dankie hy’s nie common nie en hop huistoe met ‘n bottel whiskey onder die arm.

    Ek gooi die res van die hout op en hulle my drankkabinet. Gelukkig is die kabinet se hout droog anders sou ek my moer gepluk het. Ek sluip in die huis in, besef dan skielik dis my huis ek hoef seker nie. Ek gaan soek my Kurt Darren cd en sit hom in. Almal dink ek het kak smaak in musiek en sing elke woord saam.

    03:00. Alles is ‘n blur, ek het my naam vergeet, maar onthou geukkig waar die Tequilla is. Moeilikheid laat weet, hy’s oppad. Uit die bloute vra die ou met die Tab of ons gaan braai. Die ander ou wie ek al gemoer het sê ons het al gebraai en hulle baklei. Ek moer albei en gaan soek die vleis, kry dit in die vrieskas en wonder: “Hoe de hel het dit gebeur?” Terug by die vuur raak ek oor opgewonde oor my kabinet wat so mooi brand en besluit om nie te wag vir kole nie. Ek gooi die gevriesde wors en tjops op die oop vlamme en dink: “Ek moes dit al lankal gedoen het”. 5 Minute later staar ek intelligent na die vuur en wonder: “Wa de hel is die vleis?”

    Ek gryp my sleutels en klim in die kar, die ander gryp ook hulle sleutels maar klim in my kar. Ons ry vreeslik vinnig na die naaste BP 1 Stop Shop. Ons koop elkeen ‘n drie dae ou pie en eet hom op terwyl ons chips soek. Ek besef skielik die pie was drie dae oud en steel ‘n Rennie. Ons vergeet van die ATM en koop elkeen R300 se kos op ons debietkaarte, maar ons vergeet die Coke.

    04:00: Ons ry vreeslik vinnig terug na my huis toe, ek het nie ‘n clue wie bestuur nie. Daar aangekom sien ons baie karre met baie blou ligte en ouens in baie blou klere in my drive way. Ons staar vir ‘n ruk intelligent na hulle en besef: Dis mos Moeilikheid! Hy’s hier! Ons parkeer die kar enige plek, loop huistoe en groet die manne in blou vriendelik met ‘n: “Jis jis kêrels, waar’s die Brannas!”

  • 34

    @ Ashley: If I knew there were free drinks, I would have been there.

Users Online

Total 103 users including 0 member, 103 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm