Force (7) 16 / Stormers (6) 15 (Final Score)

The Western Force hosted the Stormers in Perth at 12:05 SA Time. This is the match Thread for discussion of the game. The match was broadcast on SuperSport 1 on DSTV in SA. The Force won the match 16 / 15 with a drop goal from David Hill well after the hooter had gone. This was a scrappy and dour game of rugby to suffer through.

Scores;

Force: 1 Conversion & 2 Penalties James O’Connor, 1 Try David Pocock, 1 Drop Goal David Hill

Stormers: 5 Penalties Peter Grant

 

Teams:

Western Force: 5 James O’Connor, 14 Scott Staniforth, 13 Mitch Inman, 12 Ryan Cross, 11 Mark Bartholomeusz, 10 David Hill, 9 Chris O’Young, 8 Matt Hodgson, 7 David Pocock, 6 Ben McCalman, 5 Nathan Sharpe (captain), 4 Tom Hockings, 3 Tim Fairbrother, 2 Ben Whittaker, 1 Pek Cowan.
Replacements: 16 Nathan Charles, 17 Matt Dunning, 18 Richard Stanford, 19 Richard Brown, 20 Justin Turner, 21 Sam Harris, 22 Haig Sare.

Stormers: 15 Gio Aplon, 14 Sireli Naqelevuki, 13 Jaque Fourie, 12 Tim Whitehead, 11 Bryan Habana, 10 Peter Grant, 9 Ricky Januarie, 8 Duane Vermeulen, 7 François Louw, 6 Schalk Burger (captain), 5 Andries Bekker, 4 De Kock Steenkamp, 3 Brok Harris, 2 Tiaan Liebenberg, 1 JC Kritzinger.
Replacements: 16 Deon Fourie, 17 Eusebio Guinazu, 18 Anton van Zyl, 19 Pieter Louw, 20 Dewaldt Duvenage, 21 Willem de Waal, 22 Frikkie Welsh

 

Referee: Stuart Dickinson (Australia)
Assistant referees: Ian Smith (Australia), Julian Pritchard (Australia)
TMO: Matthew Goddard (Australia)

319 Responses to Western Force vs Stormers – Game Thread

1 9 10 11
  • 301

    290 – Fires, Even if a team has a bye I think the players keep fit by going to the gym. Don’t think they not keeping fit. Probably have a week off from training. So yes there they are not as sharp but sometimes rest is good.

  • 302

    just took kirsten and myself for prawns and of course had some oysters too

    yummyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyy
    😆

  • 303

    302 – Sharky, That does sound good….hehehehe.

  • 304

    299 – Sharky, okay let off then 😆

  • 305

    300 – Sharky, Hope not then I see my butt on bru for sure.

  • 306

    lol bro , i hope the bulls and sharks win , for my super bru and of course our teams

    just like i also had the feeling the stormers would lose

  • 307

    puma when you gonna come and have a cold one here??

  • 308

    in jhb that is

    actually rudi and i were talking of a rugby -talk get together in jhb ,would be great

  • 309

    sharky… I know, just wanted to get under his skin for critisizing the Bulls the whole week. Then he turned the thing into religion. Anyways, what a loser!

  • 310

    Gonna be tough tomorrow for Bulls, Sharks! They must just stay calm, focussed, and do the basics right. Wear them down up front.

  • 311

    My superbru is totally in sy piekie in! Had Stormers and Saders to win.

  • 312

    307 – Sharky, sorry just went to eat dinner. Only saw this post now.

    When I get time brudda will do.

  • 313

    311 – Johan, So did I. Got a half point from the Saders draw 🙄

  • 314

    309 – Johan, Good luck for Bulls tomorrow. I will be up to watch the game. Hope they win. Even if they don’t Bulls will stay top of the log, but a win would put them in a very comfortable lead.

    SO GOOOOOOOOOOOOOOOOOOOO BULLLLLLLLLLLLLLSSSSSSSSSS

    Okay I am off, catch up tomorrow. Cheers all.

    Johan before I go will you get the Bulls game tomorrow? Think it will be around 11pm your time? If you do blog with us during the game.

    Okay now out of here.

  • 315

    i got saders half point plus i had the force to win 😀

  • 316

    ciao puma catch you 2morrow mate

  • 317

    Ai ai ai… skandes…

  • 318

    SuperBul 252. Sorry, sien nou eers jou post. Ek ignoreer nie gewoonlik mense nie. Het net ‘n bietjie gaan rondloop in Pretoria.

    Man, ek kom al vir ‘n paar games agter ou Schalk speel so. Ek dink die kapteinskap neuk bietjie want dit kom nie natuurlik vir hom nie, so hy probeer deur voorbeeld leien inspireer, en doen dan te veel want hy probeer om dinge te force. Dis asof hy met elke tackle die ou wil doodtackle en partykeer kry hy dit reg en ander kere is die tackle nie so effektief nie want hy val half af van die tackle af.

    Dieselfde as hy bal dra wil hy ook die ouens uit die ‘pool’ uit hardloop en soek dus kontak eerder as spasie, so dan maak hy dieslefde fout as Danie Rossouw, Spies, Juan Smith, Deysel, Alberts en diesulkes deur net daardie een tree te ver te probeer vorder voor hulle pass en dan verplaas hulle druk saam met die bal na die ontvanger, of ‘misstime’ die pass of gee vorentoe of te hard aan, wat lei tot verspeelde kanse en potensiele teenaanvalle.

    Die nuwe reelvertolkings vereis van jou baldraers baie visie en die vermoee om te kan versprei en hanteer onder druk soos ‘n agterspeler, want ‘n bal wat met tydsberekening korrek versprei word is altyd vinniger as enige speler, of jou naam nou Habana of Rokococo of Shaddow of Spies of wieookal is.

    Die Bulle het in die eerste paar games dit reggekry om baie meer spoed op die bal te kry, maar daar is altyd die gevaar dat as die bal op die grond beland daar ‘n teenaanval kan volg. Jy kort baie selfvertrou an hoe vaardigheidsvlakke om daardie game te speel, en daardie opsig is die Bulle ‘n “work-in-progress”, maar ek is spyt dat hulle nie altyd volhard daarmee nie, want hoe meer jy speel(oefen) hoe beter raak jy a la Gary Player, en dit is darem maar asemrowend mooi en indrukwekkend as dit reg gedoen word.

    Vir my het Duanne se spel ‘n opwaartse kurwe getoon tot hierdie game teen die Force. Dit is of hy wanneer die pressure aan is geneig is om meer fisies te wil speel, en dan verloor hy bietjie fokus en effek want hy begin die man speel en raak betrokke by “off-the-ball” goeters.

    Francois Louw se game is grootliks geskoei op Brussow se 2009 styl. Maar die probleem is hy ondersteun nie sy eie gewig as hy fetch nie. Hy le met sy bors op die spelers onder hom en die refs gaan hom al hoe meer ‘ping’ daarvoor. Die reel se duidelik jy moet op jou voete wees om die bal te speel en jy mag nie met jou hand of kop of bors of enige deel van jou lyf op die grond of op ander spelers steun in die proses nie.

    Ander support spelers en ‘pillars’druk wel op die grond as hulle inkom, maar dan speel hulle nie die bal nie en gewoonlik is die ruck dan klaar gevorm teen die tyd dat hulle stabiel is en kan hulle in elkgeval nie hande gebruik nie. Die reel word egter nie konsekwent geblaas nie, wat baie verwarring skep.

    Ek het hom vandag fyn dopgehou veral toe hy begin om skielik ‘n paar balle te wen, en by elke okkasie moes die ref hom opgeblaas het. Wat hom ook baie gehelp het is dat die Force duidelik beplan het om direk vorentoe te speel in kanaal een af om agter die Stormers te kom en om net genoeg ouens by die tackle bal te ontplooi. Mitchell het dit ook agterna erken, maar dan het individue afgewyk van die patroon en die bal wyd probeer vat waar Francois Louw ‘n paar balle afgevat het as gevolg van geen ondersteuning van die tackled player deur die Force spelers nie, omdat hulle nader aan die vorige faset gekonsentreer was.

    Ek moet se ek is nogal geintereseerd om op Ruggastats te sien hoeveel tackles beide spanne gemaak het, want dit se altyd vir ‘n ou by implikasie, relatief tot gebied en besit of dit ‘n goei game was of nie en wat die intensiteit was.

  • 319

    Ek moet vroeg op vir die Bulle more, so dis nou bedtyd.

1 9 10 11

Users Online

Total 38 users including 0 member, 38 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm